Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 150 episodes

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Author

Moneyweb Radio

Category

Business

Podcast website

www.moneyweb.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Trump teken ooreenkoms en olieprys daal 18.06.2026

Dawie Klopper – welvaartbestuurder en beleggingsekonoom, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18 Junie 2026 18.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Trump-familie slaan groot munt uit kripto 17.06.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Premier lewer kookwater boekjaar sonder kosprysinflasie 17.06.2026

Kobus Gertenbach uitvoerende hoof, Premier Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Lewensversekeraars wys 5,9% van eise van die hand 17.06.2026

Gareth Friedlander lid: lewens- en risikoraadkomitee, Asisa Volg RSG Geldsake op Twitter

DA vra die president om Steenhuisen as minister van landbou te pos 17.06.2026

Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 17.06.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17 Junie 2026 17.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 Junie 2026 16.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe verander kunsmatige intelligensie die wêreld van werk? 16.06.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe verskil Gen Z se siening van finansies? 16.06.2026

Will-John Keev – provinsiale hoof, Momentum Finansiële Beplanning Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 Junie 2026 15.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe gaan SpaceX se genoteerde status die globale tegnologie-landskap herdefinieer 15.06.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom 'n tienjaar voorsprong groter rykdom bou as dertig jaar se spaar 15.06.2026

Johann Rossouw – finansieële beplanner, Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter

Discovery baklei nou vir goedkoper mediese sorg 15.06.2026

Thoneshan Naidoo – bestuurshoof, Health Funders Association (HFA) Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Sertifikaat alleen gaan nie Suid-Afrika se jeugwerkloosheid-krisis oplos nie 15.06.2026

Anton Visser – bedryfshoof, Suid-Afrikaanse Sakeskool Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit is wat SpaceX se historiese beursdebuut vir die ekonomie beteken 15.06.2026

Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

Die moontlike einde van die Iran-oorlog druk markte op en goud af 15.06.2026

Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 12.06.2026

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Jou begunstigde-vorms kan jou boedelplan maak of breek 12.06.2026

Eric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter

Die nuwe El Niño word as ‘n monster beskryf 12.06.2026

Cobus Olivier – wetenskaplike en meteorologie-navorser, Suid-Afrikaanse Weerdiens Volg RSG Geldsake op Twitter

Amerika se tariefoorlog laat nie ons uitvoere daal nie 12.06.2026

Neil Diamond – president, Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA) Volg RSG Geldsake op Twitter

Die olieprys is nou onder $88 per vat 12.06.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Junie 2026 12.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Besigheid en landbou in nuwe Senwes-baas se bloed 11.06.2026

Debbie Bester – uitvoerende hoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter

Listen to the RSG Geldsake met Moneyweb podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.