RSG

Doen jou eie ding

Business AF ↓ 199 episodes

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Business

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Sep 29, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Doen jou eie ding: Thalia Farm 29.09.2026

Palesa Matlala gesels met Andries Burger, mede-eienaar van Thalia Farm, en medestigter van Tahlia's Cactus Spirits. Tahlia Farm is ’n innoverende en volhoubare Suid-Afrikaanse plaas- en distilleerdery wat fokus op die uiteenlopende eienskappe van die turksvyplant. Die plaas is geleë op die bekende Roete 62 tussen Montagu en Barrydale in die Klein Karoo. https://tahliafarm.co.za/

Doen jou eie ding: Klavierstemmer en -hersteller 22.09.2026

Palesa Matlala gesels met Anriëtte Schoeman, ‘n voormalige kampioenfietsryer, en nou ’n klavierstemmer en -hersteller.

Doen jou eie ding: Baby Boutique Online 15.09.2026

Palesa Matlala gesels met Rene Kinhorn, stigter van Baby Boutique Online, ’n onderneming wat babameubels en -benodigdhede landswyd verskaf.

Doen jou eie ding: Shas Enterprise 25.08.2026

Palesa Matlala gesels met Samatha Andreas van Shas Enterprise, ’n spysenieringsbesigheid gebaseer in Upington.

Doen jou eie ding: Amity Perfumes 18.08.2026

Palesa Matlala gesels met Francois Breedt, stiger van Amity Perfumes, ’n parfuum en persoonlike versorgingsbesigheid. https://www.facebook.com/amityperfumesAdmin

Doen jou eie ding: Xpresso Café 28.07.2026

Liesl Peyper praat met Nicolene Elhadad, die medestigter van Xpresso Café, 'n Suid-Afrikaanse wegneemkoffie-franchise, wat veral bekend is vir sy unieke vasteprys-sakemodel. https://xpressocafe.co.za/

Doen jou eie ding: Mondvol 21.07.2026

21 Julie 2026: Liesl Peyper gesels met Andriette Georgiou van Mondvol. Mondvol is 'n vrouegesentreerde bakkery, gestig deur die MasterChef SA-naaswenner Andriëtte Georgiou. Hulle spesialiseer in handgemaakte, weelderige "gourmet"-koekies. Die webwerf funksioneer as 'n e-handelsplatform vir landwye versending van unieke koekiebokse en promosies vir die Mondvol Cookie Club en opwipwinkels. Besoek ht...

Doen jou eie ding: Headspace Technologies 30.06.2026

Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, 'n FinTech-platform, wat finansiële adviseurs help om kommissiebestuur te outomatiseer. https://www.headspacetech.c...

Doen jou eie ding: The Honey Bee Group 23.06.2026

Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van bye, asook die verskaffing van kommersiële bestuiwingsdienste vir landbougewasse. Daarbenewens vervaardig hulle 100% suiwer rou heuning, verkoop bewaarkwaliteit-byeboerderytoerusting en bied professionele opleidingskursusse aan vir voornemende b...

Doen jou eie ding: Sloom 16.06.2026

Heruitsending: Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

Doen jou eie ding: Schoonhuid 26.05.2026

Liesl Peyper praat met Quintinn van Rensburg, die stigter van Schoonhuid, 'n Suid-Afrikaanse boetiek wat spesialiseer in handgemaakte bad-, lyf- en velsorgprodukte.

Doen jou eie ding 19 Mei 2026 19.05.2026

’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om een van Suid-Afrika se uitdagings, finansiële geletterdheid, aan te pak. Liesl Peyper praat met die mede-ontwikkelaar van die speletjie, Danei Rall.

Doen jou eie ding 28 April 2026 28.04.2026

Liesl Peyper gesels met Karika Norval, die eienaar van Holland Bakkery in Kaapstad.

Doen jou eie ding 21 April 2026 21.04.2026

Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

Doen jou eie ding 24 Maart 2026 24.03.2026

Liesl Peyper praat met Conrad Burger van X Furniture.

Doen jou eie ding 17 Maart 2026 17.03.2026

Liesl Peyper praat met Andries Venter van Water ATM.

Doen jou eie ding 24 Februarie 2026 24.02.2026

Ryk van Niekerk praat met Darren Francis, stigter van EMT Square Property Developers.

Doen jou eie ding 17 Februarie 2026 17.02.2026

Ryk van Niekerk praat gesels met Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU.

Doen jou eie ding 27 Januarie 2026 27.01.2026

Tinus de Jager gesels met Elana Bruwer van Elana's, 'n nis-voedselpreserveer-onderneming van konfyt, marmelade, slaaisouse, souse, preserveermiddels, olywe, piekels, likeurs en lekkers.

Doen jou eie ding 20 Januarie 2026 20.01.2026

Ryk van Niekerk praat met Freddie Enslin van CIOVITA, wat presisie-ontwerpte fietsryklere vervaardig.

Doen jou eie ding 23 Desember 2025 23.12.2025

Tinus de Jager praat met Hanneli Smit van Vinlab oor die storie agter die besigheid, en Vinlab se integrasie in die Senwes NviroTek-struktuur.

Doen jou eie ding 16 Desember 2025 16.12.2025

Tinus de Jager praat met Henri Bam van RevX oor hoe besighede elke rand van hulle bemarkingsbesteding direk aan verkope moet koppel.

Doen jou eie ding 25 November 2025 25.11.2025

Ryk van Niekerk praat met Alfred Challis, stigter en bestuurshoof van Manzi Water.

Doen jou eie ding 18 November 2025 18.11.2025

Ryk van Niekerk praat met Nicola Horne van Moore Infinity oor die waardasie van besighede, die waarskuwingstekens vir kopers, en hoe realisties verkopers se verwagtinge is wanneer hulle hulle besigheid wil verkoop.

Doen jou eie ding 28 Oktober 2025 28.10.2025

Ryk van Niekerk praat met Ban-Carl Haveman, die mede-eienaar van Kamers.

Listen to the Doen jou eie ding podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.