OFM
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Navorsing oor Afrika varkpes wereldwyd, is bekend 10.07.2026 1:04
Pieter Moller berig oor navorsingresultate en bevindinge, oor moontlike oorsake vir Afrika varkpes, wereldwyd.
Daar is 'n eiesoortige biltonkompetisie wat onlangs in Sentraal SA aangebied is 09.07.2026 1:13
Pieter Moller berig oor 'n eiesoortige streekskompetisie vir biltong, wat onlangs in Sentraal Suid-Afrika aangebied is.
Daar is interessante skoue wat beplan word vir die volgende ses maande 09.07.2026 1:49
Pieter Moller berig oor die interessante landbouskoue wat beplan word vir die volgende 6 maande.
Jagters het onlangs die hof genader oor 'n definisie in die wetgewing van Omgewingsbestuur 03.07.2026 1:04
Pieter Moller berig oor SA jagters wat die hoogste hof genader het oor 'n definisie in wetgewing van Omgewingsbestuur.
Volgens 'n verslag van Agri SA het die landbousektor die handelsoorskot nog behaal 23.06.2026 3:40
Pieter Moller berig oor 'n verslag van Agri SA waarin getoon word dat SA se landbousektor die hoogste handelsoorskot nog behaal het.
Daar is 'n plantproduk op suiwelplase wat skielik groot gewildheid geniet onder sportmanne en vroue 26.05.2026 1:09
Pieter Moller berig oor 'n plantproduk op suiwelplase wat skielik groot gewildheid geniet onder sportmanne en vroue.
Die onlangse baie reen en aardverwarming is 'n interessante onderwerp vir weerkenners 26.05.2026 1:28
Pieter Moller berig oor wat kenners se van die onlangse baie reen, met verwysing na aardverwarming.
Bek-en-klouseer hou katastrofiese gevolge in vir voerkrale 20.05.2026 1:52
Pieter Moller berig oor die katastrofiese gevolge wat bek-en-klouseer vir die voerkraalbedryf inhou.
PG Strauss, Uitvoerende hoof van VKB, gesels oor die rol van landbou maatskappye en kooperasies 14.05.2026 3:35
Pieter Moller gesels met die Uitvoerende Hoof van VKB, PG Strauss, oor die rol van landbou maatskappye en kooperasies in die sektor.
Dawie Maree gesels oor die huidige ekonomiese landbou-uitdagings 11.05.2026 2:16
Pieter Moller gesels met die bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor huidige ekonomiese uitdagings vir die landbousektor.
Die onlangse wereldskeer kampioenskappe is onlangs gehou 11.05.2026 1:00
Pieter Moller berig oor die onlangse skaapskeer wereldkampioenskappe waar Suid-Afrikaners weer baie goed presteer het.
Een van die grootste boeredae in die provinsie is onlangs aangebied in die Noord-Kaap 11.05.2026 3:01
Pieter Moller gesels met die eienaar van die plaas en besigheid in die Noord-Kaap, waar een van die grootste boeredae in die provinsie verlede week aangebied is.
Daar is onlangs syfers en statistiek bekend gemaak oor melklewering die afgelope paar jaar 17.04.2026 1:22
Pieter Moller berig oor syfers en statistiek wat onlangs bekend gemaak is oor melklewering in die afgelope paar jaar.
Melk SA het regulasies bekend gemaak ten opsigte van bestuursbeheerstelsels 16.04.2026 1:51
Pieter Moller berig oor Melk SA wat regulasies bekend gemaak het ten opsigte van bestuursbeheerstelsels vir die suiwelbedryf.
Vleispryse is tans die grootste beinvloeder van inflasiesyfers onder voedsel 13.04.2026 1:16
Pieter Moller berig oor vleispryse wat tans die grootste beinvloeder is van inflasiesyfers onder voedsel.
Daar is nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf 09.04.2026 1:07
Pieter Moller berig oor nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf.
Wat is die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika? 06.04.2026 2:50
Pieter Moller het onlangs by 'n internasionale varkkonferensie met een van die sprekers gesels oor die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika.
Die grootste pampoen is onlangs aangewys in Heidelberg 02.04.2026 1:24
Pieter Moller berig oor die grootste pampoen wat meer as 'n ton weeg, wat onlangs in Heidelberg aangewys is.
Skade aan vrugte-oeste en oesskattings het 'n direkte invloed op die vrugtebedryf 24.03.2026 2:06
Pieter Moller berig oor skade aan vrugte-oeste en die effek wat dit het op die vrugtebedryf, ook op aangepaste oesskattings.
Inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026 sluit eersdaags 23.03.2026 1:23
Pieter Moller berig oor inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026, wat einde van die maand sluit.
Die uitvoer van steenvrugte na China is 'n belangrike deurbraak 20.03.2026 1:09
Pieter Moller berig oor die uitvoer van steenvrugte na China, wat 'n belangrike deurbraak vir Suid-Afrikaanse produsente is.
Die vrugtebedryf in SA ondervind tans talle uitdagings 19.03.2026 3:45
Pieter Moller berig oor die uitdagings wat die vrugtebedryf tans in SA ondervind, veral sedert die begin van die jaar.
Daar is interessante wolnuus en die internasionale mededinging in die bedryf 17.03.2026 1:16
Pieter Moller berig oor interessante wolnuus en die internasionale mededinging in die bedryf.
Daar word binnekort weer 'n "Groendag" in Potchefstroom aangebied. 16.03.2026 1:09
Pieter Moller berig oor 'n gewilde "Groendag" wat volgende maand weer in Potchefstroom aangebied word.
Daar is 'n handleiding waarin inligting vervat is vir beesboerdery en slagbeesstelsels 16.03.2026 3:10
Pieter Moller berig oor inligting wat vervat is in 'n nuwe handleiding vir beesboerdery en ekologiese slagbeesstelsels.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.