OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Business AF ↓ 150 episodes

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Author

OFM

Category

Business

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Dohne Merino skaaptelersgenootskap het 'n nuwe bestuur aangewys 05.03.2026

Pieter Moller berig oor die Dohne Merino's skaaptelersgenootskap wat hulle nuwe bestuur aangewys het, asook sentraal Suid-Afrika se streekwenners.

Pieter Moller berig oor die Elite puntetoekennings vir top kleinveekuddes 26.02.2026

Pieter Moller berig oor die Elite puntetoekennings vir top kleinveekuddes van SA Stamboek.

Die Nasionale wolkwekersvereniging se standpunte oor naspeurbaarheidstelsels en voorbeelde daarvan 24.02.2026

Pieter Moller berig oor die Nasionale wolkwekersvereniging se standpunte oor naspeurbaarheidstelsels en die voorbeelde daarvan.

Daar is verskeie vereistes wanneer huurkontrakte vir plase opgestel word 23.02.2026

Pieter Moller berig oor 'n kundige se mening van die belangrike vereistes van huurkontrakte op plase.

Bonsmara SA het verskeie hoogtepunte vir Maart maand 23.02.2026

Pieter Moller berig oor Bonsmara SA telersgenootskap se hoogtepunte in Maart.

'n Kenner in die rooivleisbedryf is van mening dat SA veeprodusente nie regmatig vergoed word nie 19.02.2026

Pieter Moller berig oor 'n kenner in die rooivleisbedryf wat van mening is dat Suid-Afrikaanse veeprodusente nie regmatig vergoed word vir hulle produkte nie.

Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike wolnuus 17.02.2026

Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike nuus uit die wolbedryf.

Daar is vele uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd 16.02.2026

Pieter Moller berig oor die uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd.

RMIS het onlangs hulp aangekondig vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding 16.02.2026

Pieter Moller berig oor die rooivleis produsente organisasie of RMIS wat onlangs hulp aangekondig het vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding.

'n "Geen-geredigeerde" skaap van Indie is groot nuus! 13.02.2026

Pieter Moller berig oor 'n "geen-geredigeerde" skaap van Indie wat nuus maak wereldwyd.

Die Nasionale kuilvoerkompetisie vind weer eersdaags plaas 12.02.2026

Pieter Moller berig oor die gewilde Nasionale kuilvoerkompetisie wat sy datums vir 2026 bekend gemaak het.

Die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie skop eersdaags af 10.02.2026

Pieter Moller berig oor die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie wat afgeskop het en baie gewild is onder landbouers.

Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf! 09.02.2026

Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf. Pieter Moller gesels met 'n tegniese bestuurder van 'n besproeiingsmaatskappy hieroor.

Pieter Moller berig oor uitdagings in die suiwelbedryf 09.02.2026

Pieter Moller berig oor uitdagings in die melkbedryf wat veral suiweluitvoere na SA se buurlande beinvloed.

Pieter Moller berig oor statutere maatreels in die suiwelbedryf 06.02.2026

Pieter Moller berig oor statutere maatreels in die suiwelbedryf wat onder die vergrootglas is.

Pieter Moller gesels by 'n internasionale konferensie met 'n landboukundige van Swaziland 05.02.2026

Pieter Moller gesels by 'n internasionale konferensie met 'n landboukundige van Swaziland wat in besproeiing spesialiseer.

'n Bekende besproeiingsmaatskappy het onlangs 'n internasionale konferensie aangebied 03.02.2026

Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n bekende besproeiingsmaatskappy, wat onlangs 'n internasionale konferensie aangebied het.

Pieter Moller berig oor interessante nuus uit die skaapbedryf 02.02.2026

Pieter Moller berig oor interessante nuus uit die skaapbedryf.

The president of Reinke International spoke to Pieter Moller at a conference 30.01.2026

Pieter Moller attended an international conference on irrigation technology and spoke to the president of Reinke International.

Vleispryse behaal rekordhoogtes in die VSA 30.01.2026

Pieter Moller berig oor vleispryse in die VSA wat rekordhoogtes behaal en die invloed daarvan wereldwyd.

RPO doen 'n beroep op regering om loslopervee te beheer 29.01.2026

Pieter Moller berig oor die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) wat 'n beroep doen op die regering om loslopervee te beheer.

Johan Pistorius, president van die Droughtmasters beestelersgenootskap gesels oor die ras 26.01.2026

Pieter Moller gesels met die president van die Droughtmasters beestelersgenootskap, Johan Pistorius.

Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding 26.01.2026

Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding in die organisasie, Pieter Moller berig daaroor.

Daar is goeie nuus vir die internasionale katoen en wolbedryf 23.01.2026

Pieter Moller berig oor goeie nuus vir die internasionale katoen -en wolbedryf.

Daar is onlangs 'n groot vleisbees inligtingsdag gehou 22.01.2026

Pieter Moller gesels met een van die organiseerders van die groot vleisbees inligtingsdag wat onlangs gehou is.

Listen to the Pieter Möller - Landbou Insetsels podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.