Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kenners antwoord luisteraarsvrae 10.07.2026 19:41
Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Waarom Starlink se reusevoorsprong dit vir mededingers onmoontlik om in SA mee te ding 10.07.2026 6:12
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Sportwedwedstryde laat dobbelverwante-skade onder die jeug opskiet 10.07.2026 4:09
Chandra von Meyer – skadeverminderingopvoeding en opleidingspesialis, Suid-Afrikaanse Stigting vir Verantwoordelike Dobbelary (SARGF) Volg RSG Geldsake op Twitter
Popia-wet is nie genoeg om Suid-Afrikaners se data te beskerm nie 10.07.2026 9:08
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
Beurse sluit die week in die groen en die rand wen veld teen die dollar 10.07.2026 7:39
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Julie 2026 10.07.2026 49:24
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Tinus drink koffie met De Villiers Engelbrecht, hoofbestuurder van Airlink 09.07.2026 11:16
De Villiers Engelbrecht – hoofbestuurder van Airlink Volg RSG Geldsake op Twitter
Lewende annuïteite: Inflasie is jou aftrede se grootste vyand 09.07.2026 7:31
Johann Rossouw – Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter
Infrastruktuur en energie jaag privaatbeleggings in SA na nuwe hoogtes 09.07.2026 7:31
Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter
Wêreldwye bankreus oppad na SA ná die hof teen FNB besluit 09.07.2026 9:19
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Markte herstel effens, maar die olieprys bly hoog na nog aanvalle op Iran 09.07.2026 11:27
Drikus Combrinck, bestuurshoof Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 9 Julie 2026 09.07.2026 50:46
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Waarom SA se nuwe kriptoregulasies dalk reeds agter die tyd is 08.07.2026 7:22
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
‘n Sertifikaat-dispuut met Argentinië kan ‘n wintergunsteling baie duur maak 08.07.2026 6:46
Grant Hendricks – uitvoerende raadslid AMIE SA Volg RSG Geldsake op Twitter
Geowetenskap en internasionale vennootskappe kan groei en werksgeleenthede in SA dryf 08.07.2026 7:21
Dr. Taufeeq Dhansay – Raad vir Geowetenskappe Volg RSG Geldsake op Twitter
Werkgewers wat nie pensioenbydraes oorbetaal nie deur die FSCA gekonfronteer 08.07.2026 8:06
Wilmi van der Walt – Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Inkomstediens skryf sowat R70 miljoen se trustboetes terug 08.07.2026 9:50
Amanda Visser – vryskutjoernalis & Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Amerikaners sê die skietstilstand met Iran is iets van die verlede 08.07.2026 7:47
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 Julie 2026 08.07.2026 49:54
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe SA veeboere wêreldwyd kan meeding ten spyte van siekterisiko's 07.07.2026 6:34
Gerhard van der Burgh – direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe vaar SA se beleggings- en versekeringsbedryf op ’n nuwe indeks 07.07.2026 7:38
Prof. Adré Schreuder – buitengewone professor en hoof van klante-ervaring, Universiteit van Pretoria Volg RSG Geldsake op Twitter
SA ondernemings staan sterk te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid 07.07.2026 7:15
Danie Dorfling – hoof van besigheidsontwikkeling, Moore Infinity Volg RSG Geldsake op Twitter
Die ekonomiese kopseer van passasierspoorlyne 07.07.2026 8:56
Ulrich Joubert – onafhanklike ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter
Tesourie draai die geldkraan toe vir 70 munisipaliteite weens swak finansiële discipline 07.07.2026 5:20
Ashor Sarupen – adjunkminister van finansies Volg RSG Geldsake op Twitter
Samsung verwag 'n skerp styging in sy wins 07.07.2026 7:14
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.