Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.moneyweb.co.za

Ostatni odcinek

30 wrz 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Capitec groei steeds teen byna 20% – maar kredietverliese neem toe 30.09.2026

Graham Lee – uitvoerende hoof, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit was D-Dag vir Eskokm-kliënte om sonstelsels te registreer 30.09.2026

Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

“We want to set the PIC straight” – Dlamini 30.09.2026

Patrick Dlamini – CEO, Public Investment Corporation (PIC). Volg RSG Geldsake op Twitter

Die 3de kwartaal was ’n watertrapkwartaal 30.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 September 2026 30.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

R3 miljoen vir ‘n bul van 'n Springbokram 29.09.2026

Izak Theron – professionele jagter, Jules of The Karoo Volg RSG Geldsake op Twitter

Windkrag skuif see toe: 810 MW-projek vir Richardsbaai in die pyplyn 29.09.2026

Madré Delport – portefeuljebestuurder, GenesisHexicon Volg RSG Geldsake op Twitter

Mediesefondsverhogings: CMS wil 3,8% hê, eerste fondse kies 7,9% 29.09.2026

Mondi Govuzela – senior bestuurder van voordelebestuur, Raad op Mediese Skemas (RMS) Volg RSG Geldsake op Twitter

Gold Fields se reusebod: Goudstryd kan nou vyandig raak 29.09.2026

Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op Twitter

Anthropic het groot noteringsplanne 29.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 September 2026 29.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

KI bied groot geleenthede vir KMO’s – mits hulle dit reg gebruik 28.09.2026

Eugene van der Merwe – entrepreneur Volg RSG Geldsake op Twitter

Finansiering van die oorgang na herlewingslandbou 28.09.2026

Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Goud blink, maar SA se mynbedryf is op sy knieë – Peter Major 28.09.2026

Peter Major – direkteur: mynbou, Modern Corporate Solutions & mynbou-ontleder Volg RSG Geldsake op Twitter

Medisynekrisis: Pryse styg 2,88% teenoor produksiekoste van tot 40% 28.09.2026

Dr Stavros Nicolaou – voorsitter, Pharmisa Volg RSG Geldsake op Twitter

Gold Fields vry na Northern Star 28.09.2026

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28 September 2026 28.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Diversifiseer om ekonomiese risiko's te verminder 25.09.2026

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

Is VSA-besighede bekommerd oor SA? 25.09.2026

Neil Diamond – president, Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA) Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE is 14% laer as in Februarie 25.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 25.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 September 2026 25.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 September 2026 24.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Rooibos is in SA se DNS 24.09.2026

Adele du Toit – woordvoerder, Rooibosraad Volg RSG Geldsake op Twitter

Basotho-komberse práát, as jy mooi luister 24.09.2026

Thomas Kritzinger – spesialis in Basotho-komberse, skrywer en voorstander van erfenis Volg RSG Geldsake op Twitter

Słuchaj podcastu RSG Geldsake met Moneyweb w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS