Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Categoría

Business

Web del podcast

www.moneyweb.co.za

Último episodio

16 de nov. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android 10 M+ de descargas · valoración de 4,7+ iOS muy pronto

Episodios

Hoe ’n klein bakkery ’n Suid-Afrikaanse voedselreus geword het 16.11.2026

Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrika se laaste twee kruiwavervaardigers veg om oorlewing 16.11.2026

Charl Anderson – direkteur, Pabar Volg RSG Geldsake op Twitter

Lieg op jou CV: Hoe groot is die probleem werklik? 16.11.2026

Jessica de Beer – bedryfshoof, MIE Volg RSG Geldsake op Twitter

Beleggers onttrek miljarde uit Ninety One se fondse 16.11.2026

Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 16.11.2026

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 November 2026 16.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 13.11.2026

Omri Thomas – Abax Investments & Elke Brink, PSG Volg RSG Geldsake op Twitter

Mediese fondse verhoog tariewe skerp vir 2027: Wat lede nou moet doen. 13.11.2026

Martin Janse van Rensburg, Hoof van verkope: CureMed Volg RSG Geldsake op Twitter

Swart Vrydag-winskopies: Pasop vir die skuldstrik in Januarie. 13.11.2026

Chanté Nortjé, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter

Die dollar hou aan om veld te wen teen die rand 13.11.2026

Omri Thomas – Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 November 2026 13.11.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Amerikaanse dollar is op sy hoogste vlak die jaar 12.11.2026

Mia Kriegler – Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Tinus drink koffie met 12.11.2026

Jaco Human van die industriëlegasverbruikersvereeniging Volg RSG Geldsake op Twitter

X-energy kry groen lig vir vier kernreaktors in die VSA. 12.11.2026

Andre Pienaar – X-energy Volg RSG Geldsake op Twitter

Purple Group se wins skiet op danksy EasyEquities-groei. 12.11.2026

Charles Savage – Purple Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrika as beleggingsbestemming: Hoe ontsluit ons ekonomiese groei? 12.11.2026

Nhlanhla Nene – Voorsitter TEHA Africa Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 November 2026 12.11.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Chery herroep duisende voertuie: Wek dit kommer oor Chinese motorgehalte? 11.11.2026

Bernard Hellberg jr. – eresekretaris, SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) Volg RSG Geldsake op Twitter

Telkom waarsku oor streng eienaarskapsreëls wat Starlink en beleggings knou 11.11.2026

Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Kriptomarkte sak terug ná Amerikaanse verkiesingsuitslag en strenger reguleringskwellings 11.11.2026

Carel de Jager – bestuurshoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Nersa erken onwettige kragtariewe: Sal verbruikers hul geld terugkry? 11.11.2026

Antoinette Slabbert – senior energiejoernalis Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrika se skuldvlakke laer as Brittanje s'n: Hoe vergelyk ons fiskale prentjie werklik? 11.11.2026

Dawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Hulpbronpryse druk die mark laer en die olieprys is ook weer hoër 11.11.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 November 2026 11.11.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe moet die landboubedryf die klimaatrisiko bestuur? 10.11.2026

Prof Francois Engelbrecht – klimatoloog, Wits Volg RSG Geldsake op Twitter

Escucha el podcast RSG Geldsake met Moneyweb en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos