Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Julie 2026 07.07.2026 47:14
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kunsmatige intelligensie dwing universiteite om die balans tussen tegnologie en wysheid te herontdek 06.07.2026 9:06
Prof Ignatius Gous – stigter, FutureSharp Volg RSG Geldsake op Twitter
Moet jy huur of koop … die debat duur voort 06.07.2026 7:11
John Loos – senior eiendomsekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
‘n Skuif na die buiteland maak jou nie los van die inkomstediens nie 06.07.2026 8:24
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Twee derdes van klagtes misluk by die finansiëledienste-ombud 06.07.2026 6:12
Advokaat John Simpson – Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers (Fais) Volg RSG Geldsake op Twitter
R50 miljard gaan verlore weens onwettige dobbelwebtuistes 06.07.2026 6:38
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, RECM Volg RSG Geldsake op Twitter
Die goudprys is nou al 26% laer as sy hoogtepunt 06.07.2026 10:44
Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 Julie 2026 06.07.2026 51:24
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 03.07.2026 16:02
Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
Belastingbesluite word meer belangrik vir beleggingsukses 03.07.2026 7:26
Ettienne Bezuidenhoudt – welvaartbestuurder, AlexForbes Volg RSG Geldsake op Twitter
Waarom het die Raad op Mediese Skemas die voorgestelde verligting vir staatsamptenare afgekeur? 03.07.2026 6:23
Karyna van Lingen – finansiële hoof, Raad op Mediese Skemas (Gems) Volg RSG Geldsake op Twitter
Senwes oorskry die R1 miljard-kerf voor belasting danksy ’n sterk inset- en toerustingsegment 03.07.2026 7:06
Debbie Bester – bestuurshoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter
Beurse is stewiger en volg positiewe sentiment oor werkskeppingsdata uit die VSA 03.07.2026 8:37
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026 03.07.2026 48:31
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
KI gaan die batebestuursbedryf verander, maar die prosesse sal dieselfde bly 02.07.2026 11:05
Alyssa Viljoen – besturende direkteur, Merchant West Volg RSG Geldsake op Twitter
Motorbedryf wil 1,7 miljoen motors met gevaarlike lugsakke terugroep 02.07.2026 11:01
Tshetlhe Litheko – hoofbeampte vir beleid, Naamsa Volg RSG Geldsake op Twitter
SA banke nie meer vir randmanipulasie vervolg 02.07.2026 9:39
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Swakker Amerikaanse werkskepping help JSE 02.07.2026 7:35
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Julie 2026 02.07.2026 50:44
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié KI-agent het $1 miljard uit kripto gemaak 01.07.2026 9:17
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol 01.07.2026 8:17
Chad Davids – raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie, Salga Volg RSG Geldsake op Twitter
South32 verkoop sy Hillside-smelter 01.07.2026 9:56
Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
Murray & Roberts se laaste bates vir R1.3 miljard verkoop 01.07.2026 8:14
Mark Salmon – hoof van spesiale situasies, Differential Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Buitelanders val oor hulle voete om in rand te handel 01.07.2026 7:33
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Julie 2026 01.07.2026 47:40
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.