Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.moneyweb.co.za
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 20, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Premier Group se bedryfswins styg met meer as 50% ná RFG-oorname 10.11.2026 6:33
Kobus Gertenbach – bestuurshoof, Premier Foods Volg RSG Geldsake op Twitter
Vodacom se wesenswins styg met 26% danksy Safaricom 10.11.2026 5:16
Shameel Joosub – bestuurshoof, Vodacom Volg RSG Geldsake op Twitter
Munisipale verkiesingsuitslae: Sal koalisies stadsfinansies en dienslewering kan red? 10.11.2026 4:35
Prof. Jannie Rossouw – professor, Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand Volg RSG Geldsake op Twitter
Rand versterk en olie sak na minder as $90 per vat 10.11.2026 4:51
Henry Fouche – fondsbestuurder, Sequoia Investment Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 November 2026 10.11.2026 48:41
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
KI-agente: Die volgende groot tegnologiese revolusie? 09.11.2026 6:00
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
Staatsprojekte sloer terwyl private bouwerk groei 09.11.2026 8:41
Jaco van der Bijl – bedryfshoof, Raubex Volg RSG Geldsake op Twitter
Boere stel kunsmisaankope uit terwyl insetkoste knyp 09.11.2026 9:18
Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter
Investec en Shoprite: ’n Onwaarskynlike vennootskap met groot potensiaal 09.11.2026 8:40
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
'n Groen dag 09.11.2026 12:21
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 9 November 2026 09.11.2026 50:13
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 06.11.2026 18:58
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Finansiële beplanning ná die dood van 'n gade: Berei jou lewensmaat voor 06.11.2026 9:31
Carina van Rooyen – welvaartbestuurder , PSG Wealth Pretoria-Oos Volg RSG Geldsake op Twitter
Tegnologiereuse tuimel terwyl vrese oor KI-infrastruktuur toeneem 06.11.2026 9:33
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE word afgetrek deur tegnologieaandele in die VSA 06.11.2026 6:54
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06 November 2026 06.11.2026 49:06
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
SA is sportmal, maar maak ons geld daaruit? 05.11.2026 7:54
Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL Volg RSG Geldsake op Twitter
Die eerste private trein stoom op 'n Transnet-spoorlyn 05.11.2026 9:41
Kwazi Mabaso – uitvoerende hoof, Grindrod Volg RSG Geldsake op Twitter
Demokrate knip Donald Trump se vlerke, en markte juig! 05.11.2026 9:03
John Biccard – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
Kan politieke verandering ekonomiese groei versnel? 05.11.2026 5:31
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Demokrate laat die JSE bokspring 05.11.2026 7:31
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 November 2026 05.11.2026 47:39
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Wie is aan die voorpunt van die KI-revolusie? 04.11.2026 41:27
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie & Eugene Cronje – direkteur, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 November 2026 04.11.2026 44:58
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Elektriese motors begin spoed vang 03.11.2026 6:32
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.