Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.moneyweb.co.za
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 20, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Demokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem? 03.11.2026 8:57
Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer Volg RSG Geldsake op Twitter
SA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade? 03.11.2026 8:30
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA Volg RSG Geldsake op Twitter
Hof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender 03.11.2026 11:17
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 03.11.2026 8:28
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026 03.11.2026 48:51
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Geskiedenis van Milkor 02.11.2026 5:09
Daniel du Plessis – visepresident: Afrika, Milkor Volg RSG Geldsake op Twitter
Altron se omkeerstrategie begin vrugte afwerp 02.11.2026 9:50
Werner Kapp – uitvoerende hoof, Altron Volg RSG Geldsake op Twitter
Groot klasaksie dreig oor voertuie met buitelandse nommerplate 02.11.2026 8:06
Mkhosi Radebe – prokureur, Radebe Attorneys Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrika se ekonomie is R400 miljard of 5% groter as wat ons gedink het 02.11.2026 8:42
Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 02.11.2026 12:16
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 2 November 2026 02.11.2026 50:14
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Hof sê vorige minister versuim sy plig oor leeukwotas 30.10.2026 6:51
Hannes Wessels – voorsitter, Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging (Sapa) Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 30.10.2026 21:00
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Rekordroof van $6,3 miljard by Binance skud kriptomarkte 30.10.2026 9:02
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE sak terug aan die einde van die week en dis hulpbronpryse wat dit afdruk 30.10.2026 7:44
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Oktober 2026 30.10.2026 49:33
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Tinus drink koffie met SA Harvest se Ozzy Nel 29.10.2026 9:48
Ozzy Nel – bestuurshoof, SA Harvest Volg RSG Geldsake op Twitter
‘n Finansiële behoefteontleding bly die hoeksteen van finansiële beplanning in die era van KI 29.10.2026 8:13
Leandra Senekal – finansiële raadgewer: IWCP, Liberty-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Absa open kantoor in Vereenigde Arabiese Emirate om beleggings tussen die Midde-Ooste en Afrika te ontsluit 29.10.2026 5:06
Shirley Webber – hoof: natuurlike hulpbronne en energie, Absa-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat kan die nuwe wetgewingsvoorstel oor belasting verander? 29.10.2026 7:29
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Geen voorkeurbieërs vir gas-tot-krag-program oor kommer oor waar die gas vandaan gaan kom 29.10.2026 6:01
Jaco Human – bestuurshoof, Industriële Gasverbruikersvereniging SA Volg RSG Geldsake op Twitter
Die mark bly sukkel met rigting te midde van ‘n hoë olieprys 29.10.2026 5:14
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Oktober 2026 29.10.2026 48:15
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kripto kan die betalingsbedryf in Afrika ingrypend verander 28.10.2026 4:00
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Chinese motors: Goedkoop om te koop, maar duur om te verkoop 28.10.2026 7:44
Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Volg RSG Geldsake op Twitter
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.