Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat moet gebeur as SA 60 dae se brandstof wil stoor? 11.06.2026 7:24
Dr Rod Crompton – veteraan energie-kenner Volg RSG Geldsake op Twitter
Alexforbes begin kleinhandelkliënte se aandag (en geld) vang 11.06.2026 13:15
Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 11.06.2026 10:39
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 Junie 2026 11.06.2026 47:35
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Is beursverhandelde fondse besig om bitcoin te kelder? 10.06.2026 8:09
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
BYD wil die grootste motorvervaardiger in die wêreld wees. Waar kom die maatskappy vandaan? 10.06.2026 6:35
Robin Jooste – BYD Hatfield Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is die koste van bemagtiging? 10.06.2026 9:16
Dr Daan Steenkamp – uitvoerende hoof, Codera Analytics Volg RSG Geldsake op Twitter
Regering wil mynmaatskappye dwing om erts plaaslik te verwerk 10.06.2026 11:42
Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter
Amerika se inflasie-spook begin loop 10.06.2026 10:33
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Junie 2026 10.06.2026 49:51
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Boer skuldig ná dood van ’n luiperd 09.06.2026 8:51
Dr. Bool Smuts – stigter en hoofbestuurder, Landmark-stigting Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoër inflasie en rentekoerse bied baie aantreklike geleenthede 09.06.2026 7:25
Elke Brink – direkteur en adviseur by PSG Volg RSG Geldsake op Twitter
I wish I could press AI’s ‘delete’ button – Wierzycka 09.06.2026 14:21
Sygnia’s Magda Wierzycka looks into an AI world with health and scientific breakthroughs, productivity increases, but also a concentration of wealth and power, job displacements, and ‘blunt, uneducated, and stupid’ children. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ekonomiese groei verras in die eerste kwartaal, maar dit is steeds vrot 09.06.2026 10:18
Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 09.06.2026 7:57
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Junie 2026 09.06.2026 49:36
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kan ChatGPT jou finansiële raadgewer wees? 08.06.2026 4:54
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
Die regering maak die boek oor e-tol finaal toe 08.06.2026 7:41
Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter
Appèlhof kap die Mededigingstribunaal oor sy traagheid 08.06.2026 8:24
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
Traxion wil die grootste spoormaatskappy in SA wees 08.06.2026 9:09
James Holley – uitvoerende hoof, Traxtion Volg RSG Geldsake op Twitter
Omnia-aandeelhouers kan breed glimlag 08.06.2026 10:20
Stephan Serfontein – uitvoerende direkteur, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 08.06.2026 9:26
Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 8 Junie 2026 08.06.2026 50:57
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 05.06.2026 18:32
Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Junie 2026 05.06.2026 50:57
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.