Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Education

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

ALLEEN - Hanneke van Coller 31.03.2020

ALLEEN - Hanneke van Coller by Voelgoed Radio

GROEI - Chanel Wink 31.03.2020

GROEI - Chanel Wink by Voelgoed Radio

Liefde Is Nie Genoeg Vir Jou Verhouding Nie - Nathanya Van Zyl Chapman 26.03.2020

Liefde alleen kan nie die enigste rede wees hoekom jy in daai verhouding wil bly nie. Baie mense sê liefde is emosies en party dink dis instink.

Sessie 1 - Eensaamheid is ’n werklikheid en ’n ernstige saak 26.03.2020

Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel.

Sessie 3 - Kritiek van ouers is van die pynlikste traumas 26.03.2020

Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel.

Sessie 4 - Daar is rede hoekom jy hier is 26.03.2020

Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel.

Sessie 5 - Leef in vrede met almal, al maak hulle jou seer 26.03.2020

Ons het almal al verwerping ervaar. Jou maatjie in graadeen wou dalk nie haar toebroodjies met jou deel nie. Jou kamtige vriendin het jou kêrel afgevry. Selfs die dood van ’n geliefde kan jou verstote laat voel.

Hou op om jou met ander te vergelyk 24.03.2020

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk!

Hy weet wat jy nodig het 11.03.2020

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ...

Martelize Brink - Ander het altyd groter probleme 05.03.2020

RSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink.

Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon? 02.03.2020

“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen.

Wilson Dunster En Elize Cawood 27.02.2020

Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar.

Beskerm Jou Geld Vir Eendag - Wouter Snyman 24.02.2020

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word!

Hou Jou Gemoed Positief 17.02.2020

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm.

Jou Woorde Vorm Jou Kind 17.02.2020

Wat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal hulle vrymaak.

Hoe Om... Oor God Te Dink 07.02.2020

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN.

GEDULDIG - Natasha Joubert 31.01.2020

GEDULDIG - Natasha Joubert by Voelgoed Radio

WOEDE - Almarie Du Preez 31.01.2020

WOEDE - Almarie Du Preez by Voelgoed Radio

WONDERS - Mandie Du Plooy Baard 31.01.2020

WONDERS - Mandie Du Plooy Baard by Voelgoed Radio

Oppas! Jou woorde maak seer - Karien Basson 30.01.2020

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en toepaslik is. Die bedoeling is nie om misleidend of onopreg te wees nie, maar eerder om ander met bedagsaamheid te bejeën.

#Muisneste - 3 Bestanddele wat werk vir ’n huwelik 30.01.2020

#Muisneste - 3 Bestanddele wat werk vir ’n huwelik by Voelgoed Radio

Sessie 1 - Net jy kan jou droom ’n werklikheid maak 29.01.2020

Sessie 1 - Net jy kan jou droom ’n werklikheid maak by Voelgoed Radio

Sessie 2 - Dit neem tyd om suksesvol te wees 29.01.2020

Sessie 2 - Dit neem tyd om suksesvol te wees by Voelgoed Radio

Sessie 3 - Harde werk en oefening is nodig vir sukses 29.01.2020

Sessie 3 - Harde werk en oefening is nodig vir sukses by Voelgoed Radio

Sessie 4 - Jy het stamina nodig om sukses te behaal 29.01.2020

Sessie 4 - Jy het stamina nodig om sukses te behaal by Voelgoed Radio

Listen to the Voelgoed Podsendings podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.