Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Sessie 5 - Soms moet jy jou droom prysgee 29.01.2020 5:17
Sessie 5 - Soms moet jy jou droom prysgee by Voelgoed Radio
Maak Jou Wildste Drome Waar - Jannie Putter 29.01.2020 6:11
Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk.
Vorm ’n goeie digitale voetspoor 13.01.2020 3:48
Jou kind se digitale voetspoor kan gesien word deur almal wat jou naam op Google gaan soek. Elke kliek, like en foto kan jou toekoms beïnvloed. RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety
Om Méér Vir Mense Om Te Gee - Greta Muller 10.01.2020 4:13
Die kuns is nie om minder van jouself te dink nie, maar eerder om minder aan jouself te dink. Om ander se behoeftes eerste raak te sien, sê GRETA MULLER.
Is jou geld veilig in die bank? 07.01.2020 2:52
Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap
Ken jy ook woedebevange mense? 02.01.2020 3:59
Episode 9: Ken jy ook woedebevange mense? #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer
Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie 02.01.2020 3:11
Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer
Hoe kan ek God meer vertrou? 20.12.2019 3:15
Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat jou die beste kan leer oor wat dit beteken om in Sy rus in te gaan, en al jou bekommernisse en sorge oor te gee. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie
Hoe om… met God te gesels 20.12.2019 5:02
Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap te hoor, sê ANNALIE STEENKAMP-NEL.
Stres en kommer is soos gif 12.12.2019 4:22
Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dr. Caroline Leaf skryf in haar boek, Switch on Your Brain, dat kommer en vrees veroorsaak dat ons liggaam toksies word. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde
#MyEenWoord [TEVREDE] Esté de Klerk 06.12.2019 8:45
#MyEenWoord [TEVREDE] Esté de Klerk by Voelgoed Radio
#MyEenWoord [SKULD] Karien Basson 06.12.2019 3:26
#MyEenWoord [SKULD] Karien Basson by Voelgoed Radio
#MyEenWoord [BID] Carindé van Schalkwyk 06.12.2019 5:00
#MyEenWoord [BID] Carindé van Schalkwyk by Voelgoed Radio
#MyEenWoord [EWIGHEID] Belinda Bras-Nel 06.12.2019 5:09
#MyEenWoord [EWIGHEID] Belinda Bras-Nel by Voelgoed Radio
Sessie 1 - Woede sal jou lewe beïnvloed en jou drome vernietig 06.12.2019 5:04
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
Sessie 2 - Selfsug is die grootste rede vir ’n uitbarsting 06.12.2019 5:40
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
Sessie 3 - ’n Nors persoon word vinnig uit die samelewing geskuif 06.12.2019 5:11
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
Sessie 4 - Presies wat woede aan jou organe doen 06.12.2019 5:56
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
Sessie 5 - Die langtermyn-nadelige uitwerking op jou liggaam 06.12.2019 5:41
Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.
VREUGDE - Leani Van Niekerk 22.10.2019 5:01
VREUGDE - Leani Van Niekerk by Voelgoed Radio
DANKBAAR - Leandi Cottle 22.10.2019 5:09
DANKBAAR - Leandi Cottle by Voelgoed Radio
GELD - Cherise Vermeulen 22.10.2019 5:01
GELD - Cherise Vermeulen by Voelgoed Radio
GENADE - Vicky-Anne Serfontein 22.10.2019 5:38
GENADE - Vicky-Anne Serfontein by Voelgoed Radio
Dag 11 22.10.2019 4:32
Dag 11 by Voelgoed Radio
Dag 13 22.10.2019 1:30
Dag 13 by Voelgoed Radio
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.