Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Education

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Gretha - ’n Vrou Begeer Dat Haar Maat Geestelik Sal Lei 17.06.2026

Gretha Wiid, huwelikskennerKliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha:https://voelgoed.co.za/category/voelgoed/gelukkig-getroud/huwelik-kenner/

God verstaan al ons familieskandes - Karien Basson 18.05.2026

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou.

Leë fonteine kan nie ’n dors les nie – Magteld Arnold 26.06.2025

Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

Lizanne du Plessis - Eiewaarde hang nie af van prestasie nie 25.06.2025

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle is, nie in wat hulle doen nie.  

Wat leer jy uit suksesse en uitdagings – Lizette Volkwyn 25.06.2025

ʼn Suksesvolle lewe is ʼn kombinasie van hoogtepunte, laagtepunte, uitdagings en “walk in the park” oomblikke soos die Engelse mense sal sê. Hoe jy op hierdie oomblikke reageer, aanpassings maak en groei, bepaal jou toekoms,suksesse en aanvaarding van die samelewing. Dit bepaal ook hoe goed jy kan aanpas ten opsigte van uitdagings.

23. Laat jou gesin soms hulle eie probleme oplos - Leonie Mynhardt 10.06.2025

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

Fiksheid is ’n lewenslange reis - Francois Chapman 04.06.2025

Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO

’n Beter gehaltelewe begin by jouself - Madelaine Snoer 01.06.2025

Hoe jy opstaan is wat saak maak OUDIO

Hoe om geluk te vind en jou lewe te geniet - Lucia Dramat 26.05.2025

MENTORKLAS - SELF 2023 Live a life you love / Geniet jou lewe elke liewe dag

Leer slegte geldgewoontes af - Wouter Snyman 16.05.2025

MENTORKLAS - WERK & GELD 2017 / V2U9 Keer dat jou denke jou arm maak

22. Aanvaar die konstruktiewe kritiek wat jy kry - Leani van Niekerk 15.05.2025

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

4. Leer om te dink voordat jy praat - Rhona Erasmus 06.05.2025

MENTORKLAS - WERK & GELD 2023

Negatiewe denke kan jou dieet laat misluk - Francette Bekker 05.05.2025

Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO

22. Raak ontslae van gedagtes wat jou terughou - Lucia Dramat 28.04.2025

Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

4. Ek’s gedaan – mag ek maar koffie drink? - Minette Visser 23.04.2025

MENTORKLAS - NUWE JY 2023 Koffie

4. Bring jou gesin speel-speel nader aan mekaar - Serahni Symington 16.04.2025

MENTORKLAS - OUERSKAP 2023 Praktiese maniere om saam pret en plesier te hê / Ontdek pret maniere om gesinsbande deur speel te versterk

21. Herken en erken foute … en word beter - Leandra Foster 15.04.2025

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

Bly hoop in die wanhopige tye - Liesel Krause-Wiid 11.04.2025

MENTORKLAS - GELOOF 2018 / V3U3

Daaglikse skoonheidsroetines vir ’n sprankelende vel - Esna Colyn 10.04.2025

Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO

6. Bestuur die taal wat jou lyf praat - Jannie Putter 27.03.2025

MENTORKLAS - SELF 2018 / V3U7

21. Maak jouself 'n prioriteit in jou lewe - Lourens Botha 26.03.2025

Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders 25.03.2025

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte aangaan. 

Maak doelbewus tyd vir praat met jou kinders 25.03.2025

Arbeidsterapeut Lizanne du Plessis vertel vir ouers hoe om alledaagse situasies te gebruik as groei-, leer- en ontwikkelingsgeleenthede.

Tema4 - ’n Vrou Begeer Dat Haar Maat Geestelik Sal Lei 14.03.2025

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. 

20. Baklei is oukei, maar hou by die reëls– Jo-Marie Bothma 10.03.2025

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

Listen to the Voelgoed Podsendings podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.