Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#3MinuteSelfhelp – Motivering Om Gedrag Te Verander 30.06.2020 3:57
Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie.
Sessie 5: Onthou jou vorige suksesse en bereik selfs meer 18.06.2020 5:11
Lyk ’n probleem onhanteerbaar en te groot om op te los? Onthou die tye toe jy soortgelyke struikelblokke oorkom het. Jy kan dit weer doen!
Sessie 4: Onthou die goeie tye, eerder as die slegtes 18.06.2020 5:09
Pynlike ervarings word makliker as aangename ervarings herroep. Waak dus doelbewus daarteen dat negatiewe gedagtes nie jou lewe oorneem nie.
Sessie 3: Geld kan nie geluk koop nie 18.06.2020 5:29
Al wat party mense het, is geld. Baie mense wag vir omstandighede om te verander voordat hulle gelukkig kan wees. Maar ware geluk kom van binne.
Sessie 2: Droom groot en dink positief 18.06.2020 4:42
Jy kan jou brein nuut programmeer deur dankbaarheid. Dan fokus jy later outomaties op dit wat reg loop in jou lewe en is meer positief.
Sessie 1: Verwag groot dinge en kry dit! 18.06.2020 5:21
As jy min verwag, is dit wat jy sal kry. As jy guns, geleenthede of ’n bevordering verwag, kan dit gebeur.
Sessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstel 11.06.2020 5:16
Sessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstel by Voelgoed Radio
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind 03.06.2020 1:17
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind by Voelgoed Radio
Minder Drama Met Jou Kind 29.05.2020 4:33
Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene.
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God 20.05.2020 1:03
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God by Voelgoed Radio
Anri Powell - Die Waarde Van Waardes 30.04.2020 2:27
Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom?
Kyk fyner na aanlyn speletjies 29.04.2020 4:15
Dis lekker om in ’n ander wêreld “te besoek” en jouself ’n bietjie te verloor en boonop speel jy saam met regte mense van regoor die wêreld.
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Nuwe Begin 28.04.2020 1:10
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Nuwe Begin by Voelgoed Radio
Die voordele van lewensversekering 22.04.2020 3:56
As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie.
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Groot Skip 20.04.2020 1:17
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Groot Skip by Voelgoed Radio
Tradisies wat julle bymekaar hou - Jannie Putter 20.04.2020 5:37
Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde
Hoe Jy Mense Behandel, Het Nagevolge 16.04.2020 3:40
As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou.
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Iets Vreesliks Het Gebeur! 14.04.2020 1:20
“Sss, sss, sss,” lag die slang. “Dis mos die boom van alle kennis, nie waar nie? As jy van dié vrugte eet, sal jy alles weet. Is dit nie te wonderlik nie? Dink net ’n bietjie hoe dit sal wees!”
Beheer jou humeur by die werk 07.04.2020 2:45
Ons vroue is nogal sensitiewe wesens en ons gevoelens kan maklik met ons op hol gaan. Maar om in die sakewêreld beheer te verloor, of met jou emosies te koop te loop, skep glad nie ’n positiewe, professionele indruk nie.
Praat God vandag nog met mense? - Liesel Krause-Wiid 07.04.2020 5:12
Dis onmoontlik om iemand te hoor praat as jy nooit stilbly nie. Om in iemand se voetspore te volg, beteken jy moet luister en leer.
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Adam Kry 'n Maat 06.04.2020 1:18
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Adam Kry 'n Maat by Voelgoed Radio
[Leeflesse] Hoe om jou lewe te aanvaar ANNELIZE BRITZ 03.04.2020 5:36
[Leeflesse] Hoe om jou lewe te aanvaar ANNELIZE BRITZ by Voelgoed Radio
WAARHEID- Annalize van den Heever 01.04.2020 5:58
WAARHEID- Annalize van den Heever by Voelgoed Radio
[BYBELSTORIES VIR KINDERS] God Se Wonderlike Wêreld 31.03.2020 1:18
[BYBELSTORIES VIR KINDERS] God Se Wonderlike Wêreld by Voelgoed Radio
OORWIN - Angela Reed 31.03.2020 5:09
OORWIN - Angela Reed by Voelgoed Radio
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.