Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ons kan saam soveel meer vermag [Jannie Putter] 16.08.2021 6:08
[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag [Jannie Putter]
[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag 29.06.2021 6:08
In sportmal Suid-Afrika het elkeen sy of haar gunstelingsportspan. Wat een span bo ’n ander laat uitstaan, is sinergie. Met ander woorde die bydrae van lede om die span as ’n geheel te laat saamwerk.
Hoe om jou stempel af te druk 08.06.2021 2:26
Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat jy doen, maak saak en kan ’n verskil maak.
Ware deernis begin by jouself 07.06.2021 6:53
#3MinuteSelfhelp
Moenie uithonger of ooreet nie 03.06.2021 3:36
RENÉ JANSE VAN RENSBURG, dieetkundige en joga–instruktrise, glo dis nie nodig om al die lekker uit eet te haal om ’n gesonde leefstyl te handhaaf nie. Laat daarom elke dag iets kleins, maar lekker toe.
Stappe vir ’n gesonde leefstyl 03.06.2021 4:10
Aanvaar eers jouself en jou lyf, dan glo JANINE TRUTER, ook ’n voormalige model, kan jy begin om realistiese doelwitte te stel om ’n gedissiplineerde dieet, oefenprogram en roetine te volg.
Roetines vir ’n mooi vel 03.06.2021 5:55
’n Konsekwente velsorgroetine, gesonde eetgewoontes, gereelde gesigbehandelings en om lief te wees vir jou vel kan verseker dat jy natuurlik mooi lyk, glo ESNA COLYN, uitvoerende hoofbeampte van Imbalie Beauty.
Benut jou bates vir groter finansiële voordeel 26.05.2021 5:57
Bates is enigiets van geldwaarde wat jy besit. Dit is belangrik om te weet hoe bates werk, wat die verskillende soorte is en hoe om dit effektief te bestuur om jou finansiële oorlewing te verseker.
Liefde eerder as oordeel 25.05.2021 6:08
Christenskap beteken nie dat ons op die aarde geplaas is om ander te veroordeel nie. Daar is min dinge waaroor Jesus Homself so skerp uitgespreek het soos oor godsdienstige skynheiligheid, oordeel en geestelike hoogmoed
Belangrik vir jou is belangrik vir God 19.05.2021 2:07
Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly.
Moenie dat mense jou misbruik nie 07.04.2021 6:08
Die meeste vroue wil só graag almal om hulle tog net gelukkig hou. Ons is van nature versorgers en daarom sal ons soms, ten koste van onsself en ons gesinne, eerste na ander omsien.
Laat Grimering Jou Natuurlike Skoonheid Uitlig Gerda Van Schalkwyk 29.03.2021 3:59
Het ’n mens werklik so baie grimering nodig? Gerda van Schalkwyk, ’n skoonheidsdeskundige, glo kennis is mag en meer is nie noodwendig beter nie. Gebruik eerder die grimeerhulpbronne tot jou beskikking om jou mooi eienskappe te komplimenteer.
Bedien Maklike Gesonde Etes In ’n Japtrap Pamela Clarke 29.03.2021 4:33
Wanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié besluit geneem en kyk nie terug nie.
Gee Die Eerste Treë Na Goeie Gesondheid – Stiaan Ras 29.03.2021 3:58
Wanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié besluit geneem en kyk nie terug nie.
Geestelike Groei Bring Verantwoordelikheid Mee 24.03.2021 1:57
Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee.
Afskeid Ná Die Dood Van ’n Geliefde 17.03.2021 4:52
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie.
HOE OM... te sê “vergewe my” 10.03.2021 0:35
Dis nie altyd maklik om te erken jy was verkeerd nie. Ook nie om jammer te sê vir wat jy gedoen het nie. ’n Opregte verskoning is egter die manier om weer aan jou verhouding te begin bou nadat jy verbrou het.
Aanlyn vriende is so werklik soos “regte” vriende 02.03.2021 4:20
Kinders is deesdae onder aansienlike druk om baie vriende te hê. Maar anders as in ons jongdae is die vriende nie skoolvriende of maatjies wat in dieselfde straat bly nie, dit is virtuele of aanlyn vriende.
Kleiner Gereelde Etes Help Met Gewigsverlies – Christel De Lange 01.02.2021 3:58
Hoeveel keer hoor ’n mens nie iemand kla dat sy nou net blaarslaai eet nie, maar steeds nie gewig verloor nie. Dit voel hoe minder sy eet, hoe meer gewig tel sy op!
Hou Jou Gesin Emosioneel En Fisiek Veilig 22.01.2021 4:35
Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar om fisiek en emosioneel te kom rus en te herlaai.
Verouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna Roos 15.01.2021 4:01
Verouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna Roos by Voelgoed Radio
Moenie dat vrees jou sukses steel nie 08.01.2021 3:56
Vrees is noodsaaklik. Dit help ons om aan die lewe te bly en voorkom dat ons dom dinge doen. Dit kan egter ook beperkend wees en verhoed dat ons die suksesse behaal waarna ons streef.
Hoe Om... Nie Alles Te Wil Beheer Nie 06.01.2021 4:07
Ons kan nie die weer, ander mense of omstandighede beheer nie. Dis beter om beheer oor te gee en te laat gaan. Dit bring vrede as ons glo alles sal oukei wees, sê LEZELLE MJDC
Dink Jou Pad Oop Na Gewigsverlies Charne Pretorius 14.12.2020 3:47
Soos die meeste van ons, het jy waarskynlik ook al geswig voor die nuutste verslankingsmiddels en oefenmasjiene. Of selfs die een of ander belofte van hoe jy al daai oortollige gewig in slegs drie dae kan verloor.
Die Kalorieë In Drankies Kan Gewigsverlies Strem Charlotte Van Wyk 14.12.2020 4:53
Jy mag dalk voel dat jy die meeste van die tyd gesond eet. Jy volg immers ’n gebalanseerde dieet wat onverfynde koolhidrate soos volgraanbrood insluit. Jy eet ook genoeg vrugte en groente, en gee voorkeur aan maer vleissnitte, vis en goeie vette.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.