Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Janine podsending 1 - ‘n Nuwe Visie 26.01.2022 4:55
#SondagStilword vir Meisies
Dink en bid voor jy praat_Carl Davis 26.01.2022 5:45
#SondagStilword vir Mans
Goeie beginsels help met goeie keuses_Armand Kruger 26.01.2022 6:14
#SondagStilword vir Mans
Integriteit - die hoeksteen van jou karakter_Anton Swanepoel 26.01.2022 7:00
#SondagStilword vir Mans
Nederigheid laat jou uitstaan bo ander – Andrico Fourie, finansiële adviseur 26.01.2022 5:21
#SondagStilword vir Mans
Wat keer jou om God te hoor? – Angela Reed, pastoor 20.01.2022 5:41
#SondagStilword
Laat geloof jou op Sy pad lei – Angela Bender, motiveringspreker 20.01.2022 4:20
#SondagStilword
Maak elke oomblik van jou lewe betekenisvol – Alta Strauss, motiveringspreker 20.01.2022 4:53
#SondagStilword
Kom tot bedaring en fokus weer – Almarie du Preez, radio omroeper 19.01.2022 5:45
#SondagStilword
Die regte denkwyse lei tot goeie optrede – AJ Sutton, pastoor 30.12.2021 5:19
Gelowiges se optrede word met fyn oë deur ander dopgehou. Bestuur jou gedagtes en wees opreg in wat jy doen en sê met die regte tegnieke.
Inspireer mekaar met dade (nie woorde nie) – Jannie Putter, motiveringspreker 30.12.2021 6:22
Met opbouende en aanmoedigende woorde, motiveer ouers gewoonlik hulle kinders. Inspireer eerder jou kind deur self te wys hoe jy iets doen … Wys vir hom deur jou dade, nie net deur jou woorde nie.
Wees elke dag beter as die vorige dag – Michael Mol, aanbiede 30.12.2021 5:10
Niemand kan die perfekte huweliksmaat en pa wees nie. Jy kan wel kies om elke dag te probeer om beter te wees. Wat jou gesin van jou dink (nie wat jy van jouself dink nie), is wat saak maak.
Hoor elke dag Sy stem – Alida Norden, kreatiewe bediening 30.12.2021 5:06
Ons geestelike wandel is nie ’n ontvlugting uit die lewe nie, maar ’n bewys van God se alomteenwoordigheid. Begeer opnuut om Sy stem te hoor en om Hom in alles raak te sien!
Verander deur jou denke – Liesel Krause-Wiid, predikant 30.12.2021 5:27
Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken en nader aan Hom groei.
Hy moet meer word en jy minder – Karien Basson, redaktrise 30.12.2021 6:07
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie.
Leer jou kind om geldslim te wees 18.11.2021 5:38
Leer jou kind om geldslim te wees
Lyding skei ons nie van God nie 18.11.2021 5:33
Lyding skei ons nie van God nie
Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe 18.11.2021 1:57
Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe
Wat die Bybel oor jou geldsake sê 03.11.2021 5:50
Wat die Bybel oor jou geldsake sê
Jy kan nie sonde vir God wegsteek nie 03.11.2021 4:53
Jy kan nie sonde vir God wegsteek nie
Speelareas waar jou kind kan ontwikkel 03.11.2021 5:15
Speelareas waar jou kind kan ontwikkel
Dis gesond om hardop te lag 01.09.2021 6:21
Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing.
Hoe om ’n zero–begroting te bestuur 25.08.2021 6:42
Hoe om ’n zero–begroting te bestuur
Help jou kind om stres te hanteer 25.08.2021 6:29
Help jou kind om stres te hanteer
[PODSENDING] Gelowiges moet as één funksioneer 16.08.2021 6:20
LIESEL KRAUSE-WIID
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.