Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jou Welstand Is Jou Eerste Prioriteit – Catherine Van Heerden 14.12.2020 5:02
Het jy al in die slaggat getrap van dink dat dit selfsugtig is om jouself eerste te stel? Gee jy jouself prys vir ander en noem dit “onselfsugtigheid”? Onthou dan, jý is jou eerste prioriteit.
Wanneer jy nie goed genoeg voel nie 14.12.2020 5:13
Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter nie sukses behaal deur in hulleself te glo nie, sê JACOBUS SILWER.
Bou versigtig aan jou digitale voetspoor 14.12.2020 3:48
Ons het die geleentheid om ons kinders se digitale gewoontes positief te beïnvloed. Leer kinders van kleins af om sosiale media met verantwoordelik en omsigtigheid te gebruik.
Moenie bang wees om jouself te wees nie 14.12.2020 2:28
Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie.
Keuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloed 14.12.2020 5:54
Om ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste effek op jou lewe hê nie. Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe …
Sessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld! 09.12.2020 6:16
Sessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld! by Voelgoed Radio
Sessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstel 09.12.2020 6:17
Sessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstel by Voelgoed Radio
Sessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nie 09.12.2020 6:49
Sessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nie by Voelgoed Radio
Sessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raad 09.12.2020 5:41
Sessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raad by Voelgoed Radio
Sessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie geluk 09.12.2020 5:47
Sessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie geluk by Voelgoed Radio
Verseker jou finansiële toekoms 03.12.2020 3:41
Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten om die baas vir ’n verhoging te vra, hoe doen ek dit?
Leer jou kind oor kuberveiligeid 02.12.2020 4:23
Dit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en reg te pak. Verbeter die werkverrigting en sekuriteit van jou gesin se digitale toerusting deur dit gereeld “skoon” te maak.
Waar daar hoop is, is daar volharding 02.12.2020 5:32
Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm waaraan ons vasklou wanneer ander geen uitkoms meer sien nie.
Verrassende redes saam eet 26.11.2020 4:32
Daar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese prestasie, maak hulle meer weerstandig en minder vatbaar om vetsug en eetsteurnisse te ontwikkel.
Verander jou liggaam, siel en gees 23.11.2020 4:30
Het jy al gewonder wat een van die belangrikste kwaliteite is wat jy moet hê om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê in die ontdekking van die waarde en krag wat daar in jou gedagtes en woorde is. - Bianca Feldmann
Vind jou balans en gewigsverlies sal volg 17.11.2020 4:00
Gewigsverlies en ’n gesonde, gemaklike lyf vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen, inneem en gewoontes van maak. Maar ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. – BIANCA VAN RENSBURG, fiksheidsinstrukteur en gesondheidsafrigter
Vervang jou vertroue eerder met aanvaarding 13.11.2020 5:37
’n Mens is soms jare lank bitter of wroeg met pyn en hartseer omdat iemand jou misplaaste vertroue geskend het. Dikwels is die “skuldige” nie eens bewus daarvan dat hulle jou te na gekom het nie.
God se liefde neem ons op reistogte 11.11.2020 7:03
God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om ons te neem na plekke wat ons nooit sal wil verlaat nie — THOMAS CRANMER, 15DE-EEUSE TEOLOOG
Hoe om... sinvolle stiltetyd te hê 11.11.2020 4:55
Stiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig onmiddellik jou omstandighede nie, maar dit verander jou, sê LIESEL KRAUSE–WIID.
Emosies is die sondebok van ons kosdrange 09.11.2020 3:55
Belustigheid (cravings) is die diepe begeerte of drang wat ’n mens ervaar om iets spesifiek te eet. Dit is dikwels allesoorheersend. Jy voel jy gaan nie rus vir jou siel kry nie. Jy moet nou daai sjokolade, of waarvoor jy ook al lus is, verslind. G’n krieseltjie mag oorbly nie!
Begin elke dag met goeie voornemens 04.11.2020 3:59
Of dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. En moenie opgee omdat dit te moeilik of te veel is, of omdat jy nie tyd het nie.
Hoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruik 30.10.2020 6:54
Daar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die oë kyk en onwelvoeglike uitdrukkings uiter. Hoe hanteer ons dit?
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit 29.10.2020 1:17
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit by Voelgoed Radio
Maak gesonde keuses en verloor gewig 26.10.2020 4:59
Daar is min twyfel oor die belangrikheid van gesonde en gebalanseerde eetgewoontes vir algemene fisieke gesondheid. Dit beïnvloed immers ook jou geestelike welstand.
Kry weer lus vir die lewe! 22.10.2020 2:25
Kry weer lus vir die lewe! by Voelgoed Radio
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.