Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
STAP 6 - Eerlikheid met myself is kritikaal belangrik 25.07.2022 2:19
Voordat jy STAP 6 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
STAP 5 - Wat body positivity vir my beteken het 25.07.2022 3:08
Voordat jy STAP 5 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
STAP 4 - Die begin van my proses tot selfaanvaarding 25.07.2022 3:20
Voordat jy STAP 4van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
STAP 3 - Redes hoekom ek krities op myself was 25.07.2022 2:42
Voordat jy STAP 3 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
STAP 2 - My selfbeeld het van laag na verwronge gegaan 25.07.2022 3:14
Voordat jy STAP 2 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Maak jou hele hart elke dag oop – Riana Mouton 21.07.2022 5:43
#SondagStilword vir Vroue
God is ook ’n naby persoon – Rhona Kieswetter 21.07.2022 5:27
#SondagStilword vir Vroue
Jou siel se genesing is jou verantwoordelikheid – Nicolene Steyn 21.07.2022 5:26
#SondagStilword vir Vroue
Stilte ... dís waar jy dink en bid – Nerina Smith 21.07.2022 5:30
#SondagStilword vir Vroue
Wysheid kom uit jou hart én verstand (Nico van As) 21.07.2022 4:46
#SondagStilword vir Mans
Prestasie verg talent ... én harde werk (Marius Nel) 21.07.2022 4:48
#SondagStilword vir Mans
Innerlike vrede maak gelukkiger as besittings (Manie Botha) 21.07.2022 7:18
#SondagStilword vir Mans
Probleme is deel van suksesvol wees (Klasie Wessels) 21.07.2022 4:40
#SondagStilword vir Mans
Spandeer kwaliteit tyd saam met God (Karmen Wiid) 21.07.2022 2:44
#SondagStilword vir Meisies Week 27
Die Ivy Lee metode (Karien Basson) 21.07.2022 3:48
#SondagStilword vir Vroue Episode 33
Genade onbeskryflik groot (Karien Basson) 21.07.2022 3:38
#SondagStilword vir Vroue Episode 32
God se resep (Karien Basson) 21.07.2022 3:58
#SondagStilword vir Vroue Episode 31
Vanaand voordat jy gaan slaap (Karien Basson) 21.07.2022 3:47
#SondagStilword vir Vroue Episode 30
12. Die toekoms en ons lyfstories - dis ’n reis ... (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 7:05
Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees.
11. Woorde het krag - gebruik dit vir jou lyfliefde (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 5:09
Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees.
10. Praktiese maniere om jou gedagtes opbouend te hóú (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 5:09
Jy weet hoe belangrik dit is om jou denke te bestuur. Jy het gekies om positief te dink oor ander mense en oor kos. Nou moet jy aanhou fokus op alles wat opbouend is vir jou siening oor jouself. Komplimente en gesonde vriendskappe is belangrik hiervoor.
9. Praktiese maniere om jou negatiewe denke positief te draai (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 9:32
Hoe jy dink bepaal jou gemoed vir die dag. Werk doelbewus aan jou denke om positief te wees. Sien die goeie in mense en situasies raak. Binnekort sal jou gedagtes help om jou selfbeeld te versterk.
8. Verander jou roetine en aktiwiteite vir ’n positiewer jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 9:16
Jou daaglikse roetine en aktiwiteite het ’n groot uitwerking op hoe positief jy voel. Pas dinge soos jou gereelde oefening en dieet aan om by jou lewe te pas en jou gesond en tevrede te hou.
7. Verander jou omgewing vir ’n gelukkiger jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 5:45
Jou omgewing beïnvloed onbewustelik jou gemoed. Is dit goed soos te veel blootstelling aan sosiale media of ’n kas vol te klein klere? Unfollow, maak minder en maak skoon vir meer geluk.
6. Die verskil tussen realistiese en onrealistiese beskouings (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022 9:03
Dit is belangrik om jou doelwitte te bereik soos jy groei en ontwikkel, maar dit is ook noodsaaklik om pret te hê. Stel realistiese doelwitte vir jouself en moenie onrealistiese verwagtinge koester nie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.