Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Education

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

5. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - ONTROUHEID EN VERRAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid) 25.07.2022

Ontrouheid word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. En baie mense beskou affairs as die hoogste verraad, maar daar is wel paartjies wat die seer oorwin en huwelike wat die trauma oorleef.

4. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - INTIMITEIT (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid) 25.07.2022

Seks en intimiteit vorm die grondslag vir ’n gesonde, funksionele en algemene gelukkige verhouding. Intimiteit beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Maar jy moet weet hoe om jou hart te beskerm, wat deel is van gesonde intiem-wees en waar die grense is.

3. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - KOMMUNIKASIEGAPINGS (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid) 25.07.2022

Goeie kommunikasie is ’n uiters belangrike deel van elke verhouding. Alle verhoudings het wel en wee, maar gereelde, gesonde kommunikasie kan dit makliker maak om konflik te hanteer en ’n sterker en stewiger vennootskap te bou. Dit sluit in om op die regte manier te baklei.

2. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - MAGSTRYD EN DOMINANSIE (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid) 25.07.2022

Dinge soos ’n oormatige behoefte aan mag of die behoefte om altyd te domineer is baie duidelike waarskuwings dat julle verhouding ongesond is. Maak seker julle deel dieselfde persepsie oor seggenskap en hiërargie, en besluitneming en weet wat die impak hiervan is op julle huwelik.

1. MY STORIE … EN HOE EK WYSER EN WAKKERDER GEWORD HET (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid) 25.07.2022

Ons vergewe so baie keer. Ons draai so maklik die ander wang. Ons kyk so maklik die ander pad. Ons veg so maklik – veral as ons kinders het. Want ons wil nie hê dat ons kinders deur ’n egskeiding moet gaan nie. Ons wil nie hê dit moet ons nalatenskap wees nie. Nou weet ek meer.

DAG 29 - Foute maak, is normaal ... groei uit hulle - Leandra Foster, sangeres en motiveringspreker 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 27 - Sukses sluit in om grense te trek - Nicqie Robinson, identiteitstileerder en voorbladwenner 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 25 - Maak vriende met jou kos én spieël - Nathanya van Zyl Chapman, aktrise, aanbieder en voorhuwelikse verhoudingskenner 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 21 - Om beter te slaap, moet jy meer oefen - Bianca van Rensburg, fiksheidsafrigter 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 19 - Goeie verhoudings maak dissipline makliker - Serahni Symington, sielkundige en Finesse Voelgoedtydskrif ouerskapkenner 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 17 - Tydsbestuur begin by prioriteite wat vir jóú werk - Henriëtte von Below, entrepreneur en motiveringspreker 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 15 - Altyd moeg? Eet meer en meer gereeld - Mariet van Niekerk, eienaar en redakteur van Bruidsgids 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 13 - Twee ouers maar één plan met dissipline - Mari-Louise Candiotes, stigter van Just a Mamma en blogger 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 11 - Voel selfversekerd, mooi en sensueel - Amorie Pearson, eienaar van AMMI Wellness and Beauty en motiveringspreker 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 7 - Vind die magic in vervelige pligte en werk - Rhona Erasmus, besigheidseienaar en motiveringspreker 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 5 - Dieet is moeilik, gesond eet is makliker - Carina Fourie, dieetkundige 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 3 - Maak jy nog genoeg tyd om te bid? - Suné-Charì Sutton, bedieningsleier Doxa Deo 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

DAG 1 - Jou 30's is jou beste jare ooit! - Reandi Grey, aktrise en ontwerper van haar eie klerereeks 25.07.2022

Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)

Hoe oorkom ek vrese wat my terughou? - Catherine van Heerden 25.07.2022

“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluitete neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,” het die sielkundige CATHERINE VAN HEERDEN tydens ’n #MentorMaandag lewensafrigtingsessie gesê.

STAP 12 - Vorentoe wil ek bemoedig, bemagtig en bemin 25.07.2022

Voordat jy STAP 12 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 11 - Die woorde wat ek sê, verander my werklikheid 25.07.2022

Voordat jy STAP 11 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 10 - Die verskil wat komplimente en erkenning maak 25.07.2022

Voordat jy STAP 10 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 9 - Hoe ek reg begin dink het oor kos 25.07.2022

Voordat jy STAP 9 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 8 - Om te beweeg, maak my meer positief 25.07.2022

Voordat jy STAP 8 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 7 - Vir meer geluk verminder ek sosiale media 25.07.2022

Voordat jy STAP 7 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

Listen to the Voelgoed Podsendings podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.