Radio Pulpit
Vier Die Lewe
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Retief Burger gesels oor die brein gewas wat hy gehad het 11.02.2024 29:26
Retief vertel vir ons van die brein gewas wat hy gehad het, en sy pad saam met die Here tot genesing. Wat `n inspirasie, moet dit nie mis nie. Vier Die Lewe
Erika Coldicot - Episode 2 04.02.2024 31:01
Erika gesels verder oor haar besoek aan Israel, en getuig oor al die wonderwerke wat in haar lewe gebeur het. Vier Die Lewe
Erika Coldicot 28.01.2024 30:29
Erika deel haar getuienis hoe sy die Here ontmoet het, en hoe sy van die begin af `n hart vir SY volk gekry het en `n begeerte gehad het om op uitreike te gaan en die land te ontdek. Vier Die Lewe
Colleen and Roy Mann 21.01.2024 26:15
Colleen carries on where Roy finished, sharing with us life in Christ. Walking with the Lord, focusing on John 14:6 Jesus is the WAY, TRUTH and the LIFE. Vier Die Lewe
Roy and Colleen Mann 14.01.2024 30:54
Roy shares about life, and life in abundance, in the face of trials and challenges. Vier Die Lewe
Magda Rorich - Episode 2 17.12.2023 37:02
Magda se lewensverhaal gaan verder, sy en haar man in `n helikopter ongeluk, en die HERE se pad van herstel in haar lewe, sy liefde en genade. Vier Die Lewe
Magda Rorich - Episode 1 10.12.2023 29:22
Magda vertel van haar uitdagende pad met die geboorte van haar seun en haar eie gesondheid. En God se getrouheid in dit alles. Vier Die Lewe
Alida Tamsen - Episode 2 03.12.2023 36:45
Alida getuig oor `n lang pad van siek wees, en hoe die HERE haar kom aanraak het. Moenie uitmis op hierdie getuienis nie. Vier Die Lewe
Alida Tamsen - Episode 1 26.11.2023 38:03
Alida deel haar kragtige getuienis, as enkelma en voltyds in die bediening. Sy kan net getuig van Abba Vader se getrouheid in haar lewe. Vier Die Lewe
Lechi Kamffer - Hadassah Healing oils 19.11.2023 33:10
`n Beknopte oorsig oor die pad wat Lechi stap en gestap het rakende die helende krag van Bybelse olie. Beslis nie `n getuienis om te mis nie. Vier Die Lewe
Christo en Lechi Kamffer Episode 1 12.11.2023 37:24
Christo en Lechi kom deel hulle besondere getuienis oor hoe hulle mekaar ontmoet het, en hoe die Here hulle vooruit gegaan het met `n pragtige huweliksverhaal. Vier Die Lewe
Pastor Sipho Baloyi - Episode 2 05.11.2023 31:22
Pastor Sipho carries on with his testimony, how the Lord called and confirmed him in ministry. How HE provided and directed his life and being in ministry. Vier Die Lewe
Ps Sipho Baloyi Episode 1 29.10.2023 32:38
Pastor Sipho shares his life testimony and how the Lord took hold of him. Vier Die Lewe
Micha Klopper - Bediening 22.10.2023 28:09
Micha deel met ons getuienisse oor haar bediening in Hammanskraal. Vier Die Lewe
Micha Klopper - Van Prokureur na Pastoor 15.10.2023 32:37
Micha Klopper deel haar getuienis en hoe die Here haar geroep het van prokureur na pastoor. Vier Die Lewe
Tillie Korner - Focussing our eyes on the Father - Episode 2 08.10.2023 34:46
Lets draw close to the Father, as we chat with Tille about the heart of our Heavenly Father. Vier Die Lewe
Tillie Korner - Revisiting the Father Heart of God Episode 1 01.10.2023 34:48
There is so much for us to learn about our Heavenly Father, so Tillie is taking us further in discovering HIS characther. Vier Die Lewe
Soekie Sandra Krog - Episode 5 03.09.2023 29:43
Ons gesels verder oor Soekie se dissipelskap kurses vir kinders, en hierdie rondte die tema : Sout en Lig Vier Die Lewe
Soekie Krog - Episode 4 27.08.2023 29:25
Karakter en waardes is die onderwerp van ons gesels vanaand. Hoe kry mens waardes ingegraveer in kinderharte en wat gebeur wanneer ouers intensioneel inbou in hul kinders se lewens. Vier Die Lewe
Soekie Krog - Episode 3 20.08.2023 32:10
Identiteit - In `n wereld waar mense deurmekaar (confused) is met wie en wat hulle is, verduidelik Soekie so mooi oor ons Identiteit in Christus en hoe ons kinders dit so nodig het. Vier Die Lewe
Soekie Krog - Episode 2 13.08.2023 31:19
Ons gesels verder met Soekie oor die 5 jaar dissipelskap program vir kinders, en die eerste belangrikste tema : Wie is God (Worldview) en hoe dra ons dit aan ons kinders oor. Vier Die Lewe
Soekie Sandra Krog 06.08.2023 32:13
Soekie beter bekend as Soekie en die Radikids, is saam met my vir 5 episodes. Ons delf diep eers in haar eie getuienis en dan gesels ons oor die dissipelskap reeks vir kinders, wat sy geskryf en saamgestel het. Vier Die Lewe
Why should we read the Bible? 30.07.2023 40:38
Tillie Korner joins me again in studio, as we discuss the authenticity, the importance of the Bible, and why people dont read their bibles. Vier Die Lewe
Father Heart of God 23.07.2023 45:34
Tillie Korner shares her experience, testimony and truth about who Father God is to us. Vier Die Lewe
Liezel van Intiem Tydskrif 16.07.2023 40:14
Liezel van der Merwe kom gesels bietjie oor haar eie lewe en huwelik en ook die belangrikheid van goeie en duidelike kommunikasie in die huwelik. Vier Die Lewe
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.