Radio Pulpit

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.

Author

Radio Pulpit

Category

Education

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sean Nel - fotograaf, bemarker, sendeling, navolger van Jesus 09.07.2023

Wat `n heerlike gesprek met Sean Nel, sy getuienis, hoe hy sy pragtige vrou ontmoet het, en sy hart vir die nasies. Vier Die Lewe

Working in a foreign country - closed to the gospel 18.06.2023

We speak to a worker, her wonderful experiences, as well as being interrogated for her faith, BUT GOD protecting her in every way. Vier Die Lewe

Jo Davey - Missions 11.06.2023

Jo speaks to us about missions, her call to missions and how the Lord provided in every detail. Vier Die Lewe

Mitchell Casey - Operation Mobilization 04.06.2023

Mitchell talks to us about missions and how to make a difference in your everyday life. Vier Die Lewe

Tillie Korner se getuienis 28.05.2023

Tillie kom gesels en deel haar hart oor hoe sy haar identiteit gevind het in Jesus. Vier Die Lewe

God and Suffering - Episode 2 21.05.2023

We ended on a cliffhanger in the previous episode, (again), but we are continuing our conversation with John Grobler on this very important topic. Vier Die Lewe

God and Suffering - Episode 1 14.05.2023

John Grobler is back to share his wisdom and knowledge regarding this important topic. Vier Die Lewe

John Grobler - Assertive Communication Episode 2 07.05.2023

We talk about the 4 ways of communication, the good, the bad and how it should be. Make sure to listen and be equipped to have better communication in all spheres of life. Vier Die Lewe

John Grobler - Assertive Communication Episode 1 30.04.2023

What a challenging conversation regarding assertive communication. Make sure to listen intently, and be challenged. Vier Die Lewe

Johan en Genevieve Schultz - Foster Care 23.04.2023

In hierdie pragtige episode gesels Johan en Genevieve oor hulle liefde vir kinders, hulle pad met pleegsorg en hoe dit hulle bediening geword het. Vier Die Lewe

Suzette Ellis - Apologetics Episode 2 16.04.2023

Ons gesels verder oor hierdie belangrike onderwerp, ons geloof, hoekom, waarom, en die vaste bewyse daarvoor. Vier Die Lewe

Suzette Ellis - Apologetics SA 09.04.2023

Suzette kom gesels oor `n baie belangrike onderwerp: Wees gereed om te antwoord oor die HOOP wat in jou leef. Hoekom glo jy wat jy glo? Vier Die Lewe

Annali Swanepoel - Peas in a Pod NWO 02.04.2023

Annali gesels met passie oor hierdie wonderlike bediening wat `n plek van veiligheid is vir jong meisies. Vier Die Lewe

Pieter (Thabo) en Nadia van Wyk 26.03.2023

Die twee pragtige mense het kom gesels oor hulle voltyds-in-die-bediening-wees by Africa Missions. Vier Die Lewe

Pine Pienaar - getuienis 19.03.2023

Pine gesels oor sy tyd in die polisie, tydens `n skermutseling hoe die HERE sy lewe op `n wonderbaarlike manier gered het. Vier Die Lewe

Herman en Martie Steynberg - DaretoLove 12.03.2023

In episode twee gesels Herman en Martie oor hul betrokkenheid by die DaretoLove beweging. Hulle het `n passie om verskil te maak vir die wees, weduwee en arme. Hierdie gesprek sal jou aanspoor om ook `n verskil in jou omgewing te maak. Vier Die Lewe

Herman en Martie Steynberg - persoonlike getuienis 05.03.2023

Herman en Martie is in bediening by DaretoLove, maar ons eerste gesprek het gegaan oor hoe die Here hulle huwelik wat op die rotse was, op die ROTS gesit het. Vier Die Lewe

Hester Shields - getuienis van oorwinning 19.02.2023

Hester het swaar grootgeword, MAAR die Here het haar lewe verander en omgedraai. Vier Die Lewe

Margaret Sikhulu Shalom House of Refuge 12.02.2023

What a wonderful conversation of the work that Margaret does on the streets in Johannesburg. She truly has a heart and love for people in desperate need. Vier Die Lewe

Erich Posthumus en Zianette 05.02.2023

Ons gesels lekker oor Metamorpho, en ook `n heerlike Worship Aand op die 17de Februarie. Vier Die Lewe

William Moysis - King in Me ministries 29.01.2023

From football star, to dealing on the streets to finding Jesus, listen to William's powerful testimony. Vier Die Lewe

Craig Smith - Shoes4Souls 22.01.2023

Craig shares his compassionate testimony and how Shoes4Souls was born. Vier Die Lewe

Glen Buys - Sendeling in die AMAZONE 27.11.2022

Wow! Wat `n getuienis van LIG wees in die Amazone. Vier Die Lewe

Hannelie le Roux - Journalling 20.11.2022

Hannelie kom getuig oor die HERE se genesing in haar lewe dmv kreatiwiteit en "journalling". Vier Die Lewe

Lindsay Lategan van One Hope 13.11.2022

Van dwelms en 'n bende-lewe, na voluit vir JESUS. Lindsay Lategan vertel hoe die HERE sy lewe kragdadig verander het. Vier Die Lewe

Listen to the Vier Die Lewe podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.