SFM STREEK RADIO

SFM Gesondheid Sake

Health AF ↓ 150 episodes

Jou weeklikse doses Gesondheid.

Author

SFM STREEK RADIO

Category

Health

Podcast website

sfmstreek.co.za

Latest episode

Jul 1, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

GESONDHEIDSAKE: Atopiese Dermatitis - 18 September 2024 18.09.2024

Vandag verduidelik Bianca wat Atopiese Dermatitis is,wat dit veroorsaak en hoe word dit behandel. Luister gerus weer.

Gesondheidsake: Menopouse en PMS 28 Augustus 2024 28.08.2024

Gerda gesels vandag oor die verskil tussen die "smoothsailing or struggle" van menopouse en PMS (pre-mentruele sindroom). Luister gerus weer saam.

Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024 07.08.2024

Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry? Hoeveel kafeïen is reg elke dag? Energiedrankies is ook een van die drankies met ‘n hoë kafeïen inhoud Kan mens ge...

Hartenbos Apteek 24 Julie 2024 24.07.2024

Vandag gesels Gerda oor Yster en die verwantskap wat dit met Ferritien en Transferritien het. 1. Wat is die belangrike funksies van yster.? 2. Wat is die simptome van yster tekorte? 3. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die verwantskap tussen Ferritien en Transferritien moet gesels wanneer ons oor ystertekorte en oormaat yster gesels. Luister gerus weer.

Gesondheidsake - Dyspepsie 03 Julie 2024 03.07.2024

Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer oor Dyspepsie en beantwoord 'n paar knellende vrae soos: Mens kry soveel ander gastro-esofageale toestande – Hoe onderskei mens? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor GERD het? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor IBS het? Daar is soveel verskillende dinge wat dyspepsie kan veroorsaak, kan jy vir ons ‘n paar hoof oorsake noem?

The Local Choice Apteek - 28 Junie 2024 28.06.2024

Gesondheidfokus Promosie: Jacques Papenfus, vertel van die dienste wat The Local Choice takke in Danabaai, Langeberg Mall en George aanbied. Hulle lewer selfs af ook. Luister gerus weer.

Gesondheidfokus: Promosie The Local Choice Apteek George - Kliniek 21 Junie 2024 21.06.2024

Suster Louise van TLC Apteek Kliniek George gesels met Danny oor die dienste wat tans aangebied word. Luister gerus weer:

Hartenbos Apteek - Die limfstelsel - 19 Junie 2024 19.06.2024

Luister gerus weer: Gerda vertel meer oor die limfstelsel en die funksie daarvan. Hoe aktiveer jy die immuunstelsel asook ander belangrike funksies wat die limfstelsel verrig? Dit is krities belangrik om 'n gesonde limfstelsel te hê, Gerda gee praktiese en eenvoudige wenke om limfdreinering te bevorder.

PROMOSIE: Global Wellness Enterprises - die RenaSculpt masjien 12.06.2024

PROMOSIE: Global Wellness Enterprises - Willem Tosen - Tel: 076 754 134 of via WhatsApp: 081 859 2035. Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak met die fokus op die RenaSculpt Masjien wat jy vir 'n besigheid kan gebruik en hoe werk die ROI? Willem bespreek al die opsies beskikbaar, asook die spesiale aanbod vir die luisteraars. Besoek die webblad: https://...

GESONDHEIDFOKUS: HOES - The Local Choice Apteek - 07 Junie 2024 07.06.2024

Jacques van TLC George, vertel meer van "Hoes". Luister gerus weer. THE Local Choice Apteke in Danabaai, Langeberg Mall en George lewer medikasie gratis af. Probeer die diens gerus deur TLC te sms na 48860 en kry jou naaste tak se whats app nr, waarna jy dit kan stuur om hervul en afgelewer te word. So maklik soos 123.

Gesondheidsake: Swamme of fungi - 05 Junie 2024 05.06.2024

Vandag gesels Bianca oor swaminfeskies wat op die vel voorkom, die verskillende tipes fungus infeksies, en hoe lyk dit as jy ‘n ringwurm het? Luister gerus weer.

PROMOSIE: Global Wellness Enterprise - Die "Fat freezing machine" 04.06.2024

PROMOSIE: Global Wellness Enterprise - Willem Tosen - Tel no 076 754 134 of via WhatsApp 081 859 2035. Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak - met die fokus op die "vet bevriesing" of anders bekend as Cryo 360 fatfreeze, bespreek Willem al die opsies beskikbaar, asook die spesiale aanbod vir die luisteraars. Besoek die webblad: https://globalent.co.za o...

PROMOSIE: Global Wellness Enterprises promosie onderhoud 03 Junie 2024 03.06.2024

Vanoggend gesels Danny met Willem Tosen van Global Wellness Enterprises. 'n Verskaffer van tegnologie in gesondheids-, welstand- en skoonheidsmasjiene. Luister gerus na die spesiale besigheidspakkette wat Willem aanbied. Tel no: 076 754 1341 / WhatsApp 081 859 2035 Besoek die webblad: https://globalent.co.za of die Facebook blad: Global Wellness Enterprises

Gesondheidfokus: Diarree The Local Choice Apteek 31 Mei 2024 31.05.2024

Diarree kan deur 'n verskeidenheid faktore veroorsaak word. Algemene oorsake sluit virus- of bakteriële infeksies, voedselvergiftiging, sekere medikasies, en selfs stres in. Luister gerus verder, Jacques vertel meer.

Gesondheidfokus met The Local Choice Apteek - Sooibrand 24.05.2024

Sooibrand is 'n algemene simptoom van suur terugvloei, wat voorkom wanneer maagsuur terugvloei in die slukderm. Simptome van sooibrand sluit tipies in: 'n Brandende gevoel in die bors, dikwels agter die borsbeen. Hierdie sensasie kan soms tot in die keel beweeg. Sommige mense kan 'n suur of suur smaak in hul mond ervaar, veral as die terugvloei die agterkant van die keel bereik. Slukprobleme, dit...

Gesondheidsake: Die Natuur se gratis hulpbronne - 22 Mei 2024 22.05.2024

Gerda vertel vandag van die 4 gratis hulpbronne uit die natuur met groot gesondheidsvoordele. Luister gerus weer:

Gesonheidsfokus met The Local Choice Apteek - Atleetvoet 17.05.2024

Atleetvoet, medies ook as tinea pedis, is 'n swamdinfeksie wat gewoonlik die vel tussen die tone affekteer. Dit word veroorsaak deur verskeie soorte swamme, hoofsaaklik dié wat floreer in warm, vogtige omgewings soos sokkies en skoene wat natgesweet is.

Gesondheidfokus: Verkoue en Griep - The Local Choice Apteek 10 Mei 2024 10.05.2024

Met verkoue en griepseisoen op ons, wat is die algemene verskille tussen 'n gewone verkoue en die griep? Watter simptome kan mense gewoonlik verwag wanneer hulle 'n verkoue kry of griep opdoen, en hoe behandel ek dit? Jacques van The Local Choice Apteke, George, Danabaai en Langeberg Mall gee meer inligting itv identifikasie en behandeling.

Gesondheidsake: Hipertensie - Hartenbos Apteek 08 Mei 2024 08.05.2024

Bianca verduidelik meer oor hoë bloeddruk wat 'n algemene toestand is wat die liggaam se are beïnvloed. As jy hoë bloeddruk het, is die krag van die bloed wat teen die arteriewande druk, deurgaans te hoog. Die hart moet dan harder werk om bloed te pomp. Bloeddruk word gemeet in millimeter kwik (mm Hg). Oor die algemeen is ‘n normale bloeddruk ongeveer 120/80.

Gesondheidfokus: The Local Choice Apteek - Jig (Gout) 03 Mei 2024 03.05.2024

Vandag se gesprek met Jacques raak miljoene mense wêreldwyd: JIG ook bekend as Gout. Jacques Papenfus apteker by The Local Choice Apteek George, het reeds jare se ervaring in die behandeling van hierdie toestand en gee raad hoe om die toestand te voorkom, te bestuur en te behandel. Luister gerus weer!

Gesondheid Fokus - Migraine - The Local Choice Apteek 26 April 2024 29.04.2024

Jacques van The Local Choice Apteek - George vertel meer van Migraine. Dit is ‘n neurologiese versteuring wat matige tot erge hoofpyn veroorsaak. Hy verduidelik meer van die tekens en simptome, wat die moontlike oorsake is en hoe om daarmee saam te leef en dit te behandel. Luister gerus weer.

Gesondheidsake - Slaap en gesonde slaappatroon - 24 April 2024 25.04.2024

Gerda van Hartenbos Apteek gesels vandag oor die gesondheidsvoordele van 'n gesonde, roetine slaappatroon.

GesondheidFokus: Allergiese Rinitis - Local Choice Apteek 19 April 2024 19.04.2024

Jacques van TLC Apteke, Danabaai, Langeberg Mall & George vertel meer oor die kondisie wat baie mense raak - allergiese rinitis. Wat die mees algemene oorsake van allergiese rinitis is en hoe om dit geïdentifiseer Kan allergiese rinitis permanent genees word? En Jacques gee 'n paar wenke hoe mense met allergiese rinitis hul blootstelling aan allergene kan beperk om simptome te verminder.

GesondheidFokus: The Local Choice apteek onderhoud 12 April 2024 12.04.2024

Geborgde inhoud: GESONDHEIDFOKUS The Local Choice Apteke, Danabaai, Langeberg Mall & George. In hierdie inset verduidelik Jacques Papenfus van die George TLC Apteek meer van die nuut geopende takke in die Tuinroete. Skakel elke Vrydag om 11:10 vir die gereelde Gesondheidfokus.

GESONDHEIDSAKE: Dit raak alweer griepseisoen - 03 April 2024 03.04.2024

Met winter kort op ons hakke is, raak dit weer griepseisoen. Bianca gesels met Danny oor wie ‘n hoër risiko het vir komplikasies, die simptome en wat dit veroorsaak. Watse faktore verhoog jou kans om griep te kry en voorkoming is beter as behandeling!

Listen to the SFM Gesondheid Sake podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.