SFM STREEK RADIO
SFM Gesondheid Sake
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Gesondheidsake: 🛌😴Slaap en Immuunstelsel - 06 Agustus 2025 06.08.2025 9:58
🛌😴 Wanneer laas het jy rêrig lekker geslaap? En wat het jy vir aandete gehad? Jy sal verbaas wees watter groot rol slaap én kos speel in jou immuunstelsel se gesondheid! 🎧Bianca vertel hoe slaap en immuunversterkende kosse saamwerk om jou liggaam te beskerm teen siektes — en hoekom jy dalk makliker siek word as jy net 4 uur per nag inkry… 👉 Luister vir praktiese wenke oor: ✔️ Hoeveel slaap jy...
Gesondheidsake: 💭🐻Hiberneer mense dan ook? - 30 Julie 2025 30.07.2025 12:31
💭🐻 Hiberneer mense dan ook?” ❄️➡️🌸 Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd — en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. 🌱 👉 Moet ons ook soms “blare afgooi” soos die bome, en in ‘n laer rat leef om gereed te wees vir nuwe groei? 💡 Gerda gee praktiese laaste winter-raad, sodat jy...
SA Natural Products - Molkosan - 16 Julie 2025 16.07.2025 11:42
🥛✨Het jy al gehoor van Molkosan 🌿 Voel jy ongesteld? Of wil jy net bietjie balans bring in jou lyf? Anette gesels met Danny oor Molkosan – 🥛💪’n natuurlike produk wat jou spysverteringstelsel ’n hupstoot gee en jou liggaam help om weer in balans te kom. Dis eenvoudig, doeltreffend en… dalk net wat jy nodig het! #Molkosan #GesondeLeefstyl #Spysvertering #NatuurEerstens #SFMStreekRadio
🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre❗ - 02 Julie 2025 02.07.2025 9:37
🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre 🚨 ❗Het jy geweet jy kan diabetes, hoë bloeddruk of cholesterol hê sonder om dit te weet? In hierdie kragtige inset gesels Bianca van TLC Hartenbos gesels ons oor dié 🛑 drie stilmoordenaars en hoekom 🧪🔍siftingstoetse lewens kan red. Ons verduidelik hoe jy dit kan opspoor, wat jy self daaraan kan doen, en hoe jou mediese fonds dit dalk al klaar dek – sonder eks...
Gesondheidsake: 🎙️Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 25 Junie 2025 25.06.2025 12:07
🎙️ 🔬 Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 Laas maand se gesprek met Gerda oor die verbintenis tussen kanker en parasiete het baie vrae uitgelok! 🌪️ Vandag is sy terug met ‘n opvolg en brei uit oor anti-parasietbehandeling en die invloed daarvan op kanker en chroniese siektes. 👉 Wat het chroniese siektes, outo-immuun toestande en kanker in gemeen? 👉 Watter omgewing laat hulle floreer? 👉 Ho...
🧻💬 Wanneer laas het jy regtig 😌 verlig gevoel? 11 Junie 2025 11.06.2025 9:56
🧻💬 Dis dalk nie iets waaroor jy elke dag praat nie... maar almal sit een of ander tyd vas. Of hardloop! 💨💩 In hierdie week se 🎙️ Gesondheidsake gesels Bianca openlik (maar taktvol!) oor hardlywigheid en diarree – wat dit veroorsaak, 🥴 wat jy daaraan kan doen, 💡 en wanneer jy liewer ’n dokter moet sien 🩺. Of jy nou sukkel om iets te los... of wens jy kon ophou gaan 🚽 – hierdie een is vir jó...
Gesondheidsake: Kanker en Parasiete 28 Mei 2025 28.05.2025 13:23
🧬 **KANKER EN PARASIETE?!** 😳 Wat het *ivermektien*, *fenbendazool* en *soettande* met kanker te doen? 🎙️ In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Apteek Hartenbos* oor: 🔍 Hoekom sekere parasietmiddels wêreldwyd aandag kry in kanker-gesprekke 🔥 Hoekom suiker kanker aanhits 💡 Slim raad vir jou gesondheid – én Gerda se Sonskyngedagte vir die dag Dis medisyne gemeng met moed...
GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT) - 07 Mei 2025 07.05.2025 10:22
🎧 GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT) Wat is jig regtig, en hoekom is dit só pynlik? Wat veroorsaak ’n aanval – en is dit iets wat jy kan voorkom? Ons kyk na: 🔹 Oorsake en risikofaktore 🔹 Behandeling en voorkoming 🔹 Wat om te doen as jy dink jy het jig 🔹 Wat van chroniese jig? Jig is behandelbaar – moenie wag nie! 🎙️ Luister gerus weer: #Gesondheidsake #Jig #Gout #SFMStreekRadio #VoorkomIsBeterAsG...
GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! - 23 April 2025 23.04.2025 13:00
🎧 GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! 🦠 Gerda van TLC Hartenbos gesels oor die toename in gordelroos (shingles) – wat dit is, hoe om dit te voorkom, en wat jy kan doen as jy dit reeds gehad het. 💡 Praktiese raad 💊 Aanvullings wat kan help ☀️ Gerda se sonskyngedagte vir die week #HartenbosApteek #Gordelroos #SFMStreekRadio #Gesondheid
🧬✨Gesondheidsake – CoQ10 & Statiene 💊❤️ - 02 April 2025 02.04.2025 12:28
In vandag se gesprek fokus Bianca op Ko-ensiem Q10 – ’n kragtige antioksidant 🛡️ wat natuurlik in sekere kosse 🥩🥦🐟 voorkom en ook as aanvulling gebruik word 💚, veral wanneer iemand statiene gebruik. 💥 Statiene is medikasie wat cholesterolvlakke verlaag, maar dit bring soms onaangename newe-effekte 😓. 💪 CoQ10 kan help om hierdie newe-effekte te verlig en jou liggaam se energieproduksie ⚡ en...
🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand - 26 Maart 2025 26.03.2025 15:48
🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand🧪🔥 🦴🩺In vandag se episode van Gesondheidsake gesels Gerda oor belangrike gesondheidsonderwerpe wat ons almal raak🦴🩺: 💊 Medikasie wat osteoporose en hartsiektes kan veroorsaak • 🧪 Die rol van maagsuur in opname van kalsium, magnesium & B12 • ⚠️ Langtermyn gebruik van protonpomp-inhibeerders – wat nou? • 🔥 Raad vir mense met sooibran...
Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling - 05 Maart 2025 05.03.2025 13:27
📢 Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling 🧠💙 Angs is iets waarmee baie mense worstel, maar nie altyd oor praat nie. Vandag delf ons dieper in hierdie belangrike onderwerp. 🎙️ In vandag se episode bespreek Bianca: 🔹 Die verskillende tipes angsversteurings 🤯 🔹 Wat veroorsaak dit? 🧐 🔹 Behandelingsopsies en hoe om dit te bestuur 💊 🔹 Lewensstylaanpassings om angs te verminder 🏃♂️🧘...
Gesondheidsake: Kasterolie 26 Februarie 2025 26.02.2025 12:31
🎧 Alles oor Kasterolie! 🌿 Het jy al gehoor van "cold-pressed, hexane-free" kasterolie en hoekom dit deesdae so gewild is? In vandag se episode gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hierdie natuurlike olie se inwendige én uitwendige gebruike, asook die belangrikste voorsorgmaatreëls wat jy moet weet! Gerda deel ook waar jy dit kan aankoop en hoekom suiwerheid en kwaliteit so bela...
GESONDHEIDSAKE: Gastro-esofageale refluks - 05 Februarie 2025 05.02.2025 11:56
🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥 Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek: ✅ Hoe die esofagus werk en sy rol in die spysverteringstelsel. ✅Leefstyl-aanpassings wat kan help om suur refluks te verminder. ✅ Middels w...
Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025 29.01.2025 12:48
⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd? Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort! Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔 Voel jy oorwerk en oorhaastig? Kom luister saam en ontdek hoe jy balans kan herstel! Luister gerus weer🔊👇:
Gesondheidsake: 🧐Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? 22 Januarie 2025 23.01.2025 11:21
🌟 2025: 'n Jaar van Nuwe Prioriteite en Gesonde Gewoontes! 🌟 Welkom by die eerste GESONDHEIDSAKE episode van 2025! 🕰️ Vandag gesels Danny en Gerda oor iets wat baie van ons al oorweeg het: hoe ons ons tyd in die nuwe jaar anders kan spandeer. 🧐 Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? Gerda deel insig oor hoe moderne tegnologie en ons besige samelewing ons gesondheid en lewenstyl beïnvloed – en...
GESONDHEIDSAKE: Vitmaniene en minerale 08 Januarie 2025 08.01.2025 11:04
Terug Skool Toe en Terug Werk Toe – Hoe om jou Immuunstelsel te Ondersteun 🌟 Die begin van ‘n nuwe jaar bring dikwels ekstra stres saam met griepseisoen, wat dit noodsaaklik maak om jou gesondheid en immuunstelsel prioriteit te maak. 💪 In hierdie episode deel Bianca en Danny slim wenke oor hoe jy jou liggaam voedingsgewys kan ondersteun om hierdie uitdagende tyd te hanteer. ✅ Die belangrikheid...
Gesondheidsake - Te min eet maak jou vet - 19 Desember 2024 19.12.2024 13:24
💡 Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is. 🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieë verbrand, selfs wanneer jy op die rusbank lê! ⏳ Gerda deel ook riglyne oor Intermittent Fasting en gee haar laaste waardevolle boodskap vir 2024. Pl...
GESONDHEIDSAKE: Wanpersepsies oor Medikasie - 11 Desember 2024 11.12.2024 11:35
Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliënte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leë maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. 💊Luister gerus weer, en leer hoe om jou gesondheid en medikasie beter te bestuur. 📲🎧 #Wanpersepsies #...
Gesondheidsake - Nappy Rash, 04 Desember 2024 04.12.2024 11:09
Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit? Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.
Gesondheidsake: Parasiete - 13 November 2024 13.11.2024 11:58
Bianca vertel vandag meer oor PARASIETE, wat is dit, hoe dit jou besmet en hoe jy daarvan kan onslae raak.
Geestesgesondheid - 30 Oktober 2024 31.10.2024 15:00
GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos Apteek, Gerda vertel meer daarvan.
Hartenbos apteek Gerda Desember 2024 31.10.2024 11:03
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024 09.10.2024 11:53
Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het. Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel het. Hierdie en nog vele insiggewende inligting - luister gerus weer.
Moringa Active - 25 September 2024 25.09.2024 11:46
Betaalde promosie - Gerda vertel meer van Moringa Active, waarom dit so voordeling is asook die verskil wat sy gesien het met skanderings. Luister gerus weer na die gesondheidsvoordele wat Moringa Active bied.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.