SFM STREEK RADIO
SFM Gesondheid Sake
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
GESONDHEIDSAKE | Leer om stres te bestuur voordat dit jóú bestuur - 01 Julie 2026 01.07.2026 13:01
Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie. 🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor praktiese maniere om stres gesonder te hanteer. Ons kyk na hoe jou gedagtes jou liggaam beïnvloed, eenvoudige tegnieke om spanning te verminder, en watter natuurlike aanvullings moontlik ondersteuning kan bied. 💚 Onthou:...
GESONDHEIDSAKE | Hoe help ons ander om beter gesondheidskeuses te maak? 💚24 Junie 2026 25.06.2026 14:37
Ons almal wil graag die mense vir wie ons omgee help om gesonder te leef. Maar werk preke, druk en argumente regtig? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor wat die wetenskap sê oor positiewe invloed, en hoe ons eie voorbeeld 'n blywende verskil kan maak. 🎙️ Luister na 'n praktiese gesprek vol eenvoudige wenke wat jou kan help om gesonder besluite –...
🌿 Gesondheidsake – Wat motiveer jou om ’n beter lewenskwaliteit te hê? 🌿03 Junie 2026 03.06.2026 12:42
Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? ☀️ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Christine oor die krag van klein daaglikse besluite wat oor tyd ’n groot verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. 💚 ✨ Waarom wag ons dikwels vir motivering voordat ons begin? ✨ Kan ons omstandighede werkl...
Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026 27.05.2026 16:10
Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe die natuur ons welstand en gesondheid affekteer: 🍃 Die invloed van die natuur op ons gesondheid ☀️ H...
Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026 07.05.2026 13:27
🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar haal ons reg asem? 🤔 Ons kyk na: ✅ Hoekom suurstof só belangrik is vir energie en welstand ✅ Wat osoon is en hoe dit verskil van gewone suurstof ✅ Hoe osoon moontlik kan help met sinusse, hooikoors en inflammasie ✅ Wa...
Gesondheidsake: 🩺Niergesondheid – Moenie wag tot dit te laat is nie! 29 April 29.04.2026 16:36
Gerda praat hierdie week op Gesondheidsake oor iets wat baie mense ignoreer… jou niere. Jou niere werk stilweg elke dag om jou liggaam skoon en in balans te hou – maar wanneer daar probleme ontstaan, wys dit dikwels eers laat. 😟 👉 In hierdie gesprek hoor jy: • Wat die belangrikste funksies van jou niere is • Watter waarskuwingstekens jy nie moet miskyk nie • Hoe leefstyl, dieet en hidrasie jou n...
Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026 03.04.2026 13:03
Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel – Vitamien C vir beskerming teen siektes Bene – Kalsium vir sterk en gesonde skelet Spysvertering – Sin...
🤧 Gesondheidsake: Wees gereed vir die griepseisoen! 🎧 25 Maart 2026 26.03.2026 14:03
Griepseisoen is hier – maar is jy regtig voorbereid? Vandag gesels Gerda oor die moets en moenies om jouself en jou gesin te beskerm. 👉 Ons kyk na: • Die grootste foute wat mense maak tydens griepseisoen • Hoekom griep meer in die winter voorkom as in die somer • Wanneer die griepinspuiting beskikbaar is • En waar jy betroubare gesondheidsadvies en ondersteuning kan kry Moenie wag tot jy siek wor...
Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026 05.03.2026 12:23
Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra “Wat smeer ek op my vel?” nie, maar eerder: “Wat gebeur binne-in my liggaam?”.
Gesondheidsake: 🩺Bek en Klou vs. Hand, Voet en Mond – Wat is die verskil? 26 Februarie 2026 26.02.2026 15:16
🩺Baie mense raak deurmekaar wanneer hulle hoor van bek-en-klouseer by diere en hand-, voet- en mondsiekte by mense. Is dit dieselfde? Kan dit oordra? En wat veroorsaak dit? In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda dit duidelik uiteengesit: 🔹 Wat is hand-, voet- en mondsiekte by mense? 🔹 Wat veroorsaak dit (Coxsackievirus)? 🔹 Hoe verskil dit van bek-en-klouseer by diere? 🔹 Kan dit behandel...
Gesondheidsaakw: ’n Dieet werk vir ’n rukkie – ’n leefstyl werk vir ’n leeftyd - 04 Februarie 2026 04.02.2026 13:02
In vandag se Gesondheidsake gesels ons oor hoekom diëte faal, wat regtig in jou liggaam gebeur, en hoe volhoubare gesondheid begin by daaglikse gewoontes – nie vinnige oplossings nie. #Gesondheidsake #LeefstylGesondheid #VolhoubareWelstand #SFMStreekRadio #TLCHartenbos
Gesondheidsake: 🌿Oud word is nie ’n siekte nie 🌿 - 28 Januarie 2026 28.01.2026 15:16
In vandag se Gesondheidsake-gesprek gesels Gerda oor hoekom ligter slaap, ’n bietjie meer onvasheid op jou voete en liggaamspyne deel kan wees van die normale en natuurlike verouderingsproses – en hoekom dit nie noodwendig siekte beteken nie. 👉 Ons kyk ook na algemene bekommernisse soos cholesterol en bloeddruk by ouer mense 👉 Wat is “normaal” en wanneer moet ’n mens aandag gee? 👉 En natuurlik...
Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026 13.01.2026 11:56
Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer. 🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie 🔹 Wat simptome regtig vir jou probeer sê 🔹 Die rol van leefstyl, voeding en stres 🔹 Hoe holistiese...
Gesondheidsake: Gewigsverlies spuite - 31 Desember 2025 31.12.2025 16:43
🎧 Gesondheidsake | Gewigsverlies spuite Dis Oujaarsdag – en die wêreld gons oor gewigsverlies-inspuitings. In hierdie Gesondheidsake inset gesels Gerda eerlik en prakties oor Tirzepatide en Semaglutide – wat dit doen, watter risiko’s daar is, en wat mense móét weet voordat hulle begin. 🔹 Wat maak hierdie inspuitings so gewild? 🔹 Newe-effekte soos pankreatitis en galstene – kan dit voorkom word?...
Gesondheidsake: “Death starts in our legs” 🦵🦴 24 Desember 2025 31.12.2025 14:57
🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: 🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer 🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30 🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou 🔹 Of been- en spierverswakking werklik ’n “doodsvonnis” is 🔹 Praktiese raad en ondersteuning vir elk...
Desember Vakansie Gesondheid – Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie! 17 Desember 2025 16.12.2025 13:47
☀️🍹 Desember Vakansie Gesondheid – Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie!☀️ Son, braaivleis en kuier is deel van Desember… maar sonbrand, voedselvergiftiging en babelas hoef nie te wees nie. In hierdie insiggewende gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos praktiese raad oor: ☀️ Hoe om jou vel teen die son te beskerm 🍗 Wat om te doen as kos jou inhaal 🍺 Algemene babelas-mites — en wat regtig werk...
Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025 10.12.2025 16:10
Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank – én die groot babelas-mites wat niks help nie! 💡 Plus: Die dinge wat wél werk om jou veilig...
🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025 04.12.2025 12:08
🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk reeds opslae maak. 📱 Afspraak: 044 023 085 📍 Fraaiuitsig, Mosselbaai
Gesondheidsake: – Post-Exam-Illness & Jou Liggaam se “Reset” 🎧 03 Desember 2025 03.12.2025 15:47
Gerda verduidelik hoekom ons matrieks en studente wat uiteindelik klaar met hul eksamens is, skielik siek word na die eksamens? 🤒 Vanoggend gesels ons met Gerda oor: ✔️ Wat presies post-exam-illness is ✔️ Hoe die liggaam ná ’n stresvolle eksamenfase “reset” ✔️ Hoekom ouers nou ’n groot rol speel om te keer dat die kinders in die vakansie siek word ✔️ En watter belangrike seisoenwenke luisteraars...
Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025 05.11.2025 12:51
😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan Luister SFM Streek Radio – jou gesonde klank van die Tu...
Gesondheidsake: 🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️29 Oktober 2025 29.10.2025 13:07
🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️ Gerda gesels vanoggend op SFM Streek RADIO oor die verskynsel van “leisure illness” – hoekom so baie mense siek word nét wanneer hulle uiteindelik op vakansie gaan, of in die eerste week ná die vakansie. 🏖️😷 Hoe kan jy dit voorkom? Watter aanvullings en medikasie is slim om saam te neem sodat jy nie jou hele vakansie in die bed deurbring nie? 💊🧳 Luister...
Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025 02.10.2025 12:20
💇♀️✨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare van binne en buite kan versorg! #Haargesondheid #GesondeHare #Haarversorging #SkoonheidEnWelstand #HareVanBinn...
Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025 23.09.2025 16:20
🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺 In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei. 👉 Luister weer: 📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com) #Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek
💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊 03 September 2025 03.09.2025 12:39
💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊 In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet: 👉 Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word? 👉 Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder ’n voorskrif nie? 👉 Of generiese medisyne regt...
Gesondheidsake: 🌸✨ ME-Time vir Vroue ✨🌸 - 27 Agustus 2025 27.08.2025 17:02
In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas – en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. 💜 👉 Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. 🌿 #Vrouemaand #MeTime #Selfsorg #SFMStreekRadio #HartenbosApteek
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.