SFM STREEK RADIO
SFM Gesondheid Sake
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
GESONDHEIDSAKE: Die Beste Maaltyd om jou hart te beskerm - 27 Maart 2024 27.03.2024 12:54
Gerda van Hartenbos Apteek gee die riglyne om tandplaak of biofilms te verhoed en sodoende ons hart beskerm teen patogene wat die hart kan beskadig, gee die beste maaltyd om jou hart te beskerm!
GESONDHEIDSAKE: Goeie mondhigiëne - 13 Maart 2024 13.03.2024 13:04
Jou tong is dalk nie baie groot nie, maar dit het 'n paar groot verantwoordelikhede. Daarsonder sou eet en praat baie moeilik wees. Jou tong se toestand beïnvloed ook jou vermoë om asem te haal en kan beïnvloed hoe aangenaam (of onaangenaam) jou asem ruik. Van tyd tot tyd kan die tong beïnvloed word deur probleme wat verhoed dat dit ‘n goeie werk doen. Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer. Tong...
PROMOSIE: Terra Nova Life Drink promosie gesprek 28 Februarie 2024 28.02.2024 5:34
Terranova Life Drink is 'n unieke mengsel van vegan proteïne, probiotika, prebiotika, superfoods, adaptogene, en essensiële voedingstowwe wat ontwerp is om algemene gesondheid en lewenskrag te ondersteun. Dit is 'n poeier voedingsaanvulling wat jy met water kan meng of in 'n smoothie kan meng, wat dit 'n gerieflike maaltydvervanger of toevoeging tot jou maaltyd maak.
Gesondheidsake: LEWENSSTYL, alles staan of val daarby - 28 Februarie 2024 28.02.2024 11:03
Gerda van Hartenbos Apteek - Onvermoë om spanning beter te bestuur, slegte of ongereelde eetgewoontes, geaardheid is alles stukkies van die legkaart wat verhoed dat jy 'n gesonde leefstyl kan handhaaf en uiteindelik ‘n gesonde liggaam verhoed.
GESONDHEIDSAKE: Jig / Gout - 14 Februarie 2024 14.02.2024 5:56
Jig beter bekend as GOUT - meer inligting oor die toestand, wat is jou risiko om dit te kry, en hoe behandel jy dit?!
Gesondheidsake - Worry or Live - 3 Januarie 2024 31.01.2024 12:34
Jy kry nie n maagseer van wat jy eet nie, maar van wat jóú eet. Gerda van Hartenbos Apteek gee praktiese wenke om ‘n kommervrye lewe te lei.
Gesondheidsake - Wees son slim - 24 Januarie 2024 24.01.2024 8:05
Bianca van Hartenbos Apteek verduidelik hoe belangrik dit is om son slim te wees, nou en tydens die opkomende warmste maand, Februarie. Luister gerus weer na 'n paar wenke oor hoe om Son Slim te wees.
Hartenbos Apteek - Die effek van kafeïen - 3 Januarie 2024 03.01.2024 13:00
Die effek van kafeïen op die liggaam, Gerda vertel meer…..
Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - 28 Desember 2024 27.12.2023 8:50
Vandag bespreek Gerda die redes waarom mense nie water drink nie, en hoekom dit so belangrik is.
Hartenbos Apteek - Hoe kom ek met almal oor die weg? - 20 Desember 2023 20.12.2023 9:40
Gerda, gee riglyne en praktiese raad wat toegepas kan word in 2024, in ons gesin, familie, vriende, mede werknemers, om beter met mense oor die weg te kom en sodoende dalk ook genesing te kry van ‘n fisiese kwaal.
Gesondheidsake: SA Naturals 60 is nie Oud nie - 06 Desember 2023 06.12.2023 11:23
Anette Rheeder van SA Natural Products het die produk Oxiprovin Antioksidant vir oa CSSA, sub-clinical Systemic Acidosis kom voorstel.
Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Jou vakansie noodhulp kassie 06.12.2023 7:54
Voorsorg vir jou somervakansie - wat om in jou noodhulp kassie te pak. Bianca van Hartenbos Apteek het verduidelik wat jy alles mag benodig gedurende die somervakansie.
Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Diabetes 22.11.2023 13:07
Diabetes kan met 100% gaan toeneem oor die volgende 30 jaar in Suid Afrika en omtrent 50% van die samelewing nie weet dat hul Diabetes het nie. Wat staan ons te doen, want sekerlik is daar nie een antwoord op so ‘n komplekse siektetoestand nie? Gerda verduidelik meer..........
Gesondheidsake: Malaria - Hartenbos Apteek 8 November 2023 08.11.2023 6:46
Bianca van Hartenbos Apteek bespreek die voorkoming, oorsaak, diagnose en behandeling van Malaria.
Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Pyn, Pynstillers en kodien medikasie - 25 Oktober 2023 25.10.2023 12:50
In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda met elkeen wat daagliks met pyn geteister word en kodien-bevattende medikasie gebruik. Almal - die medici as opsigters, en die kliënt of pasiënt as verbruiker, moet met verantwoordelikheid na Kodein-bevattende pynpille en verkoue-medikasie omsien, sodat die voorreg om dit in Suid-Afrika sonder ‘n voorskrif oor die toonbank te kan bekom, behou kan word. Gebr...
Gesondheidsake: Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan? Flordis SFI 18 Okt 23 18.10.2023 13:49
Luister weer: SFI Flordis produkte wat jy moet onthou: Reinet herinner luisteraars aan Sambucol, natuurlike anti-virus vegter. Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan? Voel jou brein klaar, kaput, gedaan, Reinet gee oplossings.
Oogsorgbewustheid - Hartenbos Apteek 4 Oktober 23 11.10.2023 6:35
In die lig van oogsorgbewustheid is konjunktivitis, bakteriële of virale konjunktivitis en Pink Eye van die oogkondisies waaroor Bianca Botes van Hartenbos Apteek vandag gesels. Dis Oogsorg-bewusmakingsmaand (20 September tot 17 Oktober).
Gesondheidsake - Hartenbos Apteek - Ontwurming 27.09.2023 13:49
Onderwerp: Ontwurming Die meeste mense voel ongemaklik as jy praat van ontwurming............. Gerda stel die luisteraars vanoggend gerus dat wurm-infestasies nie 'n skande is nie en dat dit met enige iemand kan gebeur of jy 'n troeteldier het of nie.
Gesondheidsake: Maaltydvervangers teenoor Voedingssupplemente - 13 Sept 23 13.09.2023 12:32
Danel het kom verduidelik wat die verskil tussen maaltydvervangers en/of Voedingssupplemente is en hoe om die regte produk te kies. Vir meer inligting whatsapp gerus vir Danel Ferreira op 0828911622 of besoek die webwerf www.replace.co.za / www.lifegain.co.za / www.nativa.co.za
Apteekmaand - Hartenbos Apteek 06 Sept 23 06.09.2023 6:21
September is Apteekmaand en Bianca gebruik die geleentheid om bietjie te praat oor die waardevolle bydrae wat apetekers lewer tot die gesondheid en welstand van die mense in Suid-Afrika.
Gesondheidsake - Oordink jy alles? - Hartenbos Apteek 30 Aug 23 30.08.2023 13:52
Is jy 'n persoon wat alles oordink "overthink" wat lei tot oormatige denke en insomnia? Gerda gee raakvat wenke hoe om rustiger, opbouende en positiewe gedagtes te verkry.
Gesondheidsake - Psoriase - Hartenbos Apteek 16 Aug 23 16.08.2023 7:59
Bianca vertel meer van Psoriase, wat ’n chroniese inflammatoriese toestand is wat oor die algemeen grootliks die vel, en selfs die kopvel aantas, maar dit word ook met vinger- en toonnaels, asook gewrigte geassosieer.
Flordis Onderhoud Sambucol 02 Agustus 2023 02.08.2023 14:17
Reinet Saunders aan die woord - kontaknr: 0834102009 Slaan verkoue, griep en virusse die nek in met produkte van Flordis Cfi - soos Sambucol en vir bronchitis en swak longe - Ginsana
28ste Julie is wêreld Hapatitis dag. Wat is Hepatitis? Hartenbos Apteek 26 Julie 2023 26.07.2023 15:58
Gerda, die 28ste Julie is wêreld Hapatitis dag. Wat is Hepatitis? Gerda, ek het êrens gehoor, dat die lewer oor die 500 funksies het. Kan jy vir ons 'n paar van hulle noem? Die lewer maak gal wat ons help om vet af te breek, sodat ons vet-oplosbare vitamiene kan maak. Ek kan nie help om te wonder watter rol speel die lewer in gewigsverlies, want ons wil mos nou vet wil afbreek? Hoe weet ons, ons h...
Winterblues - Gerda van Hartenbos Apteek 12 Julie 2023 12.07.2023 13:01
Onderwerp: "Winterblues" Met Juniemaand se bogemiddelde aantal reënerige, koue, betrokke dae pas dit goed by vanoggend se praatjie, naamlik winterblues. Gerda, hoe lyk die simptome van winterblues?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.