RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
16 Mar 2013 16.03.2013 6:43
Die jongste motornuus.
23 Feb 2013 23.02.2013 6:36
Die jongste motornuus.
17 Mar 2012 17.03.2012 5:50
Die jongste motornuus.
3 Mar 2012 03.03.2012 4:13
Meer as vierduisend leerders in die Noord-Kaap word touwys gemaak in die skryfkuns deur van Suid-Afrika se beste skrywers by die skrywersfees wat van Donderdag tot vandag in Kimberley aangebied word. Bekroonde skrywers soos Ahmed Kathrada, Don Mattera, Deon Meyer, Marita van der Vyver en Sandile Dikeni bied werkswinkels by verskeie skole in die Noord-Kaap aan. Anel Heydenrych het daar ingeloer.
3 Mar 2012 03.03.2012 3:49
Die jongste motornuus.
3 Mar 2012 03.03.2012 4:03
Dit is vandag die laaste dag waarop die nuwe Anglo-Boereoorlog rolprent, Verraaiers, verfilm word. Agter die skerms bestaan die span meestal uit dieselfde groep mense wat Roepman vervaardig het, met Paul Eilers in die regisseurstoel. Volgens die vervaardiger, Sallas de Jager, het alles goed afgeloop, maar die uitermatige hitte en perde wat elke nou en dan hulle eie koppe volg, het wel vir 'n kopse...
3 Mar 2012 03.03.2012 3:49
Argentinië het hierdie week met twee afsonderlike voorvalle 'n streep in die politieke sand getrek om Brittanje duidelik te laat verstaan dat die Falklandoorlog oorlog van 30 jaar gelede nie vergete is nie. Twee Britse passasierskepe is toestemming geweier om in die suidelike hawestad, Ushaia, te dok en die Minister van Handel, Debora Giorgi, het sakelui in Buenos Aires gevra om handelsbande met B...
25 Feb 2012 25.02.2012 7:03
Die jongste motornuus.
25 Feb 2012 25.02.2012 7:14
Maandag was dit presies 50 jaar gelede dat die ruimtevaarder John Glenn die eerste Amerikaner geword het om 'n wentelbaan om die Aarde te voltooi. Hy was oornag 'n volksheld gegewe die konteks van die koue oorlog en die feit dat die Rus, Yuri Gagarin, die Amerikaners die loef afgesteek het deur reeds in April 1961 die eerste mens in die ruimte te word.
25 Feb 2012 25.02.2012 5:35
Wat het springmielies, papierborde, ou reënjasse, pizzakartonbokse, sitkamerbanke en ou braaipanne gemeen? Die antwoord is P.F.O.S. wat in daardie produkte skuil en moontlik 'n gevaar vir jou inhou. Anita Visser praat hieroor met 'n eko-toksikoloog van Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus, prof. Henk Bouwman.
18 Feb 2012 18.02.2012 4:01
Amerikaanse wetenskaplikes onder leiding van die Kubaansgebore dr. Eduardo Marban, het hart-stamselle gebruik om weefselskade ná 'n hartaanval te herstel. Die uitslae van die suksesvolle kliniese toetse wat by die Cedars Sinai Hartinstituut in Los Angeles gedoen is, is pas in die gerespekteerde Britse mediese tydskrif, The Lancet Journal gepubliseer.
18 Feb 2012 18.02.2012 8:31
Die jongste motornuus.
11 Feb 2012 11.02.2012 8:09
Die jongste motornuus.
11 Feb 2012 11.02.2012 5:55
Europa se ysige koue wil maar net nie wyk nie. Een Suid-Afrikaner wat klappertand in Georgië sit, is die 24-jarige Rikus Wessels wat op die dorpie Tsalan Djiega Engels vir die kinders leer. Die dorpie is 70 kilometer suid van die Russiese grens en vandeesweek het die kwik daar tot minus 25 gedaal. Die koue het die waterpype laat bars en gisteraand is Rikus saam met twee vriende, 'n Wallieser 'n Am...
11 Feb 2012 11.02.2012 4:18
Waaraan dink jy as jy die woord Boelgarye hoor? As dit joghurt is, is dit tyd dat jy jou horisonne verbreed want hierdie Oos-Europese land wat vanjaar 20 jaar se diplomatieke bande met Suid-Afrika vier, het veel meer om te bied. So sê Sheila Camerer wat ons ambassadeur in Sofia is. Camerer is al drie jaar in Boelgarye, 'n land wat sy met een woord opsom: Knus.
11 Feb 2012 11.02.2012 5:58
Nederlanders beleef hulle koudste winter in 15 jaar, reg in pas met die res van 'n bibberende Europa. Kollega Suzaan Steyn het in Abcaude, spesiaal vir Naweekaktueel, haar gevriesde voete by die deur uitgesteek om die termometer te gaan bestudeer.
4 Feb 2012 04.02.2012 6:19
Die jongste motornuus.
4 Feb 2012 04.02.2012 9:47
Vandag is Wêreld Kankerdag en vanjaar se tema is: Together it is possible." Die vraag bly egter - is dit moontlik om die stryd teen kanker te wen? Op 23 Desember 1971 het president Richard Nixon met die ondertekening van die Amerikaanse Kankerwet, oorlog teen die siekte verklaar en 100-miljoen dollar beloof om 'n kuur teen kanker te vind. Helaas is ons nog nie daar nie. Vir sy perspektief oor die...
28 Jan 2012 28.01.2012 7:48
Die jongste motornuus.
21 Jan 2012 21.01.2012 7:52
Die jongste motornuus.
14 Jan 2012 14.01.2012 10:32
Die jongste motornuus.
7 Jan 2012 07.01.2012 8:45
Die jongste motornuus.
31 Dec 2011 31.12.2011 8:27
Die jongste motornuus.
31 Dec 2011 31.12.2011 6:45
Hoewel nuusgebeure oor die algemeen 'n ernstige affêre is, is Suid-Afrikaners bekend daarvoor dat hulle ligpunte in die donker kan raaksien. Die komediant, PietMan Geldenhuis, 'n boorling van Hamlet in die Wes-Kaap en musikant wat optree saam met Ollie Viljoen en Valiant Swart en onlangs te sien was op Toks en Tjops, het 'n oorsig saamgestel van die jaar se belangrikste nuusgebeure - op 'n ligter...
17 Dec 2011 17.12.2011 9:15
Die jongste motornuus.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.