RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 1043 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Almal en nog wat: Gian Groen 15.10.2026

Willem Pelser gesels met Gian Groen oor liedjieskryf en KI-musiek.

Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 1) 14.10.2026

Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende wêrelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzabé Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Mar...

RSG Help: Epilepsie SA, Gauteng 13.10.2026

In hierdie episode gesels ons met Epilepsie Suid-Afrika se Gauteng-tak. Hierdie onafhanklike organisasie is die enigste gespesialiseerde diensverskaffer vir epilepsie in Gauteng. Vanuit hulle twee sentrums in Springs bied hulle 24-uur residensiële sorg aan volwassenes met epilepsie en ander gestremdhede. Hulle bestuur ook beskermende werkswinkels wat individue help om vaardighede aan te leer en ek...

Almal en nog wat: Watersommelier 08.10.2026

Carla Mackenzie gesels met watersommelier Nico Pieterse oor sy unieke beroep.

Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 2) 07.10.2026

Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...

Almal en nog wat: Sportbestuur, kinderkinetika, onderwys, sielkunde en uiteindelik perdeterapie 01.10.2026

Madri Haasbroek se loopbaan het ’n interessante pad geloop van sport en beweging tot sielkunde, kinders en uiteindelik perdeterapie. Sy het drie selfhelpboeke geskryf om mense te help om hulleself beter te verstaan.

Spitstyd-sakenuus 30 September 2026 30.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 1) 30.09.2026

Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...

Spitstyd-sakenuus 29 September 2026 29.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

RSG Help: Goue Aar Tehuis, Malmesbury 29.09.2026

Die Goue Aar Tehuis versorg 72 bejaardes. Hulle hou op 23 Oktober ’n fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Die inskrywings sluit 5 Oktober. Die doel is om broodnodige fondse in te samel om die tehuis aan die gang te hou en seker te maak dat inwoners steeds die sorg, veiligheid en waardigheid kry wat hulle verdien. As ’n gesubsidieerde tehuis is daar egter voortdure...

Spitstyd-sakenuus 28 September 2026 28.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 25 September 2026 25.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Almal en nog wat: TLU SA Jeugboer van die Jaar 24.09.2026

Jurgens Koen is ’n tienjarige boer met ’n besondere passie vir landbou. Sy belangstelling in boerdery het hom uiteindelik die eerste wenner van TLU SA se Jeugboer van die Jaar-toekenning gemaak. Dié jong entrepreneur van Rustenburg koop mis by plaaslike hoenderboere, verpak dit en verkoop dit onder sy eie handelsmerk. Jurgens is ook op sesjarige ouderdom met Tipe 1-diabetes gediagnoseer.

Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1) 24.09.2026

Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van bedrogidentifisering en kliëtebestuur by ABSA, vertel meer van hierdie veldtog. Kyk die mikrodramas by https://www.youtube.com/watch?v=0uXojG7bpGU&list=PLamjZN877FRc

Spitstyd-sakenuus 23 September 2026 23.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 2) 23.09.2026

Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C...

Spitstyd-sakenuus 22 September 2026 22.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

RSG Help: September is Kinderkankerbewustheidsmaand 22.09.2026

Cupcakes of Hope, wat Sandy Cipriano in 2012 gestig het, bied finansiële, praktiese en emosionele ondersteuning aan gesinne regoor die land. Daar is dringend meer vrywillige bakkers nodig om van vanjaar se Nasionale Kolwyntjiedag ’n sukses te maak.

Spitstyd-sakenuus 21 September 2026 21.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 18 September 2026 18.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 17 September 2026 17.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Almal en nog wat: Fondswerwingskenner 17.09.2026

Carina Marais is ’n fondswerwingskenner met meer as 20 jaar se ervaring in die bedryf. Sy het in haar loopbaan aan verskeie projekte gewerk, en fokus tans op institusionele vennootskappe by die G20 Legacy Knowledge Initiative. Sy is nie self ’n welsynsorganisasie nie, maar wil haar kennis en ervaring gebruik om gemeenskapsprojekte en welsynsorganisasies te help om beter fondswerwingsaansoeke te sk...

Spitstyd-sakenuus 16 September 2026 16.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 1) 16.09.2026

Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C...

Spitstyd-sakenuus 15 September 2026 15.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.