Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 514 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Oct 23, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kort kragwoord stukkie! 23.10.2026

Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...

Taboe Taal - wie sou dit kon dink! 21.10.2026

Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal

Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! 18.10.2026

Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....

Oom Paul K en wat ek al vergeet het! 16.10.2026

'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?

Onthou jy vir Emily Hobhouse? 11.10.2026

Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!

Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026

Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae

Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026

Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.

Ag ja, Springbok Radio 07.10.2026

Onthou jy nog, het jy geluister?

Kan jy base touch by die werk? 03.10.2026

Ek sukkel om in Afrikaans te werk!

Voelvry in die 80's 30.09.2026

Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?

Jislaaik man, wie besit 'n woord? 27.09.2026

Afrikaanse woorde in Suid-Afrikaanse Engels!

Maretha glo Praat kos Niks! 24.09.2026

Ek kuier lekker met Maretha Spangenberg, potgooier van Praat Kos Niks! Verskoon die mal intro liedjie...

Verbode poppe en verbanne boeke 21.09.2026

Ontdek dalk iets nuts om te lees ...

Parmantig, astrant of goeie maniere 20.09.2026

Waar kom Afrikaanse maniere vandaan en wat is hulle?

Kom kuier in Faure 18.09.2026

Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie om 'n verandering te maak.

Lekker kuier in Faure 18.09.2026

Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie vir 'n verandering maak

Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026

Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!

Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026

Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!

Vrouens werk ondergrond - voorlesing 15.09.2026

Voorlesing uit Gatkruiper, deur Hennie Greeff

Ikea, KoppeKrimpers, Ena en Feeste 15.09.2026

Hennie Greeff en ek gesels weer oor hoe dit gaan sedert sy boek vrygestel is - geniet dit!

10 Afrikaanse Woorde 13.09.2026

Die mooiste, die moeilikste, die nuutse en meer!

So ry die trein so ry die trein 11.09.2026

Natashe en ek verken treine van die wereld!

Legkaart Inspirasie!! 09.09.2026

Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie!

Legkaart Inspirasie! 09.09.2026

Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie

Diamante en kolfyntjies uit New York 06.09.2026

Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.