Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 13, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
[214] Pop! Die Kantoor 13.10.2026 49:59
Net 'n lekker gesêls oor die Afrikaanse TV reeks "Die Kantoor" Nog Pop! Episodes - Magalies - Pop - playlist | Spotify
[213] AI hacking skandaal 06.10.2026 57:20
Die Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.
[212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme) 22.09.2026 52:20
Sean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.
[211] Die siel van die mier 15.09.2026 1:07:17
Diere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.
[210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit? 01.09.2026 50:24
Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.
[209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn) 25.08.2026 1:06:56
In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof. Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith 11:38; Ensellig 17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentsk...
[208] Klets - Die drama van Skaak 18.08.2026 57:18
- Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel 18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens 30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie 36:32; Taktieke 46:24; Cheating 50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe
[207] Hoe om 'n (movie) taal te maak 11.08.2026 1:00:50
00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 9 43:48; Toki Pona 48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal
[206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese) 04.08.2026 52:56
Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoks Hoofstukke: 00:00; Gaia ying-yang & debat opstel 11:05; Die debat begin 28:22; Nuwe KI gedrag! 39:14; Wat sê Gemini?
[205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit 28.07.2026 58:58
Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime. Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary . Hoofstukke: 00:00; Wat beteken "Wanneer"? 09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation 16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor 20:52; Spacetime - maklike verduideliking 25:20; Bestaan die verlede of toekoms? 32:57; Nie een e...
[204] Pop! Bruce Willis flieks 21.07.2026 45:31
Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks. Nog Pop! episodes: Magalies - Pop Hoofstukke: 00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys 06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers 09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordja...
[203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter) 14.07.2026 54:45
Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê. Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00; Fermi Paradoks & Gravitasieput 08:18; Begin van lewe 19:11; Prokaryotic vs Eukaryotic 26:29; Meersellig...
[202] Australië Outback Vakansie 11.07.2026 51:56
Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land. https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr Hoofstukke 00:00; Groot trokke en AI karre 15:31; Moerse Plase 23:24; Voêls en ander diere 34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel 37:35; Broken Hill 39:46; Opal Myne en Dug-out
[201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper 30.06.2026 1:00:03
Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof. Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists Hoofstukke: 00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4 04:57; Naturalisme se eise 11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in 17:09; Bewyslas en Occam's razor 22:21; Beperkings van wetenskap 28:09; Een relati...
[200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer 23.06.2026 54:33
Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer. Hoofstukke: 00:00; Elon se geld & Space Update 12:0...
[199] Entropie en die sterfte vd heelal 09.06.2026 53:09
Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig? Hoofstukke: 00:00; Outback-avontuur 07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery 14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos? 22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte 30:34; Soos parfuum, digtheid 37:20; Lewe 42:58; Selfs atome vrek 47:13; "...
[198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis? 02.06.2026 56:31
Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou? Hoofstukke: 00:00; Hoekom lyk hulle soos mense? 13:53; Sal jy een koop? 21:46; Komersieel gebruike & AI musiek 31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak 38:47; Reëls, Beste geselskap? 48:15; Gaan ons iets verloor?
[197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys) 26.05.2026 58:27
Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie. Tiaan op instagram Coastal clones: Sex Hoofstuk: 00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs Analise 09:48; Span vs Individu 18:37; Temperament, ARCO 25:50; Beijing avonture & konserte 34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop 43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes 47:15; Sjina en nog...
[196] Pop! Pink Floyd (met Marinus) 19.05.2026 1:00:45
Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd. Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify Hoofstukke: 00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall 18:52; The Final Cut, Konflik in band 26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman? 33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus 40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar 49:00; Echo...
[195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan) 12.05.2026 55:15
4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek. Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi Boekklub - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Inleiding & Boek opsomming 08:01; 'Mods' - verander jouself 22:24: Lojaliteit (Spoiler!) 28:08; Huwelik & Lojaliteit 32:15; Kwantum wêreld in die boek 43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff...
[194] Evert se radikale swak Emergence teorie 05.05.2026 58:49
Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke. Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify Hoofstukke: 00:00; Duiwe en patrone 07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence 17:18; Radikale swak Emergence 21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe 30:39; Emergence as ’n plekhouer...
[193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers 28.04.2026 53:44
So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees. Hoofstukke 00:00; Siener se agtergrond 12:51; Adrian Snyman se boek 17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners 24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings 34:40; Scams, Ekonomie 40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets 48:12; Vision vs voorspelling, Bible C...
[192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme 21.04.2026 54:35
Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme? Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie: 00:00; Inleiding 08:59; Die Debat 50:57; Afsluiting
[191] Kan die toekoms voorspel word? 14.04.2026 54:29
Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness. Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY Hoofstukke: 00:00; Weervoorspelling en chaos theory 15:07; Determinisme & Laplace's Demon 28:46; Randomness 38:48; Die mens se invloed 51:06; Multiverse en afsluiting
[190] Pop! Project Hail Mary 07.04.2026 56:07
Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek. Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym Hoofstukke: 00:00; Rudolph se Excavator avonture 09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap 23:22; Bietjie oor Rocky die alien 26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms 32:52; Baie oor Rocky die alien 42:38; Samewerking as tema 48:04; Boek vs fliek, opsomming, W...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.