Magalies Afrikaanse Podcast

Magalies Potgooi

Society AF ↓ 227 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Magalies Afrikaanse Podcast

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Oct 13, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

[Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan! 05.04.2026

Yay! Ons is oppad maan toe! Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2

[189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment 31.03.2026

Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment . Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry. Nog boekklub episodes: ⁠https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRy⁠ Hoofstukke: 00:00; Inleiding, David Brent-verwysing 07:41; Plot, impak, storie se...

[188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn 24.03.2026

Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag. Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR Hoofstukke: 00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle 17:53; Higher-Order Thought Theory 27:34; Global Workspace 37:51; Predictive Processing 45:23; Integrat...

[187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic) 17.03.2026

Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie. Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify Hoofstukke: 00:00; Hoekom val die appel vd boom af 09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state 16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epi...

[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue) 10.03.2026

Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 Hoofstukke 00:00; Inleiding en agtergrond 08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur 14:20; Wraakfliek? Oor...

[185] Moet kinders van sosiale media verban word? 03.03.2026

Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen. Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is. Hoofstukke 00:00; Agtergrond en studies 07:53; Geslagsverskille 12:31; SM voordele, politieke sensuur 22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels 31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke s...

[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans) 24.02.2026

Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots. Hoofstukke: 00:00; EU regulasies en ander nuus 05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies 16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofi...

[183] Hermetisme (met Dewald) 17.02.2026

Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion , en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie. Hoofstukke: 00:00; Is die woohoo soos Astrologie? 07:27; Die 7 beginsels 18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme 27:48; Moderne invloede 31:05; Antieke sielkunde 48:39; Alchemie 57:03; Opsomming

[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme 10.02.2026

(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus Hoofstukke 00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)

[181] Klets: Sluimerende Gruwel 03.02.2026

Hoofstukke: 00:00; Gediertes wat jou laat skrik 08:33; Wat is Sluimierende Gruwel? 12:23; Sleutels en vertroue in familie 15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits 19:57; Mistaken Identity 24:00; Valse herhinneringe en skool liefde 28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel 32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens 40:36; Was normaal, maar nou is absurd 46:38; Freud & Kanne...

[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe! 30.01.2026

Al die nuuste ruimte verkennings nuus. Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj Hoofstukke: 00:00; Maan toe! 09:50; Blue Origin 17:01; SpaceX 22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight 29:10; Teleskoopfotografie 35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus 39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son 45:37; Afsluiting

[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie) 27.01.2026

Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek. Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00:00; Darwin & Dawkins 00:11:31; Creationism populariteit 00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie? 00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA 00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis 00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome...

[179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo) 20.01.2026

Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen. Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP Hoofstukke: 00:00; Kinderdrome en pad na vandag 08:44; Wat ons vandag doen 16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelse...

[178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme) 13.01.2026

Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883 Hoofstukke: 00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie 22:47; In...

[177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep? 07.01.2026

Hoofstukke: 00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits 13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle 17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werks­onderhoude 34:42; Sosiopate & EI 39:38; Is EI daai ekstra “edge”? 48:19; Tobie se skeptisisme

[176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees? 31.12.2025

Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf. SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/ 00:00; Natuurlike "drug" 14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats 22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories 26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt 33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf 40:36; Alleen of sosiaal? 45:57; Sosiaale akwardness 48:34; Opsommin...

[Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot 23.12.2025

Is dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?

[175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis? 16.12.2025

Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots. Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify Nog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify 00:00; Inleiding 11:28; Die Debat 40:26; Gevolgtrekkings

[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald) 09.12.2025

Dewald kom kuier saam en gesels oor: Kommentaar op ons Simulasie episode Geld vs Geluk Kinders wat nie meer boomklim nie Sosiale media verbod in Australië Vryheid en libertarianisme Ervarings en idees as onderwyser in VSA Jonathan Haidt se boeke Meer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 00:00; Simulasie model en Gurus 08:26; Geld vs Geluk 24:39;...

[173] Hensopper België (met Aimee) 02.12.2025

Ons praat met Aimee wat in België bly. Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ Hier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM 00:00; Inleiding, tale, vervoer 09:03; Pad tot in België 14:47; Antwerp en diamante 17:22; Kultuur verskille 21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas 29:40; Geloof 33:03; Kinders 35:0...

[172] Boltzmann brein en ander idees 25.11.2025

00:00; Boltzmann Brein 18:15; Evert plant 'n virus in jou kop 23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly? 32:02; Geskiedkundige brein vergelykings 43:45; As diere kon praat 46:27; Tegnologie se impak op die brein 57:10; Kwantum Brein

[171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots) 18.11.2025

Ons praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite 06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is 10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing 19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings 24: 41; Hele storiel...

[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese 11.11.2025

00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika 07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese 15:36; God as ’n programeerder 25:49; Is die heelal ’n rekenaar? 36:51; Nozick se “experience machine” 42:24; Is gesimuleerde wesens eg? 52:03; Gate in die argument Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA

[169] Wat is 'n vrou / ou ? 04.11.2025

Ons praat oor geslag en die biologie daarvan. 00:00:00; Geslag vs Gender 00:10:37; XX, XY en gamete 00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante? 00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses 00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide 00:48:42; Sport 01:04:40; Plante en Ginomorfisme Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT

[168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca 28.10.2025

Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond. https://shadowsofvillisca.com/ 00:00; Waar dit begin het 13:45; Groot teleurstelling en plan B 23:50; Meer oor Villisca 29:08; AI en ander hulp 34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs 45:22; Hoe aksietonele gekryf is 50:13; Publiseringsproses

Listen to the Magalies Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.