Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kou-gom gou saam en praat oor die oujaar 06.12.2024 19:47
Stefan en ek gesels oor die jaar wat was - soortvan
Boeke - idees vir Kersgeskenke 25.11.2024 17:32
Ek vind die aanbevelings vir die 'beste' Afrikaanse boeke - koop 'n boek vir iemand!
Watter land is - The Land God Made in Anger? 08.11.2024 22:06
Luister na Stefan om uit te vind!
Amper slaaptyd, ringe en donderstorms 08.11.2024 20:43
Stefan en ek klets sommer bietjie
10 pret feite vir die einde van die dag 17.10.2024 7:37
Amper tyd vir 'n werksete ... ek benodig iets om my te laat glimlag!
Toneel, pofferjasse en die Klein Karoo met Koos 10.10.2024 21:05
Stefan, Carien en ek gesels oor die verhoog en genot
Pappa, Patrick en Vyfster ... 10.10.2024 7:54
Neem muziek jou ook terug na plekke? Hoor wat Stefan se ...
Treine, Reise en die weer saam met Nuus uit Florida 30.09.2024 20:14
Natashe en ek kuier bietjie en praat oor toekomstplanne.
Hoekom dit voel of tyd vlieg en ander dinge 21.09.2024 16:39
Ons kuier en dan vind ons uit oor die redes waarom tyd vlieg!
Waar eet jy lekkernye - ons het al klaar begin... 14.09.2024 19:59
Waar het ons in die verlede lekker geeet ?
Afrika vir jou 30ste verjaarsdag 31.08.2024 12:02
Kom luister na 'n stukkie wat Stefan voorlees en jou baie laat nadink
Van Foei en Ramkat 23.08.2024 17:30
Ken jy al die Afrikaanse dialekte ?
Toep en kenswysies en meer 21.08.2024 18:30
Ons is terug en het bietjie musiek weer - eina! !
Ietsie uit Junie, so by die SA verkiessings 20.08.2024 16:37
Ons het die nooit opgelaai die - maar hier is hy!
100% Sinsnedes, mooi Afrikaanse woord en lekker lag 31.07.2024 23:30
Luister hoe ek en Carola sommer lekker oor interessante woorden gesels!
Ndebele, Matabele... en die tragiese einde van 'n skrywer 31.07.2024 17:04
Kom luister na bietjie agtergrond oor Stefan se laatste voorlesing
Die Storie van die Berg in die Nag 19.07.2024 10:54
Nog 'n baie intéressante voorlesing van Stefan
Donderweer / weerlig vir die koning ... 18.07.2024 19:50
Iets wat mens dalk min van weet - voorgelees deur Stefan
Gooi die deksels weg! 17.07.2024 21:42
Advies vir trek!
Boerekos oud en nuut - wat dink ChatGPT? 17.07.2024 15:33
Wat eet ons vanaand?
Frans is nie die “language of love” nie - dis Afrikaans 11.07.2024 31:08
Kom ontmoet vir Carola en hoor hoe lekker ons gesels oor Afrikaans, Zulu en nog meer!
Wil jy lees? 09.07.2024 17:59
Ek deel ‘n past boeke - laat my weet wat julle dink op vandagafrikaans@gmail.com
Van kunsfeeste en vla! 03.07.2024 20:27
Stefan en ek gesels lekker oor feeste
Freddi verdien ‘n Oscar 23.06.2024 21:43
Natashe en ek klets lekker
Jazz and rap - nee, alles anders, ja! 19.06.2024 20:33
Stefan en ek gesels lekker oor musiek!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.