Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: podcasters.spotify.com
Autor
Annemie Ress
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
18. Okt 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! 18.10.2026 15:03
Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....
Oom Paul K en wat ek al vergeet het! 16.10.2026 16:30
'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?
Onthou jy vir Emily Hobhouse? 11.10.2026 16:06
Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.
Ag ja, Springbok Radio 07.10.2026 11:18
Onthou jy nog, het jy geluister?
Kan jy base touch by die werk? 03.10.2026 11:44
Ek sukkel om in Afrikaans te werk!
Voelvry in die 80's 30.09.2026 9:49
Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?
Jislaaik man, wie besit 'n woord? 27.09.2026 10:59
Afrikaanse woorde in Suid-Afrikaanse Engels!
Maretha glo Praat kos Niks! 24.09.2026 20:41
Ek kuier lekker met Maretha Spangenberg, potgooier van Praat Kos Niks! Verskoon die mal intro liedjie...
Verbode poppe en verbanne boeke 21.09.2026 16:09
Ontdek dalk iets nuts om te lees ...
Parmantig, astrant of goeie maniere 20.09.2026 20:10
Waar kom Afrikaanse maniere vandaan en wat is hulle?
Kom kuier in Faure 18.09.2026 17:20
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie om 'n verandering te maak.
Lekker kuier in Faure 18.09.2026 17:20
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie vir 'n verandering maak
Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026 42:40
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026 42:40
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
Vrouens werk ondergrond - voorlesing 15.09.2026 10:34
Voorlesing uit Gatkruiper, deur Hennie Greeff
Ikea, KoppeKrimpers, Ena en Feeste 15.09.2026 20:49
Hennie Greeff en ek gesels weer oor hoe dit gaan sedert sy boek vrygestel is - geniet dit!
10 Afrikaanse Woorde 13.09.2026 25:13
Die mooiste, die moeilikste, die nuutse en meer!
So ry die trein so ry die trein 11.09.2026 22:08
Natashe en ek verken treine van die wereld!
Legkaart Inspirasie!! 09.09.2026 26:55
Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie!
Legkaart Inspirasie! 09.09.2026 26:55
Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie
Diamante en kolfyntjies uit New York 06.09.2026 22:12
Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!
Diamante en kolfyntjies uit New York 06.09.2026 22:12
Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!
Tango +Volkspele = Tangspele 05.09.2026 22:23
Melktert, Matte, Watervalle en Wyn met Hendrik uit Argentinië en 'n bietjie rugby ook ...
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet