RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

22 Jun 2013 22.06.2013

Die jongste motornuus.

22 Jun 2013 22.06.2013

'n Woordeboeksamesteller het 'n taai werk, maar as daar passie by betrokke is dit 'n pure lekkerte. Dis dan ook so met professor Ernst Kotzé van Port Elizabeth, voorheen van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit. Hy het al 'n Afrikaans/Zoeloe woordeboek die lig laat sien, maar dis sy projek om 'n Afrikaans/Japans woordeboek saam te stel, wat sy trots is. Die projek en navorsing hou hom a...

22 Jun 2013 22.06.2013

Die wêreld se oudste uithou-motorwedren begin oor 'n paar uur buite die dorp Le Mans in noordwes Frankryk. Anna-Marie Jansen van Vuuren het dié renbaan besoek om te kyk waarom dit as díé baanuithouren beskou word.

15 Jun 2013 15.06.2013

Die jongste motornuus.

8 Jun 2013 08.06.2013

Die jongste motornuus.

1 Jun 2013 01.06.2013

Die jongste motornuus.

25 May 2013 25.05.2013

Afrikadag word vandag gevier. Die Universiteit van Stellenbosch se Sakeskool het gisteraand 'n funksie gehad en prof. Eltie Links was die gasspreker. Prof. Links was voorheen onder meer Suid-Afrika se ambassadeur by die Europese Unie. Hy het het met Naweekaktueel gepraat en gesê Suid-Afrika en die res van die vasteland se heil lê in goeie leierskap.

25 May 2013 25.05.2013

Die jongste motornuus.

18 May 2013 18.05.2013

Die jongste motornuus.

18 May 2013 18.05.2013

Angelina Jolie wat vandeesweek in 'n hoofartikel in die dagblad, The Star, geprys is vir haar brawe besluit om haar mastektomie aan die groot klok te hang, het rubriekskrywers en veral vroueblaaie en programme 'n voor die handliggende tema gegee - borskanker en die hantering daarvan. Die hoof van die Ginekologiese Onkologie-eenheid aan die Universiteit van Pretoria, dr. Greta Dreyer, glo die genet...

18 May 2013 18.05.2013

Die Suid-Afrikaanse rolprent, LITTLE ONE, wat Hollywood se Academy onlangs as een van die Top 20 buitelandse rolprente aangewys het, het gefaal by die plaaslike loket. Dit nadat gerekende rolprentresesente soos Leon van Nierop, Paul Boekooi en Laetitia Pople dit ten sterkste aanbeveel het. Dit los die vraag - hoekom ondersteun Suid-Afrikaanse gehore meestal net komedies? Anna-marie Jansen van Vuur...

18 May 2013 18.05.2013

As jy bang is vir vlieg en die woord, turbulensie, jou hartklop laat versnel, moet jy maar nóú vlieg terwyl dit nog relatief gemaklik is. Britse wetenskaplikes voorspel dat aardverwarming die intensiteit en voorkoms van turbulensie sal verhoog. Die voorspelling is dat mens hier teen 2050 hare op jou tande sal moet hê om veral oor die Noord Atlantiese Oseaan te vlieg.

11 May 2013 11.05.2013

Die jongste motornuus.

4 May 2013 04.05.2013

Die jongste motornuus.

27 Apr 2013 27.04.2013

Die jongste motornuus.

20 Apr 2013 20.04.2013

Die Suid-Afrikanse span dokters van GIFT OF THE GIVERS in Darkoush word oorval deur slagoffers van die burgeroorlog wat reeds langer as twee jaar duur. Die hospitaal in die noordwestelike gebied naby die grens met Turkye is van vroegoggend reeds gepak met pasiente.

20 Apr 2013 20.04.2013

Die jongste motornuus.

20 Apr 2013 20.04.2013

'n Groep van 40 Suid-Afrikaanse dokters wat in 'n hospitaal in Sirië as vrywilligers werk, het benoude oomblikke beleef. Hewige gevegte het in die noorde van Sirië uitgebreek. Die dokters is deel van die groep GIFT OF THE GIVERS, wat in die stad Dakursh werksaam is. Foeta Krige het hierdie verslag uit Sirië gestuur.

13 Apr 2013 13.04.2013

Die jongste motornuus.

13 Apr 2013 13.04.2013

Frankryk het die week aangekondig dat hy die mensgemaakte chemikalieë, Bisphenol Poli-karbonaat A oftewel BPA, in baie meer produkte gaan verban. Die Franse het reeds die gebruik van BPA in 2010 in bababottels verbied en Suid-Afrika het dieselfde in Oktober 2011 gedoen. Franse wetenskaplikes is egter bekommerd oor die gebruik van die spesifieke chemikalieë in kwitansiepapier en glo swanger vroue w...

13 Apr 2013 13.04.2013

Frikkie Maas uit Brisbane - hierdie groetwoorde aan die einde van sy vele stories uit Australië is al byna so bekend soos dié van Tossie Lochner uit Italië. Frikkie het saam met sy vrou, Bets, bydraes gelewer vir Monitor, die destydse Spitstyd en Sportjoernaal asook Koms van die koninkryk. Die 79-jarige Frikkie voel egter dis tyd vir 'n blaaskans na meer as 4 000 stories. Hy het gister vir oulaas...

6 Apr 2013 06.04.2013

Die jongste motornuus.

6 Apr 2013 06.04.2013

April is wêreldwyd Outismemaand en Naweekaktueel fokus op die uitdagings wat ‘n ma en haar outistiese kind ervaar. Die uitvoerende hoof van die SA Vereniging vir Outisme , Anna Atkins, gee ook raad.

30 Mar 2013 30.03.2013

Die jongste motornuus.

23 Mar 2013 23.03.2013

Die jongste motornuus.

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.