RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

26 Oct 2013 26.10.2013

Die jongste motornuus.

19 Oct 2013 19.10.2013

Die jongste motornuus.

12 Oct 2013 12.10.2013

Die jongste motornuus.

5 Oct 05.10.2013

Die jongste motornuus.

28 Sep 28.09.2013

Die jongste motornuus.

21 Sep 21.09.2013

Die jongste motornuus.

21 Sep 21.09.2013

Mense het gister met skok gereageer op 'n video van 'n graad-8 skoolseun wat 'n onderwyser met 'n be…

14 Sep 2013 14.09.2013

Die jongste motornuus.

7 Sep 2013 07.09.2013

Die jongste motornuus.

31 Aug 2013 31.08.2013

Die jongste motornuus.

24 Aug 2013 24.08.2013

Die jongste motornuus.

17 Aug 2013 17.08.2013

Die jongste motornuus.

10 Aug 2013 10.08.2013

Die jongste motornuus.

3 Aug 2013 03.08.2013

Die jongste motornuus.

3 Aug 2013 03.08.2013

Vennootskappe in die bemagtiging van mense met 'n geestesongesteldheid, is die onderwerp van 'n boek wat deur 'n skisofrenielyer geskryf is. Charlene Zunkel is die kommunikasiebeampte van die nieregeringsorganisasie, Gauteng Mental Health Society. Die boek het gevolg nadat die internasionale mediese joernaal, Lancet, Zunkel in 2011 gevra het om 'n artikel oor dieselfde onderwerp te skryf. Die boek...

3 Aug 2013 03.08.2013

Ons het Dinsdagoggend op RSG se nuusprogram Monitor 'n onderhoud uitgesaai met die kunstenaar, Lieze Stassen, wat tien jaar lank uit die openbare oog verdwyn het. Sy was destyds bekend vir haar CD, THULA, waarvoor sy in 1997 'n SAMA-toekenning vir die beste kontemporêre album ontvang het. Haar op en wakker komposisie BOKKIE was ook veral onder RSG-luisteraars baie gewild. Maar nou is sy volstoom t...

27 Jul 2013 27.07.2013

Die jongste motornuus.

20 Jul 2013 20.07.2013

Die jongste motornuus.

13 Jul 2013 13.07.2013

Die jongste motornuus.

13 Jul 2013 13.07.2013

Plaaslike navorsers sê hidrobreking in Suid-Afrika hou nie 'n verhoogde aardbewing-gevaar in nie. Dit volg op die publikasie van 'n verslag oor skaliegasontginning in die VSA, waarin bevind is dat gebiede wat aan hidrobreking blootgestel is, meer geneig is tot sterk naskokke ná aardbewings, al is dit duisende kilometers weg.

13 Jul 2013 13.07.2013

In 'n aangrypende toespraak voor die VN-Jeugvergadering in New York het die 16-jarige Malala Yousufzai gesê sy wil die nalatenskap van onder meer Nelson Mandela versterk. Sy is verlede deur die Taliban in die kop geskiet toe sy aangedring het op skoolonderrig vir meisies.

13 Jul 2013 13.07.2013

Aardverwarming sorg dat ons die warmste dekade beleef wat nog ooit gemeet is. Die hoofnavorser in klimaatsmodulering by die WNNR, dr. Francois Engelbrecht, sê Suid-Afrika het in dié tydperk in die binneland 'n winter van tot vier grade hoër as normaalweg beleef. Volgens hom hou dit verreikende gevolge in vir landbou, biodiversiteit en energieverbruik.

13 Jul 2013 13.07.2013

'n Plaaslike taalfoendi sê hy is opgewonde oor Amerikaanse navorsing wat wys dat sosioekonomiese omstandighede nié 'n rol speel in kinders se uiteindelike taalvaardigheid nie. Die Universiteit van Chicago sê taalleidrade wat ouers aan peuters gee, maak 'n reuseverskil aan hoe groot die kind se woordeskat sal wees.

6 Jul 2013 06.07.2013

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

29 Jun 2013 29.06.2013

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.