RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

26 Apr 2014 26.04.2014

Dis vandag die laaste dag van Internasionale Kreatiwiteit- en Innovasie-week. As jy altyd gedink het net regterbrein-mense kan kreatief wees, is jy verkeerd. Henning Pieterse van die Universiteit van Pretoria se eenheid vir kreatiewe skryfwerk sê hy sien gereeld hoe wiskundiges en werktuigkundiges die verbeelding vrye teuels gee.

26 Apr 2014 26.04.2014

Die jongste motornuus.

26 Apr 2014 26.04.2014

Die N!U-taal wat al jare lank aan die uitsterf is, kry nou uiteindelik sy regmatige plek in die letterkunde. Die Khomani-San het die inheemse taal se eerste boek by Askam in die Kalahari bekend gestel. Nog net vyf mense in die wêreld kan die taal praat.

26 Apr 2014 26.04.2014

Demokrasie gaan oor veel meer as net een stem vir een mens. Só sê emeritus-professor Sampie Terreblanche, wat Suid-Afrika se politieke stelsels al langer as 20 jaar ontleed.

26 Apr 2014 26.04.2014

Die vervaardigers van EK JOKE NET 2 dra die fliek aan die akteur Andrew Thompson op. Die fliek bevat materiaal wat Thompson verfilm het voordat hy in 2012 oorlede is. Een van die vervaardigers, Dries Scholtz, sê steelkamera-flieks is in sy bloed, aangesien sy pa, Andre, die meeste van Leon Schuster se steelkamera-flieks vervaardig het.

26 Apr 2014 26.04.2014

Die langste woord in die Engelse taal eem drie en 'n half uur om uit te spreek. Dis bewys deur die redakteur van Esquire Russia, 'n leefstyl-tydskrif, wat onlangs die byna onmoontlike taak aangepak het. Die woord bestaan uit 'n 189,819 letters. Of dit wel as 'n woord gereken moet word, is nie so 'n uitgemaakte saak nie.

19 Apr 2014 19.04.2014

Die jongste motornuus.

12 Apr 2014 12.04.2014

Die jongste motornuus.

5 Apr 2014 05.04.2014

Die jongste motornuus.

29 Mar 2014 29.03.2014

Die jongste motornuus

22 Mar 2014 22.03.2014

Die jongste motornuus.

1 Mar 2014 01.03.2014

Die jongste motornuus.

22 Feb 2014 22.02.2014

Die jongste motornuus.

15 Feb 2014 15.02.2014

Die jongste motornuus.

15 Feb 2014 15.02.2014

Eienaars van uitheemse troeteldiere is omgekrap, want 'n beoogde nuwe wet in Gauteng kan hierdie diere onwettig maak. Die LUR belas met omgewingsake in Gauteng het Vrydag 'n inligtingsessie vir belanghebbendes by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Troeteldiereienaars en -handelaars sou gister 'n petisie met hulle bekommernisse aan die LUR oorhandig. Ivor Price praat hieroor met advokaat Ma...

8 Feb 2014 08.02.2014

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

1 Feb 2014 01.02.2014

Die jongste motornuus.

25 Jan 2014 25.01.2014

Die jongste motornuus.

18 Jan 18.01.2014

Die jongste motornuus.

11 Jan 11.01.2014

Die jongste motornuus.

28 Dec 2013 28.12.2013

Die jongste motornuus.

30 Nov 2013 30.11.2013

Die jongste motornuus.

23 Nov 2013 23.11.2013

Die jongste motornuus.

16 Nov 2013 16.11.2013

Die jongste motornuus.

2 Nov 2013 02.11.2013

Die jongste motornuus.

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.