RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

10 Dec 2011 10.12.2011

Die jongste motornuus en -wenke.

3 Dec 2011 03.12.2011

Die jongste nuus uit die motorwêreld.

26 Nov 2011 26.11.2011

Naweekaktueel se gereelde motorrubriek.

19 Nov 2011 19.11.2011

Mens sou seker kon sê hulle het lank genoeg gewag, maar vandeesweek is Neil Armstrong wat sekerlik geen bekenstelling as ruimtevaarder benodig nie, die eerste keer deur die Amerikaanse Kongres vereer. Armstrong, Buzz Aldrin, Michael Collins en die eerste Amerikaner wat in 1962 om die aarde gewentel het, Alan Shepard, is met goue Kongresmedaljes vereer, 42-jaar ná die geskiedkundige maanlanding.

19 Nov 2011 19.11.2011

Naweekaktueel se gereelde motorrubriek.

19 Nov 2011 19.11.2011

Die redakteur van die Mail and Guardian, Nic Dawes, sê hy weet niks van mediaberigte oor enige sogenaamde ondersoek na sy koerant deur die Nasionale vervolgingsgesag nie. Die Mail and Guardian en president Jacob Zuma se woordvoerder, Mac Maharaj het vroeër die week koppe gestamp nadat die weekblad 'n berig oor Maharaj wou plaas wat sy beweerde betrokkenheid by en finansiële voordeel uit die wapens...

12 Nov 2011 12.11.2011

Naweekaktueel se gereelde motorrubriek.

1 Oct 2011 01.10.2011

Vyfmiljoen Suid-Afrikaners rook. Dis 'n nare gewoonte wat geld kos, kanker kan veroorsaak en sosiaal toenemend onaanvaarbaar is. Dis hoekom die Nasionale Raad teen Rook, nou wil begin om drastiese stappe te doen om rokers te help ophou. Kanada het vroeër die week aangekondig dat 75-persent van alle sigaretpakkies se voor en agter kante in die land voortaan sal bestaan uit waarskuwings. Tans is die...

1 Oct 2011 01.10.2011

Naweekaktueel se gereelde motorrubriek.

1 Oct 2011 01.10.2011

Die ontvoering van en moontlike moord op Ian Jordaan, Lolly Jackson se voormalige regsverteenwoordiger, het die polisie se forensiese kenners steeds aan die kop krap. 'n Verkoolde lyk en 'n bakkie is verlede week naby Hekpoort, wes van Johannesburg gevind en daar word beweer dat die oorskot die van die 55-jarige Jordaan is. 'n Polisiewoordvoerder, kaptein Pinkie Tsinyane sê die polisie is steeds b...

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.