RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

3 Sep 2016 03.09.2016

Naweekaktueel het die week 'n draai gaan maak by die Vuleka Sint Michaels skool in Weltevredenpark in Johannesburg. Die laerskool se Afrikaanse onderwyser het besluit om 'n heel ander aanslag te neem om vir die kinders Afrikaans te leer. Sy het 'n Afrikaanse-kultuurdag gereël.

27 Aug 2016 27.08.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

20 Aug 2016 20.08.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

13 Aug 2016 13.08.2016

Vrouemolestering is veral met Vrouemaand weer in die kollig. Met die onlangse "Remember Kwezi" stille protesoptrede tydens president Jacob Zuma se verkiesingsuitslae-toespraak het die fokus weer ook skerp hierop geval. Daarom is dit volgens aktiviste belangrik om hieroor te praat. Een so 'n slagoffer, Alison Botha, is in 1994 deur twee mans ontvoer, verkrag en 32 keer in haar maag met 'n mes geste...

13 Aug 2016 13.08.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

13 Aug 2016 13.08.2016

Suid-Afrikaners het vandeesweek die 60 jaar-herdenking van die1956-vroueoptog gevier. Die vierings het onder meer gepaard gegaan met die onthulling van vier standbeelde van vrouevryheidsvegters, waaronder Sophia Williams-de Bruyn en Helen Joseph in Pretoria. Maar hoekom is hierdie optog belangrik? En wat beteken dit vir vandag se vroue? Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.

6 Aug 2016 06.08.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

30 Jul 2016 30.07.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

23 Jul 2016 23.07.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

16 Jul 2016 16.07.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

9 Jul 2016 09.07.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

2 Jul 2016 02.07.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

25 Jun 2016 25.06.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

18 Jun 2016 18.06.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

11 Jun 2016 11.06.2016

Daar is pas name gegee aan die vier nuwe elemente wat in Januarie vanjaar op die periodieke tabel geplaas is. Die name is: Nihonium, Moscovium, Tennessine en Oganesson - dit is omtrent 'n mondvol! Professor Helgard Raubenheimer van die Universiteit Stellenbosch van die Departement Anorganiese Chemie sê dit is 'n besonderse deurbraak - en daar is alreeds opsoek na nog elemente.

11 Jun 2016 11.06.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

4 Jun 2016 04.06.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

28 May 2016 28.05.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

21 May 2016 21.05.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

14 May 2016 14.05.2016

Die Johannesburgse Hooggergshof het beslis dat mynwerkers wat aan silikose of tuberkulose gesterf het, ingesluit kan word by 'n groepsgeding of klasaksie teen goudmynmaatskappye. Suzanne Paxton het reaksie gekry by een van die regsverteenwoordigers van die mynwerkers, Richard Spoor.

14 May 2016 14.05.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

14 May 2016 14.05.2016

Silikose is 'n respiratoriese siekte wat ondergronds, spesifiek in goudmyne, opgedoen word. Marlinee Fouche berig dit kan nie genees kan word nie, en behandeling van die simptome is beperk omdat die skade aan die longe te erg is.

14 May 2016 14.05.2016

Dr. Liesl Page-Shipp, direkteur van die navorsingsliggaam Aurum se Openbare Gesondheidsafdeling, het saam met 'n mediese dokter in mynhospitale gewerk waar pasiënte met TB, MIV/Vigs en silikose behandel is. Sy het haar ervaring met Marlinee Fouche gedeel.

7 May 2016 07.05.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

30 Apr 2016 30.04.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.