RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
23 Apr 2016 23.04.2016 4:22
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
16 Apr 2016 16.04.2016 5:20
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
9 Apr 2016 09.04.2016 5:50
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
2 Apr 2016 02.04.2016 6:57
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
26 Mar 2016 26.03.2016 5:07
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
19 Mar 2016 19.03.2016 6:55
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
19 Mar 2016 19.03.2016 5:24
Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se boek oor die plaaslike rolprentwese ook toevallig hierdie week bekendgestel is, lys dit in dieselfde asem as baanbrekersrolprente soos Jans Rautenbach se...

27 Feb 2016 27.02.2016 6:50
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
20 Feb 2016 20.02.2016 5:01
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
13 Feb 2016 13.02.2016 5:01
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
6 Feb 2016 06.02.2016 5:51
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
30 Jan 30.01.2016 2:54
Simon Makgobela se lewe is vir altyd verander toe hy sy bene in 'n treinongeluk verloor het. Hy het besluit om nie moed op te gee nie, en is een van die atlete wat deur Fietsry SA raakgesien is om opgelei te word en deel te neem aan internasionale para-fietsry toernooie. Para-fietsry behels dat 'n atleet sy arms in plaas van sy bene gebruik om fiets te ry. Marlinee Fouche het met Makgobela besoek.
30 Jan 30.01.2016 2:52
Met minder as 'n week voordat kaartjieverkope begin, hoop die vervaardigers van die Afrikaanse rolprent VIR ALTYD om reeds met hulle openingsnaweek verskeie plaaslike loketrekords te breek. Anna-marie Jansen van Vuuren berig die twee hoofakteurs en medevervaardigers, Ivan Botha en Donnalee Roberts, het reeds met hulle vorige fliek, PAD NA JOU HART R12-miljoen by die loket verdien. Botha en Roberts...
30 Jan 2016 30.01.2016 2:42
Die Suid-Afrikaanse nasionale para-fietsrytoernooi begin op 10 Februarie in KwaZulu-Natal. Fietsry SA spits hom onder andere daarop toe om hierdie sport meer toeganklik te maak. Marlinee Fouche doen verslag.
30 Jan 2016 30.01.2016 6:56
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
23 Jan 23.01.2016 7:47
'n Suid-Afrikaanse dosent in Evolusionêre Studies aan die Universiteit van Venda se navorsing maak wêreldwyd opslae. Doktor Yoshan Moodley het bevind dat bakterieë in 'n vyf duisend jaar-oue mummie uit Italië, verbind kan word met bakterië wat vandag in 'n geisoleerde Indiese stam voorkom. Hy was die enigste Suid-Afrikaner wat genooi is om aan die projek te werk. Marlinee Fouche het met hom gepraa...
23 Jan 23.01.2016 6:04
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
23 Jan 23.01.2016 1:41
Die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese spioen, Alexander Litvinenko, is na tien jaar afgehandel en die Britse owerheid wys die vinger na Vladimir Putin. Litvinenko is in November 2006 in Londen met radio-aktiewe polonium 210 vergiftig. Die storie het wêreldwyd opslae gemaak, veral weens die dramatiese foto's van die 43-jarige agent in sy hospitaal bed in Londen. Wat min mense weet i...
16 Jan 16.01.2016 6:57
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
9 Jan 09.01.2016 7:59
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
12 Dec 2015 12.12.2015 6:12
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
12 Dec 2015 12.12.2015 7:10
Die #ZumaMustFall-veldtog is soos 'n sneeubal wat al hoe groter word. Dit het begin tydens die studenteprotes met die #FeesMustFall-veldtog. Nou dui al hoe meer Suid-Afrikaners aan dat hulle belangstel in 'n optog op 16 Desember. Zuma se kop word geëis, veral noudat hy in 'n moeilike ekonomiese klimaat sy minister van finansies die trekpas gegee het. Prof. Fanie Cloete is verbonde aan die Universi...
5 Dec 2015 05.12.2015 7:23
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
28 Nov 2015 28.11.2015 6:06
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.