RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

28 Jan 28.01.2017

Gereelde en eerste keer padgebruikers van die Schoemanskloof N4 tolpad tussen Waterval Boven en Nelspruit, oppad na die Mpumalanga-laeveld, het die afgelope week opgemerk dat die bekende padbou-voorman, Old Joe, weer sy oorspronklike pak klere aan het. Ou Joe is vanjaar 90 jaar oud. Jan Viljoen in Nelspruit ken Joe al van kindsbeen af.

21 Jan 21.01.2017

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

14 Jan 14.01.2017

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

7 Jan 07.01.2017

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

31 Dec 2016 31.12.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

24 Dec 2016 24.12.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

17 Dec 17.12.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

10 Dec 10.12.2016

Die 16 dae veldtog van Geen Geweld Teen Vroue en Kinders kom vandag tot 'n einde. Die veldtog fokus op die bekamping van die nare dinge wat met weerlose mense gebeur. Daar is talle onbesonge helde en heldinne wat hulle harte oopmaak vir die slagoffers. Een so 'n persoon is Tanya van Dyk en haar man Braam van Port Elizabeth. Hulle het 'n veilige hawe op die been gebring vir babas wat verwaarloos, w...

10 Dec 10.12.2016

Mans is ook soms slagoffers van mishandeling deur hulle lewensmaats, ten spyte daarvan dat die regering se 16 Dae Veldtog Teen Geweld spesifiek op vroue en kinders gemik is. Elma Bartlet is 'n huwelik- en gesinsterapeut wat 'n privaatpraktyk in die Johannesburgse voorstad, Parkview, bedryf. Sy het aan Anita Visser gesê sy het oor die jare heen al verskeie mans met berading gehelp. Sy sê boonop dat...

10 Dec 10.12.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

3 Dec 03.12.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

26 Nov 26.11.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

19 Nov 19.11.2016

Motorrubriek 19 November 2016

12 Nov 2016 12.11.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

12 Nov 2016 12.11.2016

Die legendariese Kanadese sanger, skrywer en digter, Leonard Cohen, is vandeesweek op die ouderdom van 82 oorlede. Teen die einde van sy lewe het hy vrymoedig oor die dood gepraat. Sy brief aan sy muse, Marianne Ihlen, kort voor haar dood, het die wêreld aangegryp. Koos van der Merwe, 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar, het baie van Cohen se werk vertaal in Afrikaans. Hy het hierdie unieke ervaring met...

5 Nov 2016 05.11.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

22 Oct 2016 22.10.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

15 Oct 2016 15.10.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

1 Oct 2016 01.10.2016

Wessel Pretorius toets 'n Mercedes Coupe.

24 Sep 2016 24.09.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

17 Sep 2016 17.09.2016

Wessel Pretorius het die jongste motornuus.

10 Sep 2016 10.09.2016

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het 10 September in 2003 verklaar as 'n internasionale dag vir die bewusmaking oor selfdood. Baie kenners is dit eens dat mense nie in die oomblik leef nie, maar hulle eerder bekommer oor die toekoms, of peins oor die verlede. Dit kan dan ook tot depressie lei. Prof. Werner Nell is verbonde aan die Skool vir Gedragswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit se Vaald...

10 Sep 2016 10.09.2016

Wessel Pretorius toetsbestuur Toyota se nuwe Fortuner.

3 Sep 2016 03.09.2016

In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi A4 en 'n Volkswagen veeldoeler.

3 Sep 2016 03.09.2016

Afrikaanse Poësie was dalk vir 'n lang ruk 'n toe boek, maar nou wil die skeppers van Filmverse 2 dit oopbreek en grense verskuif deur dit in ander inheemse tale beskikbaar te stel. Die animasiefilms is pas by die Silwerskermfees in Kampsbaai bekendgestel. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.