RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 03.03.2018 5:45
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie.
Naweekaktueel 24.02.2018 5:46
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag.
Naweekaktueel 17.02.2018 3:39
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius die land se vinnigste - en duurste - bakkie op die mark.
Naweekaktueel 10.02.2018 4:08
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru..
Naweekaktueel 03.02.2018 3:27
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai Elantra
Naweekaktueel 27.01.2018 5:42
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word 'n vraag oor die Dakar-tydren beantwoord.
Naweekaktueel 20.01.2018 4:45
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Lexus..
Naweekaktueel 13.01.2018 6:50
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai en 'n Mercedes.
Naweekaktueel 06.01.2018 8:36
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius vandag 'n Alfa en 'n BMW.
Naweekaktueel 06.01.2018 6:18
Die legendariese regisseur, draaiboekskrywer en kamera-man Koos Roets vier hierdie naweek sy 75ste verjaardag. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse rolprentmaker wat met byna 200 krediete of "meldings" op die gerekende "International Movie-Database" kan spog. Al het sy loopbaan reeds in 1962 onder Jamie Uys begin - maak hy na 50 jaar steeds produksies vir plaaslike en internasionale gehore. Anna-Mari...
Naweekaktueel 29.12.2017 5:28
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy vandag 'n elektries-aangedrewe BMW.
Naweekaktueel 23.12.2017 4:07
Die Nasionale Bloeddiens vra dat mense op 'n gereelde basis bloedplaatjies en plasma skenk. Die streeksbemarkingsbestuurder by die Bloeddiens, Ivor Hobbs, het aan Jean Esterhuizen gesê bloedplaatjies word onder meer gebruik om bloed mee te stol en vir die behandeling van brandwonde. Hy sê bloedplaatjies se lewensduur is egter net vyf dae.
Naweekaktueel 16.12.2017 6:45
In sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met die tydrenjaer Giniel de Villiers oor die moordende Dakar-tydren wat vir hom voorlê.
Naweekaktueel 10.12.2017 4:19
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius nóg 'n finalis in die Motor van die Jaar-kompetisie.
Naweekaktueel 06.12.2017 7:00
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek: raad oor hoe jy die vakansie veilig ry op ons gevaarlike paaie.
Naweekaktueel 25.11.2017 5:56
Die familie van die rolprentvervaardiger Tommie Meyer het hierdie week finaal van hom afskeid geneem. Meyer is op die ouderdom van 89 aan natuurlike oorsake in Johannesburg oorlede. Meyer het sy tande geslyp met flieks soos "Danie Bosman" en "die Geheim van Nantes". Maar kenners beskou die 1967-fliek "Hoor my Lied" met onder meer Ge Korsten en Min Shaw, as sy grootste treffer. Anna-Marie Jansen va...
Naweekaktueel 18.11.2017 3:22
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius een van die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-finaliste.
Naweekaktueel 18.11.2017 2:54
Die Suid-Afrikaanse videospeletjie-bedryf het die laaste vyf jaar met rasse skrede gegroei. So sê 'n plaaslike videospeletjie-ontwikkelaar, Walter Ellis. Ellis is een van die digitale speletjie vervaardigers wat vir 'n week lank by die Goethe-instituut in Johannesburg bymekaar kom.
Naweekaktueel 12.11.2017 4:40
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi sportnuts...
Naweekaktueel 04.11.2017 6:57
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan Navara dubbelkajuit-bakkie.
Naweekaktueel 28.10.2017 4:38
Hoewel toenemend slimmer digitale toestelle baie aspekte van ons lewens makliker en meer doeltreffend maak, is daar groeiende bewyse dat dit ons vermoë om te konsentreer benadeel. So sê die navorsers dr Daniel le Roux, en 'n doktorale kandidaa,t Douglas Parry van die Kognisie- en Tegnologienavorsingsgroep in die Departement Inligtingwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch. Le Roux sê hulle stu...
Naweekaktueel 28.10.2017 2:43
Die EFF-leier Julius Malema se bewering dat hy 'n slagoffer is van kuberkraking deur die staat, is dalk nie so vergesog nie. Malema het glo 'n waarskuwing hieroor van Google gekry, waarin daar gesê word dat regeringsgesteunde aanvallers moontlik sy wagwoord probeer steel. Malema het die waarskuwing getwiet. Heindrich Wyngaard het hieroor met onder meer die inligting-sekuriteitskenner en selferkend...
Naweekaktueel 28.10.2017 7:23
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius die toekoms van dieselvoertuie in Suid-Afrika..
Naweekaktueel 28.10.2017 4:13
Sowat vyf jaar ná die regisseur Koos Roets sy fliek "Faan se Trein" gemaak het, het hy 'n groep kunstenaars na die gewese fliek-stel geneem. Daarna was die sognaamde "lokaliteite" waar hy Katinka Heyns se "Paljas" sowel as Jans Rautenbach se "Abraham" verfilm het, aan die beurt. 'n Ou Plaashuis, die Karoo-landskap, en rou beligting, vorm alles deel van Roets se storie-vertel pallet. Anna-Marie Jan...
Naweekaktueel 21.10.2017 4:55
Vlermuise is berug as dit by opnames kom. Om 'n opname van die vlieënde soogdiere te maak is moeilik, om verskeie redes. Daarom het Professor Dan Parker van die Universiteit van Mpumalanga se departement van biologie en natuurwetenskap besluit om akoestiese verklikkers te gebruik. Sodoende het hy 'n vlermuis-spesie ontdek wat nog nie opgeteken is nie. Hanri Wondergem het die week met hom by die ag...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.