RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 21.10.2017 4:11
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi sportnutsvoertuig.
Naweekaktueel 14.10.2017 5:23
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mazda CX-5
Naweekaktueel 14.10.2017 5:52
Die Amerikaanse spioenasiediens - die CIA - het die legendariese Nederlandse spioen van die Eerste Wêreldoorlog, Mata Hari, in 1995 as 'n "amateur" bestempel. Hari se regte naam was Margaretha Geertruida "Margreet" Zelle, en sy is 'n honderd jaar gelede, op 15 Oktober 2017, deur 'n vuurpeloton doodgeskiet omdat sy as 'n Duitse dubbelagent veroordeel is. Een van Zelle se biograwe, Julie Wheelwright...
Naweekaktueel 30.09.2017 6:41
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Naweekaktueel 23.09.2017 3:25
Die Gautengse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi-Malobane het kommer uitgespreek oor boelie-voorvalle by skole in die provinsie. Dit volg na 'n dertienjarige seun van Benoni dood is na 'n aanval deur boelies. Die seun het bloeding op die brein gehad, na hy aanhoudend teen die kop geslaan is. Joan-Marie Verhoef berig dat sy suster Dinsdag op sy liggaam afgekom het. Hy is vermoedelik in s...
Naweekaktueel 23.09.2017 2:23
In die geval van die laerskoolseun wat vroeër vandeesweek weens 'n boelie-voorval dood is, word daar gevra: Wat staan die ouers te doen? Die Departement van Onderwys in Gauteng, sowel as die polisie is tans besig om die saak te ondersoek. In hierdie spesifieke voorval beweer die ouers dat hul menig male die skool in kennis gestel het oor wat besig was om met hul seun te gebeur. 'n Regsdosent verbo...
Naweekaktueel 23.09.2017 3:26
Joan-Marie Verhoef het met 'n kenner gepraat oor hoe boelie-voorvalle hanteer moet kan word.
Naweekaktueel 23.09.2017 7:56
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n groot Volvo sedan.
Naweekaktueel 23.09.2017 2:05
Suid-Afrika het deel geword van die Verenigde Nasies se Program vir MIV/Vigs. Die ooreenkoms behels die bekendstelling van 'n koste-ooreenkoms wat die behandeling en bestuur van MIV op 'n revolusionere wyse kan verander in lae- tot middel inkomste lande. Die ooreenkoms kan die beskikbaarheid van die eerste bekostigbare, generiese behandeling bespoedig in die openbare sektor. Dit behels behandeling...
Naweekaktueel 16.09.2017 5:35
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Naweekaktueel 16.09.2017 3:19
Navorsers het op 'n buitengewine geval van aanpassing, of evolusie, afgekom. Die uitermatige lang voorpote van die Suid-Afrikaanse olieversamelende Rediviva by-spesie het juis so ontwikkel dat die bye by die bokhoringblom se olieproduserende buise uit te kom. Die bye se pote kan tot 23,4 mm lank word. Jean Esterhuizen het meer.
Naweekaktueel 16.09.2017 4:29
Die tema van die fliek "Vaselinetjie" is dat God nie foute maak nie, maar die regisseur, Corne van Rooyen, het self op 'n tyd gewonder of hy nie 'n fout gemaak het met die fliek nie. Tog het "Vaselinetjie" met die prys as beste rolprent by hierdie jaar se Silwerskermfees weggestap. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.
Naweekaktueel 09.09.2017 7:42
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Naweekaktueel 02.09.2017 6:25
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Naweekaktueel 26.08.2017 6:02
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
19 Aug 19.08.2017 8:13
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
12 Aug 12.08.2017 5:03
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
5 Aug 05.08.2017 7:00
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
29 Jul 29.07.2017 8:17
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
29 Jul 29.07.2017 6:12
Met agt internasionale toekennings reeds op sy kerfstok, staan die fliek KROTOA gereed om die plaaslike loket aan te durf, en die omstredenheid wat daarmee gepaard gaan om 'n storie oor Jan van Riebeeck se Khoi-tolk en confidante te vertel. Anna-Marie Jansen van Vuuren het die eerste vertoning van die fliek in Johannesburg bygewoon en vir die vervaardigers gevra hoekom die storie juis nou relevant...
22 Jul 22.07.2017 6:20
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
15 Jul 15.07.2017 4:16
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
8 Jul 07.07.2017 3:42
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
1 Jul 01.07.2017 7:03
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
1 Jul 01.07.2017 6:43
Dit was die afgelope week Dwelmbewusmakingsweek, en volgens die VN se dwelmverslag het die handel in dwelms, en die gebruik daarvan, toegeneem. Marlinee Fouche het gaan uitvind hoe dit in die hartjie van die dwelmbedryf lyk, en hoe verslaafdes, onder die invloed van dwelms, redeneer. LET WEL: Ons waarsku sensitiewe luisteraars dat díe bydrae ontstellende inhoud mag bevat.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.