RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Naweekaktueel 21.07.2018

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kom 'n Volkswagen en 'n Toyota teen mekaar te staan.....

Naweekaktueel 07.07.2018

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se brief..

Naweekaktueel 23.06.2018

Die vervaardigers van die Afrikaanse fliek, "Thys en Trix", het by die Film en Publikasieraad teen die fliek se 16 ouderdomsbeperking ge-appeleer. Die hoofakteurs en mede-vervaardigers van die rolprent, Bouwer en Leandie du Randt-Bosch, sê dit lyk of plaaslike flieks oor 'n strenger kam geskeer word as Hollywood flieks, wat klassifikasie betref. "Thys en Trix het die naweek by plaaslike teaters be...

Naweekaktueel 23.06.2018

Seks, geweld, naaktheid, en kras taalgebruik speel 'n rol as 'n ouderdomsbeperking toegeken word. Die Film en Publikasie-raad het in die onlangs onder skoot gekom toe hulle onder meer vir die film, "Dis ek, Anna", 'n 16-ouderdomsbeperking toegeken het, en ook eers "INXEBA" as volwasse inhoud geklassifiseer het. Maar watter kriteria word gebruik as hulle die toekennings maak? Anna-marie Jansen van...

Naweekaktueel 23.06.2018

Lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap word gevra om instansies op die been te bring, wat die beroepskwalifikasies van onderwysers sal reguleer. Dít was een van die resolusies wat op 'n ministeriële beraad gemaak is, wat by Zimbali noord van Durban gehou is. Die ministers glo dat duidelikheid oor die standaard van kwalifikasies, die uitruil van kundigheid in die streek sal bevo...

Naweekaktueel 23.06.2018

Inwoners van Thembalethu op George in die Suid-Kaap sê hulle mag dalk weer betoog. Dit nadat die Wes-Kaapse Minister van Behuising, Bonginkosi Madikizela gesê het dat 'n terugvoer vergadering met die gemeenskap, wat vir volgende Donderdag geskeduleer is, uitgestel moet word. Inwoners is ongelukkig oor die gebrek aan dienslewering in die gebied. Tanya Krause doen verslag.

Naweekaktueel 23.06.2018

Die Reisbedyf se winste het in die afgelope finansiele jaar met 6 persent gestyg. Dit is volgens 'n Reismark Indeksstudie wat Grant Thornton, vir die Vereniging van Suider Afrikaanse Reis Agente gedoen het. ASATA verteenwoordig 95 persent van die bedryf. Volgens die uitvoerende hoof van ASATA, is een van die redes dat die sentiment in die sake-sektor postief was, omdat persoonlike kontak met sakev...

Naweekaktueel 23.06.2018

'n Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak teen die seun van die eienaar van 'n vulstasie in Durban. Die seun het na bewering petrol oor 'n werknemer gegooi, en haar aan die brand gesteek. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Die 31-jarige slagoffer is haar gesin se broodwinner, en kan nie terugkeer werk toe nie. Die voorval het sowat 'n maandgelede gebeur. Marlinee Fouche berig.

Naweekaktueel 23.06.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot...

Naweekaktueel 16.06.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota Prado...

Naweekaktueel 16.06.2018

Die ATKV het pas 'n taalsimposium aangebied om kwessies te bespreek wat in ag geneem behoort te word indien 'n handves van taalregte vir Suid-Afrika saamgestel sou word. Verskeie rolspelers wat betrokke is by taalregte het aan die gesprek deelgeneem. Die taalaktivis en prokureur Cerneels Lourens, het aan die einde van die simposium sy voorstel oor hoe so 'n beleid kan lyk, bekend gestel. Dit is sa...

Naweekaktueel 09.06.2018

In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Naweekaktueel 02.06.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford...

Naweekaktueel 26.05.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts-voertuig...

Naweekaktueel 19.05.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n blitsvinnige Mercedes sportmotor...

Naweekaktueel 12.05.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...

Naweekaktueel 05.05.2018

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...

Naweekaktueel 28.04.2018

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek, toets hy 'n Kia en 'n Renault...

Naweekaktueel 21.04.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n JMC-bakkie...

Naweekaktueel 14.04.2018

'n Streeks vullisstortingsterrein gaan in die Eden Distrik in die Suid-Kaap gebou word. Die stortingsterrrein gaan dorpe soos Knysna, George en Mosselbaai bedien. Die uitvoerende bestuurder vir gemeenskapsdienste by die Eden Distriksmunisiplaitiet, Clive Africa, sê die multi-miljoen randse stortingsterrein gaan deur 'n privaat-openbare ooreenkoms in Mosselbaai gebou word.

Naweekaktueel 14.04.2018

Sportvelde en grasperke in Kaapstad kan nie behoorlik onderhou word nie weens Vlak 6 B waterbeperkings. By die Athlone Stadion het die Kaapstad Metro egter alternatiewe reelings in plek sodat spelers en toeskouers wedstryde kan geniet. Die afgelope ses maande is daar minstens 13 miljoen liter water by die stadion bespaar.

Naweekaktueel 14.04.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi...

Naweekaktueel 07.04.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese trokkie.

Naweekaktueel 31.03.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius die nuwe Honda CRV...

Naweekaktueel 24.03.2018

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese dubbelkajuit-bakkie...

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.