RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 03.11.2018 8:34
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy 'n Chinese sportnuts..
Naweekaktueel 03.11.2018 3:34
Met minder as drie dae oor voor die VSA se middeltermyn-verkiesing, het die Demokrate en Republikeine die groot kanonne uitgehaal in hulle laaste poging om steun te werf. Beide President Donald Trump en voormalige president Barack Obama is hierdie naweek besig met veldtogte. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag vanuit die Amerikaanse hoofstad, Washington D.C.
Naweekaktueel 27.10.2018 6:03
Die storie van Racheltjie de Beer gaan uiteindelik op die silwerdoek vertel word. DIT volg nã jare wat die rolprentmakers met die idee gewoeker het. Johan Kruger, wat sy loopbaan in 1986 met die suksesvolle Shaka Zulu Tv-reeks begin het, is in die vervaardiger-stoel. Kruger sê nie wind, weer of sneeu, gaan hulle HIERDIE keer verhoed om die volksverhaal te verfilm nie. Anna-Marie Jansen van Vuuren...
Naweekaktueel 27.10.2018 4:01
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius twee Datsuns..
Naweekaktueel 20.10.2018 7:14
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru, en hy praat met 'n luisteraar wat sy eie elektriese kar-ombouing gedoen het...
Naweekaktueel 13.10.2018 6:38
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag...
Naweekaktueel 06.10.2018 5:14
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Alfa....
Naweekaktueel 29.09.2018 6:37
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius twee luisteraars se vrae...
Naweekaktueel 22.09.2018 4:44
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 22.09.2018 4:41
Die Dekaan van Natuurwetenskappe en professor in Biochemie aan die Universiteit van Johannesburg, Debra Meyer, sê erfenismaand is 'n tyd om te reflekteer oor ALLES wat eie is aan Suid-Afrika, insluitend die taal Afrikaans. Meyer het in 'n erfenismaand gedenklesing gesê dat sy glo dit is onregverdig dat universiteite soos Stellenbosch en die Vrystaat, Afrikaans as voertaal van onderrig weggeneem he...
Naweekaktueel 15.09.2018 7:29
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan...
Naweekaktueel 08.09.2018 5:05
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag oor bakkies....
Naweekaktueel 01.09.2018 2:34
Die Hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die regering wetgewing in werking moet stel om tradisionele Moslem-huiwelike te erken. Die Vroue-Regsentrum het die aansoek in 2014 ingedien en aangevoer dat vroue en kinders geen wetlike beskerming geniet in die geval van dood of 'n egskeiding nie. Die hof het bevind dat dit ongrondwetlik is om nie die huwelike regtens te erken nie.
Naweekaktueel 01.09.2018 7:47
Professor Marinus Wiechers, een van Suid-Afrika se bekendste kenners oor grondwetlike reg, is in Pretoria in die ouderdom van 80 oorlede. Hy was ook voorheen vise-kansellier van Unisa. Wiechers was betrokke by die opstel van Suid-Afrika se interim grondwet in die vroeë negentigerjare. Anita Visser het een van sy oud-studente en vriende, Leon Wessels, gevra hoe hy Wiechers onthou.
Naweekaktueel 01.09.2018 5:31
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese enkelkajuit-bakkie..
Naweekaktueel 25.08.2018 5:21
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo..
Naweekaktueel 18.08.2018 5:45
Die 80-jarige voormalige Seketraris-Generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan het gesterf. Annan, wat die Nobel Vredesprys vir humanitere werk gewen het, se dood is deur internasionale diplomate bevestig. Annan was die eerste swart Afrikaan wat die rol van die wereld se top diplomaat opgeneem het. Hy het twee termyne gedien vanaf 1997 tot 2006. Prof Dirk Kotze, 'n dosent in politieke wetenskap...
Naweekaktueel 18.08.2018 4:58
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai-luikrug...
Naweekaktueel 18.08.2018 3:38
'n Boere-egpaar wat nou reeds agt jaar lank in Senegal, in Noord-Oos Afrika, boer, het 'n uitnodiging gerig aan jong wit boere om vir 'n paar maande by hulle aan te sluit. Richard- en Amanda Belcher het gereageer op 'n Facebook video van 'n gewilde Afrikaanse sanger, oor die toekoms van wit boere in Suid-Afrika.
Naweekaktueel 11.08.2018 9:41
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra-bakkie...
Naweekaktueel 11.08.2018 6:09
'n Herrie het losgebars oor die "Academy of Motion Picture Arts and Sciences" se herstruktureringsplanne. Tonge is veral los oor die beplande "Gewildste film-kategorie" wat beplan om loket-treffers te beloon. 'n Dosent in Drama en Film Studies aan die Universiteit van Pretoria, Dr Chris Broodryk, sê hierdie toevoeging is 'n mistasting aan die Akademie se kant. Hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuur...
Naweekaktueel 11.08.2018 9:40
Die drukgroep vir moedertaalonderrig, Gelyke Kanse, beveg volgende maand studente se reg op moedertaalonderrig in die Konstitusionele hof. Die appelsaak oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid het volgens hulle wyer implikasies vir die hele Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Dit volg noudat die beoogde nuwe taalbeleid van die Departement van Hoër Onderwys die belang van inheemse tale sterk b...
Naweekaktueel 11.08.2018 1:55
Die hoogtepunt op die Afrikaanse kalender, die jaarlikse Silwerskermfees in Kampsbaai, is net om die draai. Die organiseerder, Wim Steyn, het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat die Silwerskermfees hierdie jaar spog met verskeie trots Suid-Afrikaanse speelfilms, wat reeds internasionaal aandag getrek het.
Naweekaktueel 04.08.2018 5:55
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volkswagen...
Naweekaktueel 28.07.2018 4:56
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.