RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 06.04.2019 5:59
Die lid van die parlement gemoeid met gesondheid in Engeland, Matt Hancock het aangekondig dat mense wat aan Dementia en Alzheimersiekte lei, meer musiek en dans terapie moet kry. Verskeie studies het bevind dat musiek mense met Demensie en Alzheimer kalmeer, en dit help ook die versorgers om die pasiënt beter te versorg. Daar is reeds sowat 850 000 mense in Engeland wat met Demensie gediagnoseer...
Naweekaktueel 06.04.2019 8:09
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius lug- en uitlaatremme...
Naweekaktueel 30.03.2019 4:52
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n 4-ton trok...
Naweekaktueel 23.03.2019 3:47
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar...
Naweekaktueel 16.03.2019 6:46
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota-bakkie en 'n BMW-sportnuts..
Naweekaktueel 02.03.2019 5:02
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar-sportmotor..
Naweekaktueel 23.02.2019 6:36
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n BMW en 'n Mitsubishi..
Naweekaktueel 16.02.2019 3:16
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan en 'n Volkswagen...
Naweekaktueel 09.02.2019 3:16
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel Corsa..
Naweekaktueel 02.02.2019 7:03
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu. Soos die praktyk met toetsvoertuie aan motorjoernaliste, het Isuzu een tenk brandstof verskaf.
Naweekaktueel 26.01.2019 6:05
Hoe moet ek weet waar ek deesdae inpas, as 'n NG kerk predikant dit nie aldag weet nie? DIT is die vraag wat regisseur Sallas de Jager genoop het om Ds. Tienie Benade se verhaal na die Silwerdoek te neem. Maar is die verhaal slegs fiktief? Of dalk nader aan die waarheid as wat 'n mens dink? En het die kerk saam met die veranderende tye aangepas? Anna-Marie Jansen van Vuuren het die rooi tapyt vert...
Naweekaktueel 26.01.2019 3:29
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...
Naweekaktueel 19.01.2019 4:37
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Ecosport..
Naweekaktueel 12.01.2019 6:50
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot 308 en 'n Volkswagen Arteon..
Naweekaktueel 05.01.2019 9:21
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Figo en 'n Nissan Almera...
Naweekaktueel 29.12.2018 4:40
In sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met Giniel de Villiers oor die Dakar-tydren, wat net om die draai is..
Naweekaktueel 22.12.2018 5:34
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius twee luisteraars se vrae..
Naweekaktueel 15.12.2018 8:26
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid..
Naweekaktueel 08.12.2018 4:07
Die benoemings vir die Golden Globe-toekennings is hierdie week aangekondig, en het so die begin van die sogenaamde internasionale rolprenttoekennings-seisoen afgeskop. Die rolprent Black Panther, wat loket-rekords in Suid-Afrika laat spat het, is die eerste MARVEL-rolprent wat dit reggekry het om 'n Golden-Globe benoeming te kry. So sê Dr Chris Broodryk, 'n filmkenner van die Universiteit van Pre...
Naweekaktueel 08.12.2018 9:17
Die vervaardigers van die fliek "Ellen, die Ellen Pakkies"-verhaal het besluit om op eie houtjie vir die "buitelandse kategorie" van die Golden Globes in te skryf. DIT nadat die Nasionale Film en Video Stigting, oftewel die NFVF, die beskermliggaam vir Suid-Afrikaanse rolprente, eerder Jamil Quebeka se rolprent "Sow the Winter to my Skin" vir die Oscars in te skryf. Maar as daar een ding is wat ve...
Naweekaktueel 08.12.2018 8:00
In sy weeklikse motorrubriek kyk Wessel Pretorius na padveiligheid...
Naweekaktueel 01.12.2018 3:15
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...
Naweekaktueel 24.11.2018 9:21
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius maniere om jou voertuig vir die langpad gereed te kry....
Naweekaktueel 17.11.2018 6:50
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Renault...
Naweekaktueel 10.11.2018 4:56
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bakkie.....
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.