RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 21.09.2019 4:24
Verbruikers word gewaarsku om op hul hoede te wees vir gevorderde swendelarye, ook bekend as 419-bedrogspul-sake, wat aan die toeneem is. Onlangse navorsing het bevind dat bedrog op een van sy hoogste pieke is met 'n kwart van digitale bank-verbruikers wat slagoffers word. Este de Klerk het die verslag saamgestel.
Naweekaktueel 14.09.2019 3:44
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault...
Naweekaktueel 11.09.2019 8:31
"Fiela Komoetie" is 'n rolmodel vir elke vrou - omdat sy deursettingsvermoê het, trots is op wie sy is, en nie bang is om te veg vir haar gesin nie. SO sê Zenobia Kloppers, die aktrise wat die hoofrol in die nuwe rolprentweergawe van "Fiela se Kind" vertolk. Meer as 400 mense het die week in Windhoek, Namibië die kans gekry om 'n eksklusiewe rooi tapyt vertoning van "Fiela se Kind" by te woon. Klo...
Naweekaktueel 07.09.2019 3:01
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese bakkie...
Naweekaktueel 31.08.2019 6:49
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
Naweekaktueel 24.08.2019 6:18
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru en 'n JMC ...
Naweekaktueel 24.08.2019 3:57
Die grootsheid van die skrywer Dalene Matthee word by hierdie jaar se Silwerskermfees ontgin, met 'n dokumênter oor haar lewe asook die wêreldpremières van die rolprente "Toorbos" en "Fiela se Kind". Die eerste vertoning van Fiela se Kind het ook wye debat onder die gehoorlede by die fees ontlok. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.
Naweekaktueel 18.08.2019 4:57
In sy weeklikse motorrubriek het Wessel Pretorius nuus oor 'n brandstof besparingsrit....
Naweekaktueel 10.08.2019 6:23
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...
Naweekaktueel 03.08.2019 7:31
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes bakkie, en 'n Suzuki bussie...
Naweekaktueel 27.07.2019 4:32
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bussie...
Naweekaktueel 20.07.2019 3:21
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo....
Naweekaktueel 13.07.2019 4:37
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota...
Naweekaktueel 06.07.2019 11:17
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word veiligheidskenmerke in voertuie onder R180 000 bekyk....
Naweekaktueel 22.06.2019 3:56
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia...
Naweekaktueel 15.06.2019 4:27
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki Jimny....
Naweekaktueel 08.06.2019 5:25
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar...
Naweekaktueel 01.06.2019 6:48
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief...
Naweekaktueel 18.05.2019 8:58
Die held van Makhanda. Só beskryf die dorp - voorheen Grahamstad - se mense vir dr Gideon Groenewald, oftewel "oom Gideon". Hy is 'n geoloog met meer as veertig jaar se ervaring in grondwater. Hy het kragte saam met Gift of the Givers gespan om water aan die dorp te verskaf. Volgens die organisasie het Groenewald die vermoë water beter te vind as sy kollegas. Anna-marie Jansen van Vuuren het by ho...
Naweekaktueel 18.05.2019 4:23
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bussie...
Naweekaktueel 11.05.2019 3:59
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu-bakkie...
Naweekaktueel 04.05.2019 6:48
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai en 'n Range Rover...
Naweekaktueel 27.04.2019 2:45
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot...
Naweekaktueel 20.04.2019 6:31
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Datsun en 'n Jaguar...
Naweekaktueel 13.04.2019 6:36
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia en 'n Mercedes....
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.