RSG

Naweekaktueel

Society AF ↓ 1135 episodes

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Naweekaktueel 28.12.2019

In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid...

Naweekaktueel 21.12.2019

In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid...

Naweekaktueel 14.12.2019

In sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius oor padveiligheid...

Naweekaktueel 07.12.2019

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word padveiligheid bespreek...

Naweekaktueel 30.11.2019

President Cyril Ramaphosa het Maandag in Witpoort in Lephalale, Limpopo tydens sy toespraak vir die 16-dae van aktivisme teen die geweld teen vroue en kinders gesê hy doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners dat die 16-dae in 365-dae van aktivisme verander moet word. In Augustus, met 'n vlaag geweldsmisdade teen vroue, het die land regop gesit. Dit het die fokus opnuut laat opvlam om die fokus teen...

Naweekaktueel 30.11.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota-bakkie..

Naweekaktueel 30.11.2019

In die been van ons reeks oor intellektuele eiendom en toegang tot goedkoper medikasie, kyk ons wat gebeur wanneer 'n nuwe middel die mark tref. Ons fokus onder meer op Bedaquiline en Delaminid, wat van die nuwe middels is in die stryd teen meervoudige middelweerstandige TB. Marlinee Fouche berig dat die bekendstelling van nuwe middels nie veel beteken, as verskeie ander faktore wat deel vorm van...

Naweekaktueel 30.11.2019

In die been van ons reeks oor intellektuele eiendom en toegang tot goedkoper medikasie, kyk ons wat gebeur wanneer 'n nuwe middel die mark tref. Ons fokus onder meer op Bedaquiline en Delaminid, wat van die nuwe middels is in die stryd teen meervoudige middelweerstandige TB. Marlinee Fouche berig dat die bekendstelling van nuwe middels nie veel beteken, as verskeie ander faktore wat deel vorm van...

Naweekaktueel 23.11.2019

In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kry ons raad oor hoe mens jou voertuig - en sleepwa of karavaan - vir die Desember-vakansie moet voorberei...

Naweekaktueel 16.11.2019

Die omgewingsaktivismegroep Extinction Rebellion sê dat die stormweer in KwaZulu-Natal en die droogte in ander dele van die land met klimaatsverandering verbind kan word. Mariëtta Kruger het met Andre Clements, 'n lid van Extinction Rebellion gepraat.

Naweekaktueel 16.11.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Mazda...

Naweekaktueel 09.11.2019

'n Verskeidenheid sportmotors het die week by Kempton Park aan die Oosrand saamgetrek. Dit was om die Suid-Afrikaanes bekendstelling te vier van die fliek "Ford vs. Ferrari". Die rolprent handel oor die kragmeting wat tussen die twee motorvervaardigers plaasgevind het by die 1966 "Le Mans" uithou-wedren. Maar die keer was dit nie die akteurs, rolprentmakers of glanspersoonlikhede wat die kollig op...

Naweekaktueel 09.11.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo en 'n Toyota..

Naweekaktueel 02.11.2019

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se brief..

Naweekaktueel 26.10.2019

Die organisasie South Africa Day beplan om opknapwerk in Alexandra te doen. South Africa Day het bekend geword na die organisasie in 2017 met 'n projek begin het om infrastruktuur en dienste in die Noordwes-dorp Coligny te herstel. Mariëtta Kruger het met met Barend la Grange van South Africa Day gepraat.

Naweekaktueel 26.10.2019

Ná dekades kan die Afrikaanse Hoër Seunskool nes hul susterskool Affies Meisies ook spog met hulle eie orrel - in sy eie toegewyde akoestieke ruimte. Die pyporrelbouer Werner Hurter was sentraal tot die projek. Mariëtta Kruger het met hom gepraat.

Naweekaktueel 26.10.2019

In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag...

Naweekaktueel 19.10.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n bakkie..

Naweekaktueel 12.10.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo..

Naweekaktueel 12.10.2019

Die hoë kommissaris van Australië in Suid-Afrika, Gita Kamath, het vroeër vanoggend 'n gedenkteken in Driefontein naby Bloemfontein onthul. Dit gedenk die Australiese, Britse en Walliese soldate wat tydens die Anglo-Boereoorlog gesterf het. Weldoeners uit Australie het al die kostes gedek om die gedenkteken op te rig. Die kurator van die Talana Militêre museum in Dundee, KwaZulu-Natal, sê hulle he...

Naweekaktueel 05.10.2019

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi en 'n Ford...

Naweekaktueel 21.09.2019

In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan luikrug...

Naweekaktueel 21.09.2019

Alopesie, oftewel haarverlies, is die maand in die kollig. Vlakke van haarverlies wissel van persoon tot persoon, en word deur verskeie faktore veroorsaak. In ernstiger gevalle, kan dit ly tot totale haarverlies regoor die liggaam. Marlinee Fouche berig egter ondersteuningstrukture is skaars en pasiënte word dikwels nie voldoende ingelig oor beskikbare sielkundige en mediese behandeling nie...

Naweekaktueel 21.09.2019

'n Australiër wat teen die boere vir Engeland baklei het, het uiteindelik aan die kant van die Nama-Rebellie geveg teen die Duitse Keiser waar hy vermoor is. Tog is daar min oor hom geskryf. Die Australiese skrywer, Tony Parker, wat ses maande van die jaar in Suid-Afrika woon, het die bietjie wat geskryf is oor die Austaliese soldaat opgediep en 'n roman daaroor geskryf genaamd: "Ghosts of the Pas...

Naweekaktueel 21.09.2019

Die Sandton Gautrain stasie is steeds sonder water nadat die Johannesburgse stadsraad die water-toevoer op 7 September afgesny het. Die Metro en Cedar Park Properties 39, 'n maatskappy wat verbind is aan die Gupta-maatskappy Regiments Capital, het mekaar die week in die Hooggeregshof in Johannesburg gepak oor die water-toevoer. Maar, intussen het die Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba ook...

Listen to the Naweekaktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.