RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Motorrubriek 4 Julie 2020 04.07.2020 4:22
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Honda...
Motorrubriek 27 Junie 2020 27.06.2020 8:50
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo, en beantwoord 'n luisteraarsvraag..
Naweekaktueel 27 Junie 2020 26.06.2020 50:49
'n Tergende vraag duik weer op 35 jaar na die moord op die Cradock-vier: het oud-president FW de Klerk daarvan geweet? 'n Ongewone ervaring wag op feesgangers by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad; En rokers moet dalk tot Augustus wag voor die verbod op tabakprodukte opgehef word.
Naweekaktueel 20 Junie 2020 20.06.2020 58:08
Die minister van finansies, Tito Mboweni, se aanvullende begrotingsrede vind volgende week plaas - ons kyk na wat ons kan verwag; Verskeie groot maatskappye moet mense afdank weens die Covid19-pandemie; Die bo-natuurlike riller, Eight is die eerste Suid-Afrikaanse fliek wat sy plaaslike buiging op Netflix maak; en die Kaapstad Metro rehabiliteer die Klein Dassenberg beskermde gebied - ons kry die...
Motorrubriek 20 Junie 2020 20.06.2020 4:06
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota...
Plaaslike gruwelprent palm lof én verspreidingskontrakte in 20.06.2020 7:05
Die bo-natuurlike gruwel-riller, 8 is die eerste Suid-Afrikaanse fliek om sy eerste plaaslike buiging op Netflix te maak. Dit volg binne 'n week nadat die rolprent in die VSA versprei is. “8” het Amerikaanse kritici SO gaande dat dit reeds meer as 'n honderd positiewe resensies daar ingepalm het. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met die regisseur, Harold Hölscher, en vervaardiger Jac Williams gepr...
Naweekaktueel 13 Junie 2020 13.06.2020 47:30
Akademici, skrywers en kunstenaars in Kimberley eis dat die plaaslike munisipaliteit die standbeeld van Cecil John Rhodes verwyder.; Pasiënte met hartkwale is huiwerig om hul dokters tydens die inperkingstyd te besoek.; 'n Skaars wilde blaarslaai spesie wat aan die uitsterf is, is onlangs weer in Suid-Afrika gevind.; Studente gebruik sosiale media om hul ontevredenheid met TUT se afstandsonderrigp...
Motorrubriek 13 Junie 2020 13.06.2020 3:43
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Lexus...
Naweekaktueel 6 Junie 2020 06.06.2020 22:40
Een van die wereld se mees gerespekteerde mediese joernale, The Lancet in Brittanje, het 'n negatiewe artikel oor hidroksiechlorokien weens verdagte data onttrek; en die groot Knysna-brand van 2017 word more herdenk.
Motorrubriek 6 Junie 2020 06.06.2020 7:48
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi...
Naweekaktueel 30 Mei 2020 30.05.2020 55:18
Die land skuif Maandag na Vlak Drie van die inperking - 'n kenner sê egter dit is nie nodig vir paniek nie; Gemeenskappe in Bethal, Mpumalanga, oorweeg regstappe teen die Govan Mbeki plaaslike munisipaliteit oor gereelde kragonderbrekings; 'n Sielkundige gee raad aan studente oor hoe om hul studiemetodes te verbeter; en 'n stoffeerder van Texas in Amerika het 'n lied geskryf waarin hy die deursett...
Motorrubriek 30 Mei 2020 30.05.2020 4:00
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi...
Naweekaktueel 23 Mei 2020 23.05.2020 52:18
** Eskom se bedryfshoof praat oor beurkrag die winter.. ** Lisensiekantore maak landwyd op 1 Junie oop vir rybewyse en motorlisensies. ** Luisteraars se motornavrae word beantwoord.... ** En yskoue weer word vroeg volgende week landwyd verwag.
Motorrubriek 23 Mei 2020 22.05.2020 8:45
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius luisteraars se briewe...
Motorrubriek 16 Mei 2020 16.05.2020 6:56
In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
Naweekaktueel 16 Mei 2020 15.05.2020 58:34
Die Sakeliga loods 'n regsaksie teen permitte, nog permitte en nogmaals permitte, die hooggeregshof in Pretoria gee 'n deurslaggewende uitspraak oor die veiligheidsmagte se gedrag tydens Vovid 19-patrollies, en die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf word al hoe meer elektronies.
Naweekaktueel 9 Mei 2020 09.05.2020 50:29
In die program: "Bruin mense - staan op en wees trots op jul kultuur!" Dit is die mening van die kunstenaar Hakkiesdraad Hartman; Suid-Afrikaanse huispryse het die laagste groei beleef sedert Desember 2009.; en Ethiopian Airlines beplan om in verskeie lugrederye in Afrika te belê.
Motorrubriek 9 Mei 2020 09.05.2020 7:39
Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek - Wessel Pretorius het, vóór die inperking, 'n Volkswagen getoets...
Naweekaktueel 2 Mei 2020 02.05.2020 50:14
** Nuwe navorsing toon ontstellende ys-verliese in Groenland en Antartika.. ** Oproepe dat skole en tersiêre instansies nie gedwing moet word om te open nie. ** En, wenners wat nie hul toesprake by die Film en Televisietoekennings kon lewer nie, kry uiteindelik 'n kans...
Motorrubriek 2 Mei 2020 02.05.2020 7:16
In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
Motorrubriek 25 April 2020 25.04.2020 7:31
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie, en hy behandel 'n luisteraar se brief...
Naweekaktueel 25 April 2020 24.04.2020 56:52
Stellenbosch Universiteit begin Dinsdag met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant is in die stryd teen Covid-19; Afriforum is bekommerd dat Suid-Afrika besig is om in 'n polisiestaat verander en talle Suid-Afrikaners in die buiteland praat oor die wereldwye inperking weens Covid-19.
Naweekaktueel 18 April 2020 18.04.2020 56:32
In die program - Die polisie waarsku oor onvermydelike onrus en protesoptrede as gevolg van die inperking; Agri SA vra dat boere en die regering surplus kos aan honger mense skenk; 'n Suid-Afrikaner vertel hoe hy onder kwarantyn in Gauteng beland het en ons kry insig oor Boere krygsgevangenes se kunswerke tydens die Anglo Boere oorlog - wat hulle in afsondering geskep het.
Motorrubriek 18 April 2020 18.04.2020 6:26
Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Indies-vervaardigde Datsun, en 'n Chinese bakkie getoets...
Naweekaktueel 11 April 2020 11.04.2020 55:25
* Nie-regerings-organisasies vra dat die regering dringend fondse beskikbaar stel.. * Strokiesprente het die krag om kinders op 'n speelse manier van komplekse mediese toestande te leer, insluitend die Corona-virus. * En, 'n Infeksie-spesialis waarsku oor vals nuus, en gee raad.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.