RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Motorrubriek 26 September 2020 26.09.2020 4:19
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia.
Naweekaktueel 26 September 2020 26.09.2020 49:37
Die regering het forel tot die lys van uitheemse indringerspesies gevoeg. Die komende tussenverkiesings sal onder streng Covid-19 veiligheidsmaatreëls plaasvind. En 'n Kaapse kunstenaar skyn die kollig op LGBTQi+ kwessies.
DUST sluit rolprentfees af 19.09.2020 6:47
Die rolprent, Dust, is 'n post-apokaliptiese spanningsverhaal waarin vroue gatskop teen onderdrukking vertel die regisseur en skrywer Pieter du Plessis. Dust het die gesogte eer gekry om die Durban Internasionale Rolprentfees af te sluit. Du Plessis is terloops die kleinseun en naamgenoot van die groot Afrikaanse storieverteller P.G. du Plessis. Terwyl kritici reeds meen die appel val nie ver van...
Motorrubriek 19 September 2020 19.09.2020 9:05
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mazda, en hy beantwoord 'n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 19 September 2020 19.09.2020 52:49
Ons bring hulde aan dr. Danny Titus, wat diep spore in Suid-Afrika getrap het. Suid-Afrikaners vertel van brande en digte rook in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. En die seun van skrywer PG du Plessis, Pieter, se eerste rolprent word by die Durban Rolprentfees vertoon.
Motorrubriek 12 September 2020 12.09.2020 4:49
In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief..
Naweekaktueel 12 September 2020 12.09.2020 52:15
Politieke partye eis antwoorde oor die insluiting van 'n ANC-afvaardiging by 'n militêre vlug na Zimbabwe. 'n Boer in Zimbabwe is gistermiddag beveel om sy plaas teen vanoggend te verlaat - ons praat met hom om te hoor wat gebeur het. Die sportliggame SASCO en Krieket SA stamp kop. En ons plaas die kollig op mense wat 'n inkomste verdien deur rekenaarspeletjies te speel.
Naweekaktueel 5 September 2020 05.09.2020 52:33
'n Optog teen plaasmoorde- en aanvalle. Pretoria se dieretuin en die Rietvlei Natuurreservaat kan weer besoek word. En Suid-Afrika se rugbyspelers maak weer kontak.
Motorrubriek 29 Augustus 2020 29.08.2020 6:05
In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag.
Naweekaktueel 29 Augustus 2020 29.08.2020 53:53
Twee polisiebeamptes verskyn binnekort in die hof in verband met die skietdood van 'n Downsindroom seun in Eldoradopark in Johannesburg; en 'n uitspraak teen die openbare beskermer in die Konstitusionele Hof oor die Estina-suiwelprojek word verwelkom.
Motorrubriek 22 Augustus 2020 22.08.2020 7:00
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n BMW en 'n Isuzu....
Naweekaktueel 22 Augustus 2020 22.08.2020 51:21
Die ontwikkeling van 'n ekotoerisme gebied in Algoa Baai word deur oopsee vulstasie skepe bedreig., Kommer oor matrikulante se gereedheid vir die eindeksamen.; 'n Versoek dat die taalbeleid van skole hersien moet word.; en inwoners van Kimberley wil betoog oor duur krag.
Motorrubriek 15 Augustus 2020 15.08.2020 4:23
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Honda...
Naweekaktueel 15 Augustus 2020 15.08.2020 49:17
** Die inperking lei tot 'n afname in misdaad..Ons praat met 'n ontleder ** Die Leliefontein-gemeenskap in Namakwaland gaan swaar gebuk onder die Covid-19 regulasies.... ** En, twee argeologiese ontdekkings toon dat antieke bevolkingsgroepe in Afrika en Australië meer beskaafd was as wat voorheen aanvaar is.
Motorrubriek 8 Augustus 2020 08.08.2020 8:38
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi en 'n Honda....
Naweekaktueel 8 Augustus 2020 08.08.2020 50:31
VF Plus slaag daarin om die Mangaung-burgemeester te verwyder; President Cyril Ramaphosa stuur spesiale gesante na Zimbabwe om gemoedere te kalmeer - maar in Pretoria skiet die polisie op Zimbabwese betogers; en more is Vrouedag, wanneer mense hulde sal bring aan die vroue wat hulle inspireer.
Motorrubriek 1 Augustus 2020 01.08.2020 5:07
In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae...
Naweekaktueel 1 Augustus 2020 01.08.2020 58:15
Lede van die parlement se komitee oor die Polisie is bekommerd oor die vlaag moorde in die land; Ons kry nog reaksie op die jongste misdaadstatistiek; Die wynbedryf se tot agtien duisend mense kan hul werk verloor as die verbod op die verkoop van alkohol nie opgehef word nie; en ons vier nog Wereld Veldwagter dag - Dit is 'n werk wat gewoonlik agter die skerms gebeur weg van die wereld se oë, maar...
Naweekaktueel 25 Julie 2020 25.07.2020 46:17
** Reaksie op die sluiting van skole.... ** Die film TOORBOS gaan eers sy verskyning op die silwerskerm maak.. ** En, wyle Vader Frans Claerhout se ateljee in Tweespruit is nooit ná sy dood onderhou nie.
Motorrubriek 25 Julie 2020 24.07.2020 4:34
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault...
Naweekaktueel 18 Julie 2020 18.07.2020 52:09
Die hooggeregshof in Pretoria gee opdrag aan die departement van Basiese Onderwys om die nasionale skoolvoedingsprogram te hervat; 'n nuwe boek oor die grensoorlog bring interessante insigte; en ons praat oor Nieu-Seeland wat Suid-Afrika uit die Superrugby-franchise wil hê.
Motorrubriek 18 Julie 2020 18.07.2020 4:04
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki....
Naweekaktueel 11 Julie 2020 11.07.2020 53:49
Kenners waarsku dat jonger mense, toenemend vatbaar is vir kanker.; Moontlike afleggings vir onderwysers en ander personeel in beheerliggaamsposte.; Museums mag heropen onder streng Covid-19 maatreëls.; en Aardvarke verlaat toenemend deur die dag hul gate op soek na kos.
Motorrubriek 11 Julie 2020 11.07.2020 7:38
In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraars-vraag, en hy toets 'n Citroën ..
Naweekaktueel 4 Julie 2020 04.07.2020 55:25
** Die grendelstaat het presies 'n honderd dae gelede begin... ** Ons praat met 'n kernfisikus en ingenieur wat 'n ventilator uitgevind het wat sonder elektrisiteit kan werk... ** En ons praat met 'n kenner oor Facebook se skadukant.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.