RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Mooirivier 11.02.2015 5:05
Die fliek, MOOIRIVIER, wat pas uitgereik is, maak geskiedenis aangesien dit die eerste multi-storielyn rolprent in die land is, soortgelyk aan flieks soos LOVE ACTUALLY en THE FAMILY STONE. Die 30-jarige Rene van Rooyen, wat al vantevore as beste regisseur by die Silwerskermfees bekroon is, het dit geskryf en die regie daarvan behartig.
McCauley bemiddel tussen EFF en ANC 11.02.2015 4:10
Die bekende hoof van die Rhema Bybel-kerk, Ray McCauley, het die afgelope tyd as bemiddelaar opgetree tussen die ANC en die EFF om te verhoed dat Donderdagaand se Staatsrede ontwrig word. Dit volg nadat die EFF al vir 'n geruime tyd dreig dat hulle tydens die rede vrae wil vra oor wanneer president Zuma die geld, wat aan sy Nkandla-woning bestee is, gaan terugbetaal.
Mooirivier 11.02.2015 5:05
Mooirivier
"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - Ontleder 11.02.2015 3:55
"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - Ontleder
Bob Hewitt in die hof 11.02.2015 2:46
Bob Hewitt in die hof
McCauley bemiddel tussen EFF en ANC 11.02.2015 4:10
McCauley bemiddel tussen EFF en ANC
Tannie Evita lewer verslag 11.02.2015 4:24
Tannie Evita lewer verslag
Woord van die week 6 Februarie 2015 06.02.2015 4:33
Watter een is reg? Van bakboord na stuurboord of van Pontius na Pilates stuur?
Woord van die week 6 Februarie 2015 06.02.2015 4:33
Woord van die week 6 Februarie 2015
DNS-manipulering 05.02.2015 19:24
Britse parlementslede het vandeesweek oorweldigend gestem ten gunste van die manipulering van 'n baba se DNS, ten einde genetiese mutasies te keer wat tot toestande soos diabetes, doofheid, demensie en hartsiektes kan lei. Die tegniek wat reeds volgende jaar in die praktyk toegepas kan word, is gebaseer op die samevoeging van een man en twee vroue se DNS deur middel van invitro-bevrugting. Die fou...
DNS-manipulering 05.02.2015 19:24
DNS-manipulering
FW oor 25 jaar sedert 2 Februarie 1990 02.02.2015 13:06
Vandag, 25 jaar gelede het president FW de Klerk sy geskiedkundige aankondiging in die Parlement gemaak. Verbanne organisasies soos die ANC en die PAC is ontban, gevange politieke leiers soos Nelson Mandela en ander sou vrygelaat word, en onderhandelings sou plaasvind om die land op 'n nuwe, nie-rassige pad te plaas. De Klerk se aankondiging is wyd en syd met lofsange begroet. Daar was ook diegene...
FW se toespraak 25 jaar later 02.02.2015 12:56
Vandag presies 25 jaar gelede, het president FW de Klerk vir 'n parlementsopening gesorg wat min hom sal kan nadoen, danksy 'n toespraak wat die mees siniese ontleder laat regop sit het. Nie net is die PAC, die SAKP en die ANC ontban nie, maar De Klerk het hom in die geskiedkundige toespraak ook verbind tot die vrylating van Nelson Mandela. Boonop is 'n moratorium op die doodstraf geplaas en die b...
FW se toespraak 25 jaar later 02.02.2015 12:56
FW se toespraak 25 jaar later
FW oor 25 jaar sedert 2 Februarie 1990 02.02.2015 13:06
FW oor 25 jaar sedert 2 Februarie 1990
Woord van die week 30 Januarie 2015 30.01.2015 5:11
Waar kom die woorde ongans, ongepoets en onnosel vandaan?
Moontlike parool vir Derby-Lewis 30.01.2015 6:20
Ou wonde is oopgekrap met die minister van Justisie, Michael Masutha, wat vandag gaan aankondig of die veroordeelde moordenaars, Clive Derby-Lewis, Eugene de Kock en Ferdinand Barnard op parool kan gaan.
Bedford skietvoorval 30.01.2015 2:08
Die luukse Bedford-winkelkompleks aan die Oos-Rand was in chaos gedompel na 'n skietery tussen veiligheidswagte en vermeende gewapende rowers. Sewe mense is gewond terwyl vele meer getraumatiseer gelaat is nadat skote rondom hulle geklap het. Die Gautengse polisie soek steeds na die verdagtes wat daarin geslaag het om te vlug.
Drama oor Dramat 30.01.2015 3:17
Die minister van Polisie, Nathi Nhleko, het die Parlement se portefeulje komitee oor Polisie versoek om die hoof van die Valke, Anwar Dramat, af te dank. Die Helen Suzman Stigting kon Dramat se skorsing in die hof ter syde gestel kry, maar Nhleko het daarteen geappeleer.
Ebola nie onder beheer 30.01.2015 3:45
Hoewel daar algemeen aanvaar word dat die aantal Ebola gevalle besig is om af te neem, waarsku 'n kenner dat die situasie nie onder beheer is nie. Die epidemioloog, Dokter Andrew Medina Merino, vermoed daar word net minder gevalle aangemeld as vantevore.
Ebola nie onder beheer 30.01.2015 3:45
Ebola nie onder beheer
Woord van die week 30 Januarie 2015 30.01.2015 5:11
Woord van die week 30 Januarie 2015
Drama oor Dramat 30.01.2015 3:17
Drama oor Dramat
Moontlike parool vir Derby-Lewis 30.01.2015 6:20
Moontlike parool vir Derby-Lewis
Bedford skietvoorval 30.01.2015 2:08
Bedford skietvoorval
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.